Die Onteieningswet is 'n ernstige bedreiging vir privaat eiendomsreg | Gesprek

  Рет қаралды 1,225

AfriForum

AfriForum

Күн бұрын

Пікірлер: 24
@hendo19742
@hendo19742 Күн бұрын
DO SHARE & LEAVE A COMMENT FOLKS👍👍
@InalleErnst
@InalleErnst 10 сағат бұрын
Veg. Veg. Veg.
@ConsciousCaracal
@ConsciousCaracal 10 сағат бұрын
Die stryd het nou eers begin.
@ReghardBrits
@ReghardBrits 8 сағат бұрын
Indien julle belangstel, ek is meer as bereid om insette te lewer oor regsaspekte van onteiening, veral wanneer argumente vir litigasie geformuleer word. Ek ken die veld redelik goed.
@shaunmandich7181
@shaunmandich7181 Күн бұрын
Dis slawerny..as jy nie eiendoms reg het nie..dan is jy n slaaf
@2kudly
@2kudly Күн бұрын
Jammer, maar ek sien nie die punt van veg na hulle my eiendom gevat het nie. Ek het alreeds meeste verkoop, of verskuif. Ek het my maatskappy klaar gesluit, en ek soek huidig werk in die buiteland. Ek gaan nie gevang word met my broek om my enkels nie, en ek wil nie wakker skrik in 'n konsentrasie kamp nie.
@gertsteenkamp6970
@gertsteenkamp6970 21 сағат бұрын
Moenie bang wees nie. Suid afrika mense moet nie weghardloop na buitelandse toe gaan nie. Ons almal moet sterk staan. God se oe is nie blind nie. God is nog altyd by ons almal suid afrika al.
@sidelineropinions4692
@sidelineropinions4692 10 сағат бұрын
Dankie Louis en Ernst vir hierdie uitstekende insiggewende gesprek wat hierdie onteieningswetgewing ontbloot vir die monster wat dit is. Soos die dapper Koki waarsku Afriforum die mense teen hierdie RAKA. Of hul hierdie keer gaan luister bly 'n ope vraag.
@pieterhodgman5946
@pieterhodgman5946 9 сағат бұрын
Dis als steel 😂😂😂maar hulle is so gebore😂om te moor te steel te virnietug dis hulle kiltuur siellose insekte
@supermanonemillion7222
@supermanonemillion7222 11 сағат бұрын
So the shit has begun
@michaelvanzyl8749
@michaelvanzyl8749 20 сағат бұрын
Onteiening is nie iets in die toekoms nie dit gebeur alreeds hoeveel plase is om dorpe alreeds onteien hoeveel vee en landbou produkte word in misdaad onteien is "Hot air" Passiewiteit van Afrikaner is wat my die bangste maak nie die probleem van onteiening nie
@Podlitiek
@Podlitiek 10 сағат бұрын
Podlitiek verteenwoordig.
@dinascheepers729
@dinascheepers729 20 сағат бұрын
As jy iemand se huis vat...is dit steel Jy moet hom koop en dit betaal,dan eers is dit jou huis
@Helmut-i7d
@Helmut-i7d 10 сағат бұрын
Die anc gaan al die grond vat dan gaan ons as selms gesien word en hulle die reg gee om ons te verjaag
Quando eu quero Sushi (sem desperdiçar) 🍣
00:26
Los Wagners
Рет қаралды 15 МЛН
My scorpion was taken away from me 😢
00:55
TyphoonFast 5
Рет қаралды 2,7 МЛН
AfriForum in fokus: Bela, Eskom, Sunfield Home Fortuna
10:11
Bela is boos.
2:40
AfriForum
Рет қаралды 1,1 М.
Quando eu quero Sushi (sem desperdiçar) 🍣
00:26
Los Wagners
Рет қаралды 15 МЛН