Die Ridder van Rietspruitdam

  Рет қаралды 19,426

For Anglers

For Anglers

Күн бұрын

In deel een van hierdie video hengel ons by die pragtige Club Amigos oord by Rietspruitdam net buitekant Ventersdorp waar ons baljaar onder die visse en Neville 'n lekker groot baber op ligterei aankeer. Ons gashengelaar vir die dag is Kobie van Staden van All Out Angling Montana.

Пікірлер: 21
@mariocoertzen8926
@mariocoertzen8926 3 жыл бұрын
Vis op die hoek is n vis op die hoek ons sal dit elke dag doen thank for a great clip and lol or two 🤘🙏
@ForAnglers
@ForAnglers 3 жыл бұрын
Dit is so waar Mario! Hengel is 'n absolute voorreg. Dankie vir jou kommentaar en ondersteuning.
@Leon-lp9fl
@Leon-lp9fl 3 жыл бұрын
Neville you are a great asset For Anglers, that snorre and 7lb line was a battle well fought.
@seankinnear4021
@seankinnear4021 3 жыл бұрын
Glad you're doing papgooi again! You, Schalk and L L are keeping us well informed and entertained with these videos!
@ForAnglers
@ForAnglers 3 жыл бұрын
Hi Sean, thanks! Glad you like them. We will continue to do so. Thanks for the support.
@Spokie_Detector
@Spokie_Detector 2 жыл бұрын
Good tip for rietspruit use a plain mielie with a banjo dip and any mielie bomb with a perdeby as julle weer gaan try daai kombo
@nickyb9766
@nickyb9766 3 жыл бұрын
Die C oewer is die beste plek om lekker vis te vang. Ek ken Rietspruit en Amigos baie goed. Bly 6km van die dam af
@ForAnglers
@ForAnglers 3 жыл бұрын
Yes Nicky stem saam, baie lekker dam.
@MauritzHelm
@MauritzHelm 3 ай бұрын
Lekker neville lekker. Ek weet nie of jy my pa kan onthou nie. Maar hy het lank terug hengel komps gevang toe jy nog ñ tjokkertjie was
@DigItProtea
@DigItProtea 3 жыл бұрын
Geluk met die baber
@ForAnglers
@ForAnglers 3 жыл бұрын
Dankie! Hy kon nie daai vars viskop weerstaan nie!
@richardswart6302
@richardswart6302 3 жыл бұрын
ons het ook n 5kg karpie gekry maar so 250 300 meter in
@ForAnglers
@ForAnglers 3 жыл бұрын
Ja die groter vis was beslis nie naby aan die kant gedurende ons uitstappie nie, maar dit bly 'n lekker hengelplek. Bly vir julle met daardie mooi vangste, hou so aan!
@reubengrobler1012
@reubengrobler1012 3 жыл бұрын
Wanneer kom part 2
@ForAnglers
@ForAnglers 3 жыл бұрын
"Part 2" is nou LIVE!!
@johanmarx4415
@johanmarx4415 3 жыл бұрын
Lekker my Bul
@ForAnglers
@ForAnglers 3 жыл бұрын
Kiwi... is dit jy? Ons mis jou hier man, kom terug! ;-)
@jvdeventer
@jvdeventer 3 жыл бұрын
Eks For anglers lid en wil graag die supercast box wen!!
@ForAnglers
@ForAnglers 3 жыл бұрын
Hi Jacques, hierdie was ongelukkig die verkeerde video.
@richardswart6302
@richardswart6302 3 жыл бұрын
ek Het die fout gemaak om met poeier te hengel daar en net klein karpe gevang en n mooi 17kg baber op n tiger en kaboem pit.
@ForAnglers
@ForAnglers 3 жыл бұрын
Interessant dat die baber die groot karpaas opgetel het - geluk met die enorme vis!
Karphengel Kuns
34:15
For Anglers
Рет қаралды 19 М.
Die Oewerhengelaar en Super Cast vang sakke vol vis!
41:10
For Anglers
Рет қаралды 43 М.
Сюрприз для Златы на день рождения
00:10
Victoria Portfolio
Рет қаралды 2,4 МЛН
Ouch.. 🤕⚽️
00:25
Celine Dept
Рет қаралды 17 МЛН
The Fishing Gurus Podcast #028  - Wayne Swinscoe
3:41:29
Tackle Guru
Рет қаралды 143 М.
HOT Summer Fishing TRIP to Rietvlei Dam!
7:49
Hooked for Life
Рет қаралды 858
FULL BUILD - REBUILDING A CRASH DAMAGED 2019 ASTON MARTIN VANTAGE
3:38:24
Mat Armstrong MK2
Рет қаралды 18 МЛН
Rietspruitdam Club Amigos Fishing trip 2021 / Papgooi
10:45
Jean Oertel
Рет қаралды 2,1 М.
Drie-Dubbele-Dosis vir Rietspruitdam
25:22
For Anglers
Рет қаралды 22 М.
SUPERCAST DVD Vol 55 (Rietspruit Dam)
52:32
Super Cast
Рет қаралды 107 М.
Elite wenner hengel Moolmans vir groot karp!
39:58
For Anglers
Рет қаралды 16 М.
Leader to Lure Fishing Knot
16:54
Briggsy Sport Fishing
Рет қаралды 182 М.
Wenplan sessies deel 2
41:26
For Anglers
Рет қаралды 17 М.