Die spookkind - Die Siener | kykNET

  Рет қаралды 42,409

kyknettv

5 жыл бұрын

’n Straf of ’n gawe? Ons vind uit by Gerald Burger waar dit alles begin het.
---
Wees deel van kykNET se KZbin-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: kykNETtv
Like kykNET op Facebook: kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Пікірлер: 39
@chrisengelbrecht2121
@chrisengelbrecht2121 2 жыл бұрын
Almal glo siener van Rensburg se goed maar hoekom nie Gerald se goed nie, ai tog. Die mensdom, ook nooit tevrede nie.
@elizediedericks8384
@elizediedericks8384 5 жыл бұрын
geniet dit verskriklik
@kyknet
@kyknet 5 жыл бұрын
Ons is baie bly om dit te hoor, Elize 🙂 Dankie vir jou terugvoer
@baasjan9488
@baasjan9488 5 жыл бұрын
Elize Diedericks Deuteronomium 18:9-13
@elisabethbabu3638
@elisabethbabu3638 4 жыл бұрын
Goeienaand Gerald. Hoop jy kan help ek verlang baie my seun wat 2008 in motor bike ongeleluk wil weet of hy okei is asb. .dankie Gerald
@eirevoortrekker7724
@eirevoortrekker7724 3 жыл бұрын
What is wrong with you honestly.
@claviativdnwijk
@claviativdnwijk Жыл бұрын
Die woord van God se jy mag nie waarseers raadpleeg nie.
@berenicemadgehimphrey-farm5685
@berenicemadgehimphrey-farm5685 3 жыл бұрын
How can I get in connect with you.
@andrecloete2006
@andrecloete2006 3 жыл бұрын
There shall not be found among you anyone who burns his son or his daughter as an offering, anyone who practices divination or tells fortunes or interprets omens, or a sorcerer or a charmer or a medium or a necromancer or one who inquires of the dead, for whoever does these things is an abomination to the Lord. And because of these abominations the Lord your God is driving them out before you. You shall be blameless before the Lord your God,
@colettenelhulett2042
@colettenelhulett2042 4 жыл бұрын
Come out of her my people ...
@barend4803
@barend4803 2 жыл бұрын
"Daar mag niemand by jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat deurgaan - wat met waarsêery, goëlery of met verklaring van voortekens of towery omgaan nie, of wat met besweringe omgaan, of wat 'n gees van 'n afgestorwene vra of 'n gees wat waarsê, of wat die dooies raadpleeg nie. Want elkeen wat hierdie dinge doen, is vir die Here 'n gruwel; en om hierdie gruwels ontwil verdryf die Here jou God hulle voor jou uit." DEUTERONÓMIUM 18:10‭-‬12 AFR53
@heleenjansevanrensburg2264
@heleenjansevanrensburg2264 4 жыл бұрын
Sal eendag grasg met u wil kontak maak..ek kyk nie TV....💕
@andrecloete2006
@andrecloete2006 3 жыл бұрын
There shall not be found among you anyone who burns his son or his daughter as an offering, anyone who practices divination or tells fortunes or interprets omens, or a sorcerer or a charmer or a medium or a necromancer or one who inquires of the dead, for whoever does these things is an abomination to the Lord. And because of these abominations the Lord your God is driving them out before you. You shall be blameless before the Lord your God,
@OrthodoxLife
@OrthodoxLife 5 жыл бұрын
Demonic.
@andriesviljoen4309
@andriesviljoen4309 3 жыл бұрын
Ongeluk is... ñ Ware profeet, sowel as ñ waarsêer in S.A word ñ siener genoem, en hierdie man is ñ waarsêer. Geen ware man van God, sal teen God se Woord in homself met geeste van afgestorwenes bemoei nie. Jy is oppad hel toe Gerald, en dis wat God se Woord sê. Ek oordeel jou nie, want God se Woord het jou klaar geoordeel. ñ Jammerte dat kyknet hulle met hierdie verfoeisels ophou. Sterkte....
@stuartbutler7452
@stuartbutler7452 5 жыл бұрын
Deuteronomium 18:9-13
@baasjan9488
@baasjan9488 5 жыл бұрын
Dig ek is die enigste een wat dink die ou is n gruwel
@jacquespieters7
@jacquespieters7 4 жыл бұрын
Lev 19:31 - Begeef julle nie tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê nie. Soek hulle nie om julle deur hulle te verontreinig nie. Ek is die HERE julle God. Lev 20:6 - En as 'n persoon hom begewe tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê om agter hulle aan te hoereer, sal Ek my aangesig teen dié persoon rig en hom uitroei onder sy volk uit. Lev 20:27 - En as daar in 'n man of vrou 'n gees van 'n afgestorwene is of 'n gees wat waarsê, moet hulle sekerlik gedood word. Hulle moet gestenig word. Hulle bloedskuld is op hulle. Jes 8:19 - En as hulle vir julle sê: Raadpleeg die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê, wat piep en mompel--moet 'n volk nie sy God raadpleeg nie; moet vir die lewendes die dooies gevra word? 1 Sam 15:23 - Want wederstrewigheid is 'n sonde van waarsêery, en eiesinnigheid is afgodery en beeldediens. Omdat jy die woord van die HERE verwerp het, het Hy jou as koning verwerp. (Saul) 2 Kon 17:17, 18 - En hulle het hul seuns en hul dogters deur die vuur laat deurgaan en met waarsêery omgegaan en voortekens verklaar en hulleself verkoop om te doen wat verkeerd was in die oë van die HERE, om Hom te terg. So het die HERE dan baie toornig op Israel geword, sodat Hy hulle van sy aangesig verwyder het; niks het oorgebly nie as net die stam van Juda alleen. Lees ook: Ex. 22:18; 1 Sam. 28:7-20; 1 Kron. 10:13-14. Dit is dus duidelik dat God hierdie praktyke verbied. Sommige mense meen ook dat hierdie kontak met die dooies ’n gawe van God kan wees. Nee, beslis nie. Iets wat mag lyk na ’n gawe kan van ’n ander rigting af kom, nie van die Here nie. “Geliefdes, glo nie elke gees nie, maar stel die geeste op die proef of hulle uit God is, want baie valse profete het in die wêreld uitgegaan” (1 Joh. 4:1). In Hand 16: 16-21 lees ons bv van die slawemeisie wat Paulus in Filippi teegekom het. Sy kon waarsê en het van Paulus en Silas gesê: “Hierdie mense is dienaars van God, die Allerhoogste! Hulle vertel vir julle hoe julle gered kan word” Wat sy gesê het was absoluut waar, en die mense daar het dit nog nie geweet nie. Maar Paulus het besef dat dit die insig was wat sy deur ’n demoon gekry het, en hy het die gees uit haar uitgedryf.
@andre-zn6856
@andre-zn6856 4 жыл бұрын
Hierdie was meer gemik op numeri 33:55
@barend4803
@barend4803 2 жыл бұрын
Want hierdie nasies wat jy uit hulle besitting verdrywe, luister na goëlaars en waarsêers; maar wat jou aangaan, die Here jou God het jou nie so iets toegelaat nie. DEUTERONÓMIUM 18:14 AFR53
@danievorster4315
@danievorster4315 5 жыл бұрын
Oom hg dit
@danievorster4315
@danievorster4315 5 жыл бұрын
Oom is daar n nommer waar ek oom kan skakel my naam is Daniël vorster ek moet met oom praat
@kyknet
@kyknet 5 жыл бұрын
@@danievorster4315 Gerald Burger kan gekontak word op weeksdae tussen 9:00 en 11:00 by: 011 393 1578
@baasjan9488
@baasjan9488 5 жыл бұрын
Deuteronomium 18:9-13
@baasjan9488
@baasjan9488 5 жыл бұрын
kyknettv Deuteronomium 18:9-13
@andrecloete2006
@andrecloete2006 3 жыл бұрын
@@kyknet There shall not be found among you anyone who burns his son or his daughter as an offering, anyone who practices divination or tells fortunes or interprets omens, or a sorcerer or a charmer or a medium or a necromancer or one who inquires of the dead, for whoever does these things is an abomination to the Lord. And because of these abominations the Lord your God is driving them out before you. You shall be blameless before the Lord your God,
@monawalsh9502
@monawalsh9502 3 жыл бұрын
Hoe kan ek u kontank asb hier is n firmilair spirit in my house wat my vol
@claviativdnwijk
@claviativdnwijk Жыл бұрын
Loop deur jou huis met jou bybel terwyl jy psalm 91 hardop lees. Hulle sal vlug..
@maureend6515
@maureend6515 5 жыл бұрын
‘n Siener wat kliënte het en geld van hulle verhaal........
@ChrisDied
@ChrisDied 5 жыл бұрын
Selle storie vir honderde jare.... en mense val nogsteeds vir die nonsens....
@johannmeiring4208
@johannmeiring4208 4 жыл бұрын
Dis demonies !
@andreventer128
@andreventer128 2 ай бұрын
Wow, maar hoere en strippers en suip lappe soos jy is nie??
@wernerbotha8279
@wernerbotha8279 4 жыл бұрын
Kop raas
@andreroos5825
@andreroos5825 2 жыл бұрын
Van die duiwel af !!
@andreventer128
@andreventer128 2 ай бұрын
Jys ook van die duiwels af moroon
@andreroos5825
@andreroos5825 2 ай бұрын
@@andreventer128 lees jou Bybel deeglik daar is nie meer profete nie sieners is vals profete lyk is is net n groot bek key bord warrior jou slapgat !!!
Khó thế mà cũng làm được || How did the police do that? #shorts
01:00
터키아이스크림🇹🇷🍦Turkish ice cream #funny #shorts
00:26
Byungari 병아리언니
Рет қаралды 28 МЛН
When You Get Ran Over By A Car...
00:15
Jojo Sim
Рет қаралды 6 МЛН
Опасные облака!😱🌩
0:20
Взрывная История
Рет қаралды 4,9 МЛН
Живые куклы и злая племянница! Часть 3! #shorts
0:35
I Outsmarted My Bully Brother And Ate His Cotton Candy🤫😎
0:33
Giggle Jiggle
Рет қаралды 6 МЛН
He has no power to use all tomato 🍅 🤣
0:15
LikvoFam
Рет қаралды 3,4 МЛН
1❤️
0:17
Nonomen ノノメン
Рет қаралды 2,7 МЛН
НАДЕЮСЬ ОН ВЕРНЕТСЯ С АВТОСЕРВИСА 😂😂😂
0:40
СЕМЬЯ СТАРОВОЙТОВЫХ 💖 Starovoitov.family
Рет қаралды 1,7 МЛН