Die Trump-presidentskap: Wat dit vir landbou in Suid-Afrika beteken

  Рет қаралды 42,567

SAAI

SAAI

Күн бұрын

Die verkiesing van President Donald Trump bring groot gevolge vir landbou in Suid-Afrika. Van handelsooreenkomste soos AGOA tot wêreldwye kommoditeitsmarkte - ‘n veranderende geopolitieke landskap kan die toekoms van familieboerdery herdefinieer.
In hierdie video bespreek Dr. Theo de Jager:
🔹 Wat Trump se handelspolitiek vir SA-boere beteken
🔹 Die toekoms van AGOA en die impak op landbou-uitvoere
🔹 Hoe die verhouding tussen die VSA en Suid-Afrika belegging in die sektor kan beïnvloed
🔹 Die risiko’s en geleenthede waarvoor boere moet voorberei

Пікірлер: 260
@bpf3895
@bpf3895 7 күн бұрын
Ons hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het. Mag God, die Vader ons eerlike boere seën en beskerm 🙏🙏🙏
@rianagreyvenstein8307
@rianagreyvenstein8307 7 күн бұрын
Amen. Amen 🙏🙏🙌🙌
@AndrewOsmond-n1i
@AndrewOsmond-n1i 6 күн бұрын
Whoop whoop....the boere in SA DO NOT NEED AMERICA/TRUMP.THEY JUST NEED TO LOOK & RELY ON JESUS, HE IS YOUR SUPPLIER/STRENGTH, The New South Africa is on our doorstep...Hold The Line Till Then!!
@Savedbygrace-z6d
@Savedbygrace-z6d 6 күн бұрын
Boere are they praying to God or the devil ? i meant dutch
@susantaylor5369
@susantaylor5369 5 күн бұрын
Ramaphosa worry net oor himself en Sy buddies Sy mense en land gee Hy Nik's om nie
@PerryPeters-x2m
@PerryPeters-x2m 3 күн бұрын
Amen
@Brommear
@Brommear 7 күн бұрын
Alles is hartseer maar voorspelbaar. BEE het my uitgedryf. Groete uit Suid-Amerika.
@joecruiser
@joecruiser 6 күн бұрын
Dis presies hul doelwit! Sterkte daar
@johannaroets7496
@johannaroets7496 6 күн бұрын
Ook ons volwasse kinders is land uit. Kudus vir amerika om geld te gee aan die anc.
@joycarmichael1476
@joycarmichael1476 5 күн бұрын
BEE is not die tel not. Ek het betrokke gedaan maar vinnig gesien😢
@mickeyrautenbach7822
@mickeyrautenbach7822 6 күн бұрын
Dankie vir hierdie bemoedigende boodskap. Ons bid en weet ons God is in beheer.
@gideondeklerk4983
@gideondeklerk4983 6 күн бұрын
Fantasties om tehoor dat daar tog kontak is met mense wat van ons dilemma weet...
@ernacasteller306
@ernacasteller306 6 күн бұрын
Baie dankie, Dr. Theo de Jager. Dit is só bemoedigend om te luister na hierdie boodskap.
@mariabekker6470
@mariabekker6470 6 күн бұрын
Mag die Here ons genadig wees🙏🙏🙏
@jeanmouton3828
@jeanmouton3828 7 күн бұрын
Mooi gesê Theo
@trevordaniels5868
@trevordaniels5868 7 күн бұрын
Ek stem saam! Mooi gesê!
@trevordaniels5868
@trevordaniels5868 7 күн бұрын
Ek persoonlik dink die ANC en hulle trawante se dae is getel! 2025 gaan 'n BAIE interesante jaar wees!
@MarietaFourie-xy3vi
@MarietaFourie-xy3vi 6 күн бұрын
Dalk moet ons nie net praat van God en Here nie!maar maar ,VADER, SEUN én HEILIGE GEES aantrek as n veiligheidsgordel.❤
@alexanderrubino932
@alexanderrubino932 4 күн бұрын
Het jy 'n vae idee van die oorsprong van hierdie 3 eenheids-idee, wat dan amptelike Xten-dogma geword het? Kyk gerus waarheen die pous oppad is gedurende 2025! Na Nicaea- 1700 gelede. In die Ewige-Onveranderlike TaNaKh, oor en oor word ons gemaan dat G-d Een is, Hy is nie 'n mens nie; G-d kan ook nie 'n mens word nie. Dis uit die Diepte vanuit Grieks-Romeinse- Afgodery. Verwys na *Y/T Rabbi Tovia Singer.* "Let's Get Biblical." Vol I & II Selfs die Protestantse "Bybel" is 'n identiese Oorerwing vanaf Rome.(Luther het net die 5 Apokriewe Boeke laat uitsmyt. ) As die siel sy sin kon kry het hy, Luther nog 5 ander boeke laat uitsmyt- Openbaring, Jakobus, Hebreërs.... 🕎✡️ *Am Israel Chai!* 🙏🎗🇮🇱
@gabzfouche5152
@gabzfouche5152 7 күн бұрын
Dankie oom. Wat oom se is waar
@dalena8727
@dalena8727 7 күн бұрын
Ook wonderlik om te hoor van jou viend daar. Baie dankie
@vaughanrix7610
@vaughanrix7610 7 күн бұрын
Dankie Theo.
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 7 күн бұрын
Vir wat ?????
@maggiejansen2890
@maggiejansen2890 5 күн бұрын
🔥Baie Goeie POST... Dankie🔥mense hier kom 'n moeilike tyd in ons land🥵😩
@Tauraco00
@Tauraco00 6 күн бұрын
❤❤❤❤,Thanks for your hard work, thanks for standing up for Justice! Thanks for fighting for protection, the right to farm....one of the reason's my Great Grandfather immigrated from UK to SA in 1898
@megangreeff782
@megangreeff782 4 күн бұрын
Well spoken Sir😊
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 7 күн бұрын
Dankbaar Theo
@AndreOosthuizen-u6u
@AndreOosthuizen-u6u 5 күн бұрын
Hy naai jou deur die ore😂😂😂
@kateseverein7650
@kateseverein7650 5 күн бұрын
Well spoken from the heart
@Impala_Lily
@Impala_Lily Күн бұрын
The message is worryingly accurate … Thank you prof! PS - loving the pure Afrikaans! 👌🏼
@chrisbornman716
@chrisbornman716 7 күн бұрын
Ja en Zambia het die blanke Zimbabwe boere ondersteun om daar te begin boer en kyk hoe het hulle landbou gegroei in die laast 20 jaar
@karenmyers627
@karenmyers627 7 күн бұрын
HEAR HEAR ,I've got family there , mostly beef and corn farmers. They doing so well . Many challenges, especially medical help ,but they cope.
@reteipegal7690
@reteipegal7690 7 күн бұрын
@chrisbornman716 • Wat het verkeerdgeloop dat hulle ń laaste 20 jaar beleef het? Waar is hulle heen ná die laaste twintig jaar?
@Kingdom3in1
@Kingdom3in1 7 күн бұрын
Ek hou baie van wat jy hier se! Mag God jou seen
@charleentheron4767
@charleentheron4767 7 күн бұрын
Trump moet Aids hulp na Suid Africa stop .
@joeymatthysen5105
@joeymatthysen5105 7 күн бұрын
Hy het👍
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 7 күн бұрын
Kak praat nie .... Dink jy die domkop boere wat so lustig meitnaai kry nie aids nie ???? DomDoos !!!
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 7 күн бұрын
​@@joeymatthysen5105Kak praat nie... Volg die nuus.... Nie permanent nie !!! DomDoos !!!!
@TheCherubwings
@TheCherubwings 7 күн бұрын
Klaar. 6 Biljoen rand. Mense gaan sterf en meeste het werk verloor al. Mag die Here ons help
@preciousisiguzo2052
@preciousisiguzo2052 6 күн бұрын
@@TheCherubwingswell we as South Africans must change our ways enough of this HIV kwanele 😢
@johnfivaz5874
@johnfivaz5874 5 күн бұрын
Dankie Theo trots op jou. Groete John Fivaz
@africainternationalministi8175
@africainternationalministi8175 4 күн бұрын
We as a ministry is praying for our countries families, and communities.
@goodbarbenie5477
@goodbarbenie5477 6 күн бұрын
ANC must soon enough realise that they don't have friends, they only have enemies.😢😮😅😊😂
@AndrewOsmond-n1i
@AndrewOsmond-n1i 6 күн бұрын
Siener Van Rensburg said the anc ONLY HAVE 30 YEARS, from May/June 2024 - May/June 2025 is their last year....so it's close.
@ThamiNtombela-fj1sn
@ThamiNtombela-fj1sn 6 күн бұрын
​@@AndrewOsmond-n1iANC, EFF and MK represent south Africa, Trump or not, we will never be colonised again.
@AndrewOsmond-n1i
@AndrewOsmond-n1i 6 күн бұрын
@ThamiNtombela-fj1sn colonized is something most of people don't understand, especially in SA...I will leave it there, study the correct sources for this and not what you're taught at school and from your friends!!!
@AndrewOsmond-n1i
@AndrewOsmond-n1i 6 күн бұрын
@ThamiNtombela-fj1sn Thami, there's a living God in this world...He chooses what happens and in SA, He has made known SA will be led by a Boer. Very soon, there will be no party/political party system left in SA, it will be led and that's not governed or ruled BUT led by a godly man, a boer. Those that stay here, all colour's, who are willing to finally put EVERYTHING ASIDE and work together will reside in SA, the rest will leave.
@goodbarbenie5477
@goodbarbenie5477 6 күн бұрын
@AndrewOsmond-n1i ???🧐
@supermanonemillion7222
@supermanonemillion7222 7 күн бұрын
The shit has begun
@operationshub2163
@operationshub2163 7 күн бұрын
Dit is great om skerp sinnige praatjie te luister
@dirklouw1428
@dirklouw1428 6 күн бұрын
Ons eie wit boere het ons uitverkoop. Julle weet presies wie dit was daai verraaier sit vandag nog en buit julle almal uit. Word wakker my broers boere regte boere nie die riggraadlose drek wat jou in die rug steek nie .Word wakker staan op en dínk baie mooi. Met GOD'S is julle alles en sonder GOD'S se help is julle niks. Halleluja AMEN 🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@johannaroets7496
@johannaroets7496 6 күн бұрын
💯 % korrek.
@GerhardBothaWFF
@GerhardBothaWFF 7 күн бұрын
Ons is van geen groot belang vir die VSA nie. Maar vir wat dit werd is, dis goed dat hulle nie die ANC glo nie. Ons probleem is ons staan nie saam nie want ons het nie n raamwerk wat daarop toegespits is nie. Nog nie.
@superjimmyst
@superjimmyst 6 күн бұрын
Hoog tyd 🙏
@ChristelleVenter-tg2kr
@ChristelleVenter-tg2kr 7 күн бұрын
Wat van die GMO saad wat op die boere afgedwing word? Jy gebruik GMO of ons verseker nie jou oes nie. En die mrna in die medisyne van die diere?
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 7 күн бұрын
Kak praat nie .... Try Facabook.... Miskien glo jou vriende jou kak storie !!!@ DomDoos !!!
@johannabezuidenhout4252
@johannabezuidenhout4252 6 күн бұрын
En wat van dit!!!
@AndreOosthuizen-u6u
@AndreOosthuizen-u6u 5 күн бұрын
Baie goed!👍👍 Hy Spyker ons deur die ore. Jyt opgelet Daardie maatjie naaier is tjommies met Bill Gates. Satan Se maatjie. Deel van NWO, wat Kos wil min maak, en menses aan die kort hare wil beetkry, om hulle the beheer. Vriend, voorspoed Vir jou. Dankie 👍👍👍🫲🫲🫲
@AndreOosthuizen-u6u
@AndreOosthuizen-u6u 5 күн бұрын
​@@johannabezuidenhout4252Gaan drink nog 'n klippies, jy verstaan nie. Still Nou, die grootmense praat
@oliviahossell1747
@oliviahossell1747 4 күн бұрын
Thanks for your speech and give us insight . Blessings
@ColleenField-v7i
@ColleenField-v7i 4 күн бұрын
Also give us more insight to trumps personal truth
@ColleenField-v7i
@ColleenField-v7i 4 күн бұрын
Oh please SIR if he can't e en have SYMPATHY to his own population THE DISABBLED HE REFERS TO AS LOSERS where do you fit in PLEASE !!!!!!
@michaelstorm5299
@michaelstorm5299 4 күн бұрын
Dankie tog ons boere het nog ondersteuning van meneer deer...John Deere.
@fransbotha4641
@fransbotha4641 7 күн бұрын
Ramaphosa hou hom groot Meneer met die VSA. Hy dink glad nie radikaal nie.
@Babtop
@Babtop 4 күн бұрын
Please make the Cape independent! !
@lightbeam6783
@lightbeam6783 7 күн бұрын
Dit is tyd dat die donnerse goed op hulle plek gesit word!!
@MissSlenda
@MissSlenda 4 күн бұрын
Moet nie vergeert jys deel van Suid- Afrika. Ja jy mag nie direk aangeraak is nie maar eendag gaan jy dit ook voel. Plaasmoorde het begin met mense van buite af want julle het hulle vir min salarisse gehuur het en dai uitlanders het besluit om die wet in hulle eie hande te neem
@PearlSummers-t7p
@PearlSummers-t7p 7 күн бұрын
Wat Doen ons nou? Ons wil nie baklei nie maar wat nou?
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 7 күн бұрын
Nou fok jy terug Holland toe !!!!
@lightbeam6783
@lightbeam6783 7 күн бұрын
Daar is net een manier hoe die land weer reg kan kom,en praat gaan NIKS help nie. Hulle verstaan net een taal en dit is geweld!!!
@henrygreen7956
@henrygreen7956 6 күн бұрын
Na geweld gaan ons in elk geval moet praat. Dit is moeisaam maar ons moet nou begin praat. Ons moet die regering tot orde roep. Geweld Los geen problems op nie. Ek weet hoe jy voel maar ons ons besig met dit wat 'n positiewe uitkoms gaan bring.
@true5188
@true5188 6 күн бұрын
​@@henrygreen7956daar word al 30 jaar gepraat en die die ANC loop en vernietig als slaan nie ag op ander partye nie Die taal wat hulle verstaan is geweld
@corneliapeters7877
@corneliapeters7877 5 күн бұрын
​@@truth-Hurts375en jy, waar hoort jy. Elke gebore Suid Afrikaner wat gebore is met ouers wat beide Suid Afrikaners hoort in Suid Afrika. Dit is die boere wat groente, vrugte en vee bedryf. Dit is hule wat ons voorsien van kos. Hule breek nie af of steel. Die illegal immigrants moet na hul eie lande trug keer. Anc voer hule in want anc benodig 2029 votes
@joeymatthysen5105
@joeymatthysen5105 7 күн бұрын
Trump het vir Ramaposa gesê ek kom vir die ANC
@viviencohen8639
@viviencohen8639 7 күн бұрын
Hoe weet jy? 'Quote your sources'.
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 7 күн бұрын
Kak praat nie.... Waar en wanneer???? By the way....Die ANC is NIE meet in beheer nie... DomDoos !!!!
@joeymatthysen5105
@joeymatthysen5105 7 күн бұрын
@viviencohen8639 Biz news with Rob Hershov
@pieterhodgman5946
@pieterhodgman5946 7 күн бұрын
Ja ek hoor wat jy se maar wat het julle vriende al gedoen oor plaasmoorde vir die laste tien jaar
@dalena8727
@dalena8727 7 күн бұрын
Jy moes dit vir Biden vra.
@operationshub2163
@operationshub2163 7 күн бұрын
Dit is n geldige punt. Maar hoe sal vsa vir ons help met so interne saak. Ons sal moet opstaan en getel word. Sodat ons as groep ondersteening kan kry
@seethelight1522
@seethelight1522 7 күн бұрын
Dis nie die vriende in die VSA se taak om plaasmoorde te stop nie.
@reteipegal7690
@reteipegal7690 7 күн бұрын
@pieterhodgman5946 • Amerika is nie verantwoordelik vir plaasmoorde nie. Die Gelofte is verbreek. Geld, Rugby, Bier en afvalligheid het ń afgod in die plek van ons Skepper en Verlosser Jesus Christus geword. Plaasmoorde is die gevolg dáárvan.
@viviencohen8639
@viviencohen8639 7 күн бұрын
Doodreg! Geen land het die reg om in 'n ander land se interne sake rond te krap nie.
@thinusjansevanrensburg2090
@thinusjansevanrensburg2090 7 күн бұрын
Is ek bereid om te sterf vir my geloof? Of sal ek terug baklei om my eie lewe te red? Die wie hulle eie lewens lief het sal dit verloor.
@wilhelminaduplessis784
@wilhelminaduplessis784 4 күн бұрын
Dankie. Ons het 'n onbetroubare regering wat lieg.
@janusroos4492
@janusroos4492 Күн бұрын
Dankie vir die gesels, maar asb los net die midde ooste se problem, want duidelik het jy geen idee wat daar gebeur nie.
@DavidSchutte-r5q
@DavidSchutte-r5q 6 күн бұрын
Geagte Dr de Jager Dankie vir jou gerusstellings boodskap. Moet ons verontwrust wees oor feit dat die oppo sissie party ook die onteiningswet gaan onderteken? 3:25
@PietdeBeer-c7n
@PietdeBeer-c7n 7 күн бұрын
Nog NOOIT het enige persoon die spyker so sekuur op die kop geslaan nie soos waarna ek nou geluister het nie
@andrerussouw2124
@andrerussouw2124 7 күн бұрын
As ek myself in die voet skiet moet ek nie dink daar gaan geen nagevolge wees nie
@oliviahossell1747
@oliviahossell1747 4 күн бұрын
I agree President Trump dolook out for SA . I agree our farmer's who is in trouble . We do have good friends out there . We are thankful as we do needed them
@ColleenField-v7i
@ColleenField-v7i 4 күн бұрын
Perhaps he has lots in common RAPPIST
@marnuslizelleprinsloo6541
@marnuslizelleprinsloo6541 6 күн бұрын
Theo de Jager jy het mos een van Bill Gtes se werkswinkel bygewoon oorsee? Daar is mos n foto van julle 2 gewees in Landbouweekblad?
@johanniejordaan9758
@johanniejordaan9758 7 күн бұрын
Saai "hulle" weet nie waarvan jy nou gepraat het nie, die IK strek nie sover nie.
@henrygreen7956
@henrygreen7956 6 күн бұрын
Dit is onverstaanbaar dat ons President so roekeloos kan optree teenoor America. Ons gaan almal die gevolge dra.
@true5188
@true5188 6 күн бұрын
Nie ONS president nie mamparra is gn ons president nie . Se net Cyril
@TheCherubwings
@TheCherubwings 4 күн бұрын
@@henrygreen7956 Hy wil he ons seuns en dogters moet n oorlog veg wat niks vir ons beteken. Wat soek ons ins Congo?
@Wayne-lz5ws
@Wayne-lz5ws 7 күн бұрын
Wat gaan VSA doen oor die miljoene dollars wat Ramaposa in sy huis gehad het?
@lizettesoontiens9960
@lizettesoontiens9960 5 күн бұрын
En nou is ons nog deel van die Brics ook😢🧐
@michaelstorm5299
@michaelstorm5299 4 күн бұрын
Ja, dit gaan ons "briek"...
@eddiestafford455
@eddiestafford455 7 күн бұрын
Baie insiggewend. Hopelik gaan Donald Trump vir Cereal in die bek ruk en op sy plek hou
@viviencohen8639
@viviencohen8639 7 күн бұрын
Spoken like a true racist. SIES!
@hermansplombaard9089
@hermansplombaard9089 6 күн бұрын
as #PostANCatrocities continues we are #Weeping #CryBelovedSouthAfricaCRY
@pietmuskiet5586
@pietmuskiet5586 7 күн бұрын
Lees die Josef verhaal in die Bybel en besluit self wie is Josef. Voorspoed!
@johanventer1452
@johanventer1452 7 күн бұрын
Split sa bou n grens laar hy daai kant en on diekant
@christofick2568
@christofick2568 7 күн бұрын
Hulle dink net so lank hulle neuse is,dit is maar baie baie kort
@EugeneBrink-l3i
@EugeneBrink-l3i 4 күн бұрын
ORANIA STAAN STERK...
@oliviahossell1747
@oliviahossell1747 4 күн бұрын
Thanks for what you are doing I agree our country looks terrible we can just pray to God . Rama makes lot of trouble in this country time people wake up and see the truth .
@africainternationalministi8175
@africainternationalministi8175 4 күн бұрын
I demanded years ago in the Gauteng Provincial Government regarding farm murders and to expidite it to the National Assembly. The GPL did but only Africans spoke as farm workers. Discipating a different phenomenon of South African farmers.
@Ssn01-oc1kw
@Ssn01-oc1kw 7 күн бұрын
Wat van dieselfde grens veiligheid tussen Suid Afrika EN Zimbabwe ook so staal konstruksie te bou.
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 7 күн бұрын
Kak praat nie... Met wie se geld ???? DomDoos !!!!
@Jimmy-Tripod
@Jimmy-Tripod 4 күн бұрын
Sal verkoop word as scrap metal in die eerste week.
@NG-PE
@NG-PE 4 күн бұрын
Laat mense tog asb leer en verstaan dis nie net GROND onteiening nie, dis ENIGE onteiening van net wat hulle wil. Wees versigtig om te veel op Amerika te vertou, hierdie is ons geveg, en ons is hier omdat ons dit so toegelaat het.
@christelliebchen6395
@christelliebchen6395 5 күн бұрын
Is dit nie 'die idee' agter dit, dat die boere 'verdwyn'...
@thinusjansevanrensburg2090
@thinusjansevanrensburg2090 7 күн бұрын
Dit is tyd om julle wortels wat diep in die wereld is uit te trek. Vir die ware kinders van God is ons nie afhanklik van n ekonomie, finansies of n politieke party nie. Ons afhanklikheid is van bo. Die groot verdrukking is oppad. Net die wat op die Woord staan en dit doen sal staande bly.
@reteipegal7690
@reteipegal7690 6 күн бұрын
Thinus, dankie vir die waarheid waaraan jy almal herinner.
@thinusjansevanrensburg2090
@thinusjansevanrensburg2090 6 күн бұрын
@@reteipegal7690 Dankie. Ons moet nie vasgevang word in politieke debatte nie. Viral nie nou dat Trump skeinlik almal se redder gaan wees nie. Dit is n tyd van erge misleiding en almal gaan op daai gravy trein spring.... Ek sien dit in my geestes oog. Vir die wat ore het om te hoor en oee het om te sien, sal weet dat die antichris Trump is en dat Elon Musk die false profeet is. Dis nie toevalig dat daai twee nou the biggest buddies is nie. Hulle twee het net een agenda en dit is om die hele wereld te mislei...
@thinusjansevanrensburg2090
@thinusjansevanrensburg2090 6 күн бұрын
@@reteipegal7690 n ware kind van God is nie Links gesind nie ook nie regs gesind nie. n ware kind van God het geen belang in eenige politiek nie. Nie regs nie ook nie links nie. Ons behoort aan die koninkryk van God. Ons is in die wereld, maar ons is nie deel van die wereld nie. passop vir christine wat beheb is met die ver regse politiek van die dag. Hulle is die moderne fariseers en hulle sal die antichris Donald Trump aanbid. Dit gebeur reeds. Meneer Steve Hofmeyer is een van hulle. passop vir die fariseers..
@thinusjansevanrensburg2090
@thinusjansevanrensburg2090 6 күн бұрын
Fariseers soek n politieke verlosser. Hulle stel nie belang in n geestelike verlosser nie. Donald Trump is die man van sonde. Die seun van perdiesie en Hy is die politieke verlosser vir wie die valse gristene al jare voor wag. Maar hy is ongelukkig die antichris wat almal tydelik gaan verlos van dinge, maar virewig sal verdoem!
@thinusjansevanrensburg2090
@thinusjansevanrensburg2090 6 күн бұрын
@@reteipegal7690 Toe ons Here Jesus op aarde was het meenigte hom aanvangklik gevolg want hulle het gedog Hy gaan hulle verlos van die politieke oppressie van die dag. Dit was nie sy doe nie. Hy was n geestelike verlosser. Daarom het die meenigtes hom verlaat en hom selfs oorgegee om gekruisig te word. Trump is vandag die die politieke verlosser wat die jode al jare voor wag. Die jode gaan vir Trump opvreet van liefde want hy gaan hulle politieke verlosser wees. Watch.. Dit is die groot misleiding. Maar Trump sal dan ook op die einde teen daai jode draai en hulle dood maak. Die christene in Amerika sie ook vir Trump as hulle politieke verlosser. Trump is die vals messiah.. Moenie vir die trap val nie... maak nie saak of al die predikant anders se nie... Dit is die groot misleiding van Trump en Elon musk is sy regterhand man.....
@ajm6464
@ajm6464 6 күн бұрын
Brick is vir Trump n groot probleem.
@paulmalherbe7206
@paulmalherbe7206 6 күн бұрын
nogal nie. die VSA se GDP is steeds groter as die totale BRICS. ons het hulle meer nodig as hulle vir ons
@andriescoetzee296
@andriescoetzee296 7 күн бұрын
As ons boere regtig ‘n impak will maak dan sall ons moet praat oor ‘n nasionale voetssel prodesseering staakkeng.
@gertcroukamp5287
@gertcroukamp5287 7 күн бұрын
Die persepsie bestaan ook dat die boere hul beste produkte uit voer en dus al hul uitskot plaaslik bemark en daardeur plaaslike tekorte veroorsaak. Pryse word dan deur agente kunsmatig hoog gehou. Ek verneem dat daar tans 'n ondersoek van stapel gestuur is. Dan speel boere op ons gevoellens as dit soms met hul moeilik gaan. Dit is nie baie patriotties nie, ne?
@michaelstorm5299
@michaelstorm5299 4 күн бұрын
Die SA gebruiker behoort nou pragtige kwaliteit vrugte/groente te kry plaaslik. Kompetisie en ooraanbod sal kospryse afbring, maar baie boerderye gaan sluit. Hulle sê Italie se grootste uitvoerproduk is Ferrari motors...vir SA is dit landbou produkte wat goeie valuta verdien. O gatta...die Rand gaan ook onder druk kom en verswak, agv minder buitelandse valuta verdien. Daar word aanbeveel SA vind nuwe markte in Midde Ooste en Asia/China. Maar gaan die Chinees ook dieselfde betaal vir daai blink appel, as sy Amerikaanse of Europese eweknie?
@dianebranfield2300
@dianebranfield2300 4 күн бұрын
Why sign a law if you are not going to use it
@llewellynkruger1289
@llewellynkruger1289 6 күн бұрын
ANC voters might be happy with their choice of government so i presume they are also happy with their woke prez and loadshedding. They surely must be happy to live without houses and electricity !!!!
@africainternationalministi8175
@africainternationalministi8175 4 күн бұрын
Believe me all President Ramaphosa glues everything else together. God appoints Kings and God takes down Kings. Moreover I believe we are in the spiritual season where God is going to turn the tables upside down in the GNU, and the corrupt ANC. Thank you, to all the farmers that ensure that families have food on our tables.
@spitfire5451
@spitfire5451 3 күн бұрын
Introspeksie vir elke Boer en diep bepeinsing van wat God van jou verwag klop aan jou deur. Maak die deur oop met die vertroue dat Die Here jou nie sal begaan nie, solank jy God nie begaan het nie. En lewe voort in blydskap dat jou lewe aan God behoort en nie jouself nie. Jy hoef nie te vrees nie kind van die Here.
@charlesmyburgh
@charlesmyburgh 5 күн бұрын
Saai. Julle praat ook net. Gee my n bewys oor enige vordering. Daag jul uit. 😊
@Anytime12345-o
@Anytime12345-o 7 күн бұрын
Glo niks meer nie.
@RobbieCamp
@RobbieCamp 6 күн бұрын
Daar is meer as net boere in hierdie land....Dit is nie net julle nie.....
@true5188
@true5188 6 күн бұрын
Wat is jy ....kom by
@kiimmaritz2827
@kiimmaritz2827 6 күн бұрын
N vriend in Jesus is meer werd as vriende wat jy wens jy kan hê nie. Waar is jul sogenaamde geloof
@charlesmyburgh
@charlesmyburgh 5 күн бұрын
😂😂😂😂😂😂😂😂😂
@ShaunLewies
@ShaunLewies 6 күн бұрын
Waarheid als is moertoe in hierdie land welkom in die vrystaat is moertoe alles
@shaughnyventura6000
@shaughnyventura6000 4 күн бұрын
In the 1990s the gvernment of the day took land from farmers and paid a pittance. Profitable farms were decimated by unskilled co-ops under corrupt leadership. Today those tracts of land lie uncultivated and the farm equipment has become scrap iron. South Africans battle for jobs and survival despite the BEE. Every time the ANC needs voters they promise land but the population at large congregate around urban areas where there is no development. They have waited decades for a roof over their heads, food in their bellies, education for their children and yet the ANC obsess over farmland. Zimbabwe suffers under the same fate. They now look for ways to incentivise farmers to return who are reluctant to take up the offers because they know they will still noy be safe. Quo vadis Afrika?
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 6 күн бұрын
Die Matrix is in volle werking.my vriend😢😢😢
@johannaroets7496
@johannaroets7496 6 күн бұрын
💯 % korrek
@starboy7938
@starboy7938 6 күн бұрын
En Jule noem niks oor Jule Stellenbosch mafia like you guys literally showing the world what you actually want back😂
@franzmuhl
@franzmuhl 5 күн бұрын
The world is polarising into facist and open-mindedness
@Pieter-p7c
@Pieter-p7c 6 күн бұрын
It's like a puppy.. forgetting outside the gate there is a big big dog.
@MarieJansen-fo5nh
@MarieJansen-fo5nh 4 күн бұрын
Ramaposa papa wag virgin jou
@oliviahossell1747
@oliviahossell1747 4 күн бұрын
U agree to lie about farm murders this is shocking as we know it is happening here and Rama know the truth I agree you can't take people ground from them they work hard for it . This people want to steal from us we didn't pick property from a tree .
@johanhuman4382
@johanhuman4382 4 күн бұрын
Openbare belang= anc belang.
@MarieGroenewald-eq6pk
@MarieGroenewald-eq6pk 5 күн бұрын
Dis al geruime tyd dat trump nie hou van ramaphosa al met sy 1ste verkiesing
@silam2329
@silam2329 7 күн бұрын
Waar kom jy vandaan Amerika het ons uitverkoop in 94. Is n gatkruipery die
@alfredwebster8031
@alfredwebster8031 5 күн бұрын
Puik uiteensetting
@dirklouw1428
@dirklouw1428 6 күн бұрын
Ek sien klaar 'n klomp jajaja broers lig jou gat en werk werk wakker
@marnuslizelleprinsloo6541
@marnuslizelleprinsloo6541 6 күн бұрын
Vergeet van Hammas en China ens ens jy was by n Bill Gates werkswinkel in 2017 in Seattle?
@Wheelz456
@Wheelz456 7 күн бұрын
As daar n god is, help! As!
@PearlSummers-t7p
@PearlSummers-t7p 7 күн бұрын
Help ons Here as jy ons hoor!!
@annavermaak-b8l
@annavermaak-b8l 7 күн бұрын
Daar is n God,die Vader van Jesus Christus,Hy hoor ons en dis n bewys van wat nou gebeur.Gee respek en liefde aan Hom en eer Sy Naam asb.
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 7 күн бұрын
Geen God is daar om jou vuilwerk te doen nie .... DomDoos
@reteipegal7690
@reteipegal7690 6 күн бұрын
​@@PearlSummers-t7pIf you doubt HIM, you're on your own. HE reacts on complere faith.
@reteipegal7690
@reteipegal7690 6 күн бұрын
Wheezle, of te wel, Nico du Plessis, jou ongeloof is jou ondergang.
@ZenCrypto01
@ZenCrypto01 4 күн бұрын
Die oom praat waarheid🫡
@marnuslizelleprinsloo6541
@marnuslizelleprinsloo6541 6 күн бұрын
Jip Theo aan jou veiende word jy geken Billy Gates…?
@marnuslizelleprinsloo6541
@marnuslizelleprinsloo6541 6 күн бұрын
Ek vat liewers n foto saam met n Russia se skip voor ek saam Bill Gates op n foto verskyn.
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 7 күн бұрын
Saai saam !!! Naai saam !! 🤘🤘🤘🍌
@johannes8668
@johannes8668 7 күн бұрын
Jy Klink soos of my n vrymesalaar.
@garthisrael178
@garthisrael178 6 күн бұрын
Daai foken Bees Neus en sy groot bek!
@JayD01234
@JayD01234 7 күн бұрын
Dis baie cool en alles. Hou net op jou maag aanbid
@Savedbygrace-z6d
@Savedbygrace-z6d 6 күн бұрын
Can you not speak dutch we dont understand foreign
@cr03bar
@cr03bar 7 күн бұрын
Everybody thinks trump is some messiah that will save every one. More like destroy everything.
@cmarais-ks3kd
@cmarais-ks3kd 7 күн бұрын
No messiah..just a man with commen sense
@Fanus-c8v
@Fanus-c8v 6 күн бұрын
Ou Pres Mbeki het vir Julius Malema gese die land behoord nie aan hulle nie die Here sal ons deur dra hy is die almagtige
@true5188
@true5188 6 күн бұрын
At least he think a country is a business and not steal or destroy a country but built a country and not taking PNE CENT OF HIS SALARY . WHERE ELSE WILL A PRESIDENT DO THIS . AMERICA WAS ALWAYS A GIVT FROM THE GIVERS IN AFRICA THATS WHY BLACK AFRICA ALWAYS WANT FROM THE RUNNING COUNTRYS BUT STEAL IT FOR THEIR OWN POCKETS . GIVE AFRICA A FU...G FISHING LINE NOT THE FISH . WHITE PEPPLE DEVELOPE THEM SELF WHY DONT BLACK PEOPLE DO IT THEN....... 10:34
@angieharvett5591
@angieharvett5591 5 күн бұрын
I agree 💯 Trump think he's God well he is not God never liked trump and still don't like hem he is the devil 👿
@kambrose1549
@kambrose1549 7 күн бұрын
A good review of the situation.. and how important the USA is to our trade...But Trumps bombastic approach is unlikely to shift ANC policy or alignments. It might make them go further left😢
@reteipegal7690
@reteipegal7690 7 күн бұрын
@kambrose1549 • Nothing will ever shift their policy. Do you consider Ramaposa as being any less bombastic than Trump? The difference is that Trump bombastically fight to retain the independance of America whereas Ramaposa is bombastically fighting for the total destruction of South Africa.
@richardsato4998
@richardsato4998 6 күн бұрын
Ek bewe met vrees! Hier kom die Here, en sy naam is.......... Trump!
@atolwage8576
@atolwage8576 7 күн бұрын
Hoekom is jy nie in die parlement nie Doosie ?
ANOTHER expropriation case exposed!
14:38
SAAI
Рет қаралды 32 М.
How Strong Is Tape?
00:24
Stokes Twins
Рет қаралды 96 МЛН
Мен атып көрмегенмін ! | Qalam | 5 серия
25:41
It’s all not real
00:15
V.A. show / Магика
Рет қаралды 20 МЛН
Onteieningswet: ’n Ramp vir Boere en Grondeienaars
13:39
Johnny & Dalene Muller - Plaasaanval slagoffers
21:13
AfriForum
Рет қаралды 431 М.
Unanswered Questions About Expropriation
13:03
SAAI
Рет қаралды 22 М.
Terugvoer vanaf die GFFA 2025
9:36
SAAI
Рет қаралды 655