Oom jy will he ons moet na jou luister, jy kriteseer net ander gelowe.jy is ook 'n valse sprekker. Jy moet die Bybel diep studeer,en die heilegeesvra om jy te leer. Jy mislei, baie mense, en jy gaan antwoord by die Here moet gee. Lees matt 5:17-20. Tot hemel en aarde vir by gaan sal die Tien Gebooie nog in working wees.
@georgevanderriet17564 ай бұрын
Ek het nooit gesê die wet van Moses is opgehef nie. Dit bly van toepassing op die mens buite Christus en vereis dat almal moet sterf omdat niemand dit hou nie. Die wet word in Christus egter vervul met die wet van die Gees en die lewe in Christus. Dit is duidelik dat jy nie die verskil tussen die Ou en Nuwe Testament verstaan nie. As jy nie funksioneer onder die wet van die Gees en die lewe in Christus nie bly jy veroordeel onder die Wet van Moses. Die Ou Testament onterf jou, veroordeel hou. Die Nuwe verlos jou en word in jou gees vervul. Lees gerus Galasiërs en Fillipense en Romeine ‘n paar keer goed en biddend deur. Ek sou dink ‘n gelowige sou saam opgewoonde raak oor die wonder van Christus Jesus die Here en is jammer om te hoor jy leef in regverdigmaking deur jou eie pogings en wet wat jy in oelkgeval nie hou nie. Ek hoop jy leer Jesus Christus ken en ervaar die krag van Sy reddende genade in jou lewe. Niks wat ek sê oor die Wet van Moses in nie in die Bybel geskryf nie. Lees asseblief jou Bybel in konteks sodat jy nie ‘n ander Evangelie glo en verkondig as die Evangelie van die Koninkryk wat in Jesus Christus gekom het nie. Want ek is bang dat wat Paulus in Galsiërs sê dalk op jou van toepassing is en jy dalk nog onder die vloek van die wet van Moses godsdiens bedryf en Christus vir jou van geen nut is nie. Ek noem doelbewus geen vers nie omdat ek wil hê jy moet die hele brief van Paulus lees en bid dat jy sal verstaan en begryp wat hy sê.