Elandré kuier by ons in die ateljee om oor sy splinternuwe enkelsnit Hand Aan Hand en die storie daaragter te gesels.
Пікірлер: 12
@willemlombard04 Жыл бұрын
Ek is bly ek het die gekyk, nou gaam ek die musiek video meer waardeer...great song!!
@magdaubostadleroux99602 жыл бұрын
Jy lyk baie goed Elandre
@mmmrhinogirl59632 жыл бұрын
Ondersteuning vanuit Dubai.
@TonyTightlips2 жыл бұрын
Dat die hoofmeester vanaf "Jou Romeo?"
@ma.mercedesramirez30382 жыл бұрын
Translate in english please....how about his illness whats the update?
@MDM82002 жыл бұрын
Of leer ons taal voor jy hierna kyk 😏💯
@tiaandupreez2 жыл бұрын
🇿🇦💓
@madelynjansenvanvuuren61842 жыл бұрын
Baie jammer om te hoor oor jou Oupa
@cobuscoetzee81772 жыл бұрын
Hou op Engels praat. Jy sing Afrikaans en maak geld in Afrikaans, nou wil jy Engels praat.
@38foreal2 жыл бұрын
Kak man .. English people love his music so what’s your issue ?
@cobuscoetzee81772 жыл бұрын
@@38foreal Kan jy lees? Indien wel sal jy verstaan wat my "issue" is.
@Krugerboi1310 ай бұрын
Taking offence because he is speaking english ,shame man🤣-Let me Translate it for you in Afrikaans too sodat jy kan verstaan..."Neem aanstoot omdat hy Engels praat ,shame man" en dit is in Suiwer afrikaans ook.