Die jongste oor die Rietbok-wrak ekspedisie! | Wouter Botes | 1 Oktober 2024

  Рет қаралды 4,335

Die GROOT Ontbyt

Die GROOT Ontbyt

Күн бұрын

Die vlieënier, televisie-vervaardiger en onverklaarde geheime-ondersoeker, Wouter Botes, kuier weer #opigeelbank om terugvoer te gee oor die jongste verwikkeling in hul ekspedisie om die SAL-vliegtuig, Die Rietbok, se wrak op te duik en sodoende te skenk aan 'n museum.
#Rietbok
#flightcrash
#diegrootontbyt

Пікірлер: 5
@markboucher1549
@markboucher1549 2 күн бұрын
Kannie wag om te hoor nie,volg hierdie storie al hele ruk en raak meer opgewonde om te hoor wat kon gebeur het.Baie sterkte Wouter 🙏
@ElmaPotgieter-p8v
@ElmaPotgieter-p8v 3 күн бұрын
Heerlike gesprek oor die Rietbok.
@marlenegreyling8620
@marlenegreyling8620 3 күн бұрын
Baie interessant! Ek het groot agting vir die respek wat Wouter teenoor die ramp en oorledenes betoon. Ek was destyds klein in Oos-Londen toe dit gebeur het, maar die grootmense het baie daaroor gepraat. Indien die Rietbok in duisende stukkies gebreek het, wonder ek of dit nie ook met Maleisië se vlug 370 gebeur het nie en daarom nog nie opgespoor kon word nie?
@annetteelliott1494
@annetteelliott1494 3 күн бұрын
Ek stem.....Baie interessant.......
@leonvanderlinde5580
@leonvanderlinde5580 3 күн бұрын
Hoe kan ek met Wouter Bosman kontak maak. Ek het een van die lugwaardinne geken en ek wil graag op hoogte bly met die soektog.
Koerantbespreking | Jana Marx - Vryskutjoernalis | 4 Oktober  2024
15:22
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 3,2 М.
Kwêla - HAH - Wouter Basson
23:23
kykNET Argief
Рет қаралды 23 М.
Don't look down on anyone#devil  #lilith  #funny  #shorts
00:12
Devil Lilith
Рет қаралды 10 МЛН
Officer Rabbit is so bad. He made Luffy deaf. #funny #supersiblings #comedy
00:18
Funny superhero siblings
Рет қаралды 15 МЛН
小路飞嫁祸姐姐搞破坏 #路飞#海贼王
00:45
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 17 МЛН
How To Get Married:   #short
00:22
Jin and Hattie
Рет қаралды 26 МЛН
Wouter Botes - The Missing Rietbok - April 2023
47:08
African Pilot Magazine
Рет қаралды 2,2 М.
Bok van Blerk | Sy nuwe liedjie 'Ik ben een Afrikaander' | 3 Oktober 2024
9:44
Melkkos
7:27
Bertus Basson
Рет қаралды 4,8 М.
Koerantbespreking | Doreen Loubser - Algoa FM News | 3 Oktober 2024
17:32
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 4,1 М.
Nataniël - 10 Sept 2018
21:04
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 168 М.
Counterfeit city | Carte Blanche | M-Net
14:40
Carte Blanche
Рет қаралды 388 М.
WILGENHOF DOCUMENTARY
8:46
Wilgenhof Men's Residence
Рет қаралды 2,9 М.
Ian Roberts | Sy boek 'Ek het 'n Engel gesien' | 24 Septmber 2024
15:03
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 4,2 М.
NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël
28:40
Don't look down on anyone#devil  #lilith  #funny  #shorts
00:12
Devil Lilith
Рет қаралды 10 МЛН