Frieda van den Heever & Die Heuwels Fantasties - Bon Voyage

  Рет қаралды 37,530

Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties

Күн бұрын

Stream nou Frieda se 1ste album hier: distrokid.com/...
Die eerste enkelsnit op Spoorsny was die heel laaste song wat Frieda geskryf het voor die album opgeneem is. Bon Voyage het die lig gesien saam met Pierre Greeff en Fred den Hartog as vervaardiger. Die song druk iets uit van die kortstondige, soms broodnodige troos wat lê in ontsnapping van die harde realiteit. Van die stryd wat ons voer teen die flatline, die wil om oorlewing, om nie koud aangetref te word terwyl jou hart nog klop en jou breine nog golwe maak nie. Die verlange om dood te gaan, maar nie dood te bly nie. Die droom om te kan vlieg met voete. Dis ook ‘n klein ode aan Underworld se Born Slippy (1996), eintlik Trainspotting in sy geheel, waarin Frieda dit die eerste keer gehoor het en wat onuitwisbare merke op haar jong gemoed gelaat het.
Lirieke:
Is jy reg vir inklim
ons gaan opstyg
ek is doodbang vir vlieg
ek is banger vir bly
ek weet ek vat myself saame
k kan nie dié keer weghol nie
is jy gereed vir hierdie vlug
ek weet nie hoe laat ons gaan land nie
bon voyage, baby
maak jou blou oog toe
dat jy my kan sien
ek is so jammer
hulle’t met jou bakle
bon voyage, baby
ek weet nie wanneer ons gaan kom
en of ons kom of gaan
maar jy moet net bybly
bly by my
sit jou kop op my skouer
jy moet nou stil lê, kry rus
want ek gaan later hard raas
glibberig gebore in die onderwêreld
dis hoe dit is
God, ek is moeg vir my voete
slaan dit onder my uit
dan kan ons vlieg
en al die turbulensie vermy
bon voyage, baby
jy kan die gordel los
jy gaan dit nie nodig kry nie
om te val is veilig by my
bon voyage, baby
die geveg teen die flatline is al wat my dring
as dinge te gevaarlik raak om te sê, sal ons dit sing
sing, my ding
kreun, seun
bon voyage, baby
daar’s ‘n wolk in my hart
jy gaan papnat reën
proe die trane op my hakskeen
Directed by : Rolanda Marais and Jozua Malherbe
Director of Photography : Lourens van Rensburg
Produced by 7Films

Пікірлер: 27
@dieheuwels
@dieheuwels 7 ай бұрын
Is jy reg vir inklim ons gaan opstyg ek is doodbang vir vlieg ek is banger vir bly ek weet ek vat myself saame k kan nie dié keer weghol nie is jy gereed vir hierdie vlug ek weet nie hoe laat ons gaan land nie bon voyage, baby maak jou blou oog toe dat jy my kan sien ek is so jammer hulle’t met jou bakle bon voyage, baby ek weet nie wanneer ons gaan kom en of ons kom of gaan maar jy moet net bybly bly by my sit jou kop op my skouer jy moet nou stil lê, kry rus want ek gaan later hard raas glibberig gebore in die onderwêreld dis hoe dit is God, ek is moeg vir my voete slaan dit onder my uit dan kan ons vlieg en al die turbulensie vermy bon voyage, baby jy kan die gordel los jy gaan dit nie nodig kry nie om te val is veilig by my bon voyage, baby die geveg teen die flatline is al wat my dring as dinge te gevaarlik raak om te sê, sal ons dit sing sing, my ding kreun, seun bon voyage, baby daar’s ‘n wolk in my hart jy gaan papnat reën proe die trane op my hakskeen
@Lenelinde
@Lenelinde 7 ай бұрын
Dit is n Amazing song❤
@jimimunro9652
@jimimunro9652 7 ай бұрын
Cool vibe
@rozahnbooyzen1065
@rozahnbooyzen1065 4 ай бұрын
❤L❤I❤E❤F❤ DIT!!
@helie4279
@helie4279 7 ай бұрын
Sjoe, baie dankie! Het die liedjie al warm gespeel op my Spotify!
@tarrynlamb377
@tarrynlamb377 7 ай бұрын
What a Masterpiece!!🎉 stunning!!!❤
@dieheuwels
@dieheuwels 7 ай бұрын
Thanx maaitjie! Gaan luister Frieda se album dis pragtig en genaamd "Spoorsny"
@toastcoetzer5461
@toastcoetzer5461 7 ай бұрын
Lekker song!
@juanitafroneman2203
@juanitafroneman2203 7 ай бұрын
OBSESSED!
@dieheuwels
@dieheuwels 7 ай бұрын
lekker
@jolandabecker1095
@jolandabecker1095 7 ай бұрын
Hierdie song is magic!!
@dieheuwels
@dieheuwels 7 ай бұрын
dankies
@wilnaneethling-smith8411
@wilnaneethling-smith8411 4 ай бұрын
Die eerste Afrikaanse liedtjie in 'n lang tyd wat ek weer geniet. Pragtige komposisie. ❤
@rozahnbooyzen1065
@rozahnbooyzen1065 4 ай бұрын
Oh my freaking soul!!! Hierie is donners besonders!! Ongelooflik mooi!! ❤L❤I❤E❤F❤ DIT!!
@dieheuwels
@dieheuwels 4 ай бұрын
Baie dankie :-) gaan luister Frieda se hele album dis werklik besonders!
@smithcza
@smithcza 7 ай бұрын
Love it!
@dieheuwels
@dieheuwels 7 ай бұрын
Thanx man gaan check Frieda se album Spoorsny uit dis merkwaardig.
@Dotherighthing1055
@Dotherighthing1055 2 ай бұрын
Goeie song teenoor wat ons daagliks opgedis word
@Orcansu
@Orcansu 6 ай бұрын
Wow! Ek lav hierdie!! So groot fan van Frieds!!
@dieheuwels
@dieheuwels 6 ай бұрын
sy is die beste!
@hymneelizabethventer2920
@hymneelizabethventer2920 4 ай бұрын
So beautiful
@SuperSpiderman1979
@SuperSpiderman1979 7 ай бұрын
As daar iets nuut is van julle- is dit gewoonlik n Wenner. Kannie wag ni
@janvanderelst2889
@janvanderelst2889 5 ай бұрын
Baie super liekie
@Da_Mathe
@Da_Mathe Ай бұрын
@ConniePienaar
@ConniePienaar 4 ай бұрын
Sjoe pragtig
@omarkhayyam94
@omarkhayyam94 6 ай бұрын
Dis pragtig ouens. Gaan julle dit speel in Amsterdam? Ek sien baie uit. Lekker bly
@francoisvandermerwe8323
@francoisvandermerwe8323 2 ай бұрын
Dis ongelooflik. Julle musiek is heuning soet, dit bring ñ bosveld stilte vir ñ honger siel.
BRAVO! - Frieda van den Heever
7:34
kykNET Argief
Рет қаралды 1,9 М.
Die Heuwels Fantasties & Demi Lee Moore - NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE
3:03
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 56 М.
didn't manage to catch the ball #tiktok
00:19
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 31 МЛН
小丑家的感情危机!#小丑#天使#家庭
00:15
家庭搞笑日记
Рет қаралды 30 МЛН
Зу-зу Күлпаш 2. Бригадир.
43:03
ASTANATV Movie
Рет қаралды 729 М.
Kluster Duo #настольныеигры #boardgames #игры #games #настолки #настольные_игры
00:47
Frieda 8 Maart 2024
6:47
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 981
Die Heuwels Fantasties - ek en jy
2:45
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 153 М.
Nataniël oor prinse, wense en KitKat
15:09
Aardklop
Рет қаралды 33 М.
Nogtans 2020 - InVia Musiek
3:20
InVia Gemeente
Рет қаралды 13 М.
Toe Die Engel Aan Die Water Raak (Ft. Nádine)
3:58
Dozi
Рет қаралды 650 М.
Joshua na die Reën - Beter Vir Ons Albei (ft. Karlien van Jaarsveld)
3:12
Joshua na die Reën
Рет қаралды 210 М.
Werner van der Hoven - Hanrie Visagie
2:52
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 148 М.
Elizma Theron - Hoekom
3:40
Elizma Theron
Рет қаралды 563 М.
Ubuntu (Met Frieda Van Den Heever) (Live)
3:16
InVia Musiek
Рет қаралды 9 М.
Karlien van Jaarsveld - Katrientjie Katryn (Amptelike Musiekvideo)
4:43
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 389 М.
didn't manage to catch the ball #tiktok
00:19
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 31 МЛН