Рет қаралды 23,575
DIK TRIL by VAN PLETZEN Available here: orcd.co/diktril
Ons dedicate die song aan Dricus Dik Tril Du Plessis!
oooh ek doen net wat ek wil
Zero fokken chill
Laat die bass fokken brul
Dik fokken tril
oooh ek doen net wat ek wil
Zero fokken chill
Ek lewe vir die thrill
Dik fokken tril
Eksie perfeksie always kak-seksie
Ek is jou bestie but you can never best me
Buite die kwessie so don't try test me
Caress my balle like Lionel Messi
Is dit Slangetjies en leertjies of Tetris?
Is die goal dat die lewe so intense is
Weet jy dat jy net ‘n mens is?
Gejaag na wind alles so senseless
oooh ek doen net wat ek wil
Zero fokken chill
Laat die bass fokken brul
Dik fokken tril
oooh ek doen net wat ek wil
Zero fokken chill
Ek lewe vir die thrill
Dik fokken tril
Sweeties vir die kinders
Drankies vir die ouers
Snelweg weg
Die padjie raak al nouer
Worry jouself dood
Oor of jy gaan verouder
Kom tot bo
Klim en klouter
Rotwiel groot piel klein kabouter
Groothond vuil mond klein seun stouter
Skuldgevoelens maar almal maak foute
Darem bewus maar dit maak my ouer
oooh ek doen net wat ek wil
Zero fokken chill
Laat die bass fokken brul
Lyric video by Regardt Visser at Fairo Studios
SOCIAL:
VAN PLETZEN OFFICIAL: www.vanpletzen.co.za
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
GROOTHOND: / peachvanpletzen
NAX: / yo_nax