Рет қаралды 178
Hierdie is 'n spesiale episode! In episode 9 gesels Delané met haar jonger sussie, Amé. Hulle praat oor Amé se passie vir perdry en haar ervaring sover om ouer te word. Hulle gesels ook oor Amé se ervaring om van Johannesburg na die Wes-Kaap te trek op die ouderdom van 10.