No video

Dodo Nyoka - Jy Is My Huis (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 3)

  Рет қаралды 177,646

Afrikaans is Groot

Afrikaans is Groot

Күн бұрын

Пікірлер: 123
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
Jou hart lê op die regte plek. Jou optrede was die tuiste waarna ons harte en lewens keer op keer sal terugkeer.
@daleen7508
@daleen7508 Жыл бұрын
Finominaal. Jou beheer oor jou stem. Jou energie. Jy is so in sink met die band. Love jou Dodo
@petrosteenkamp5855
@petrosteenkamp5855 Жыл бұрын
Hoekom aan jy vir Chris love jou whose dont use his misce please
@petrosteenkamp5855
@petrosteenkamp5855 Жыл бұрын
Jys besig om sy music oor te vat Chris is a good singer
@mandaengelbrecht4828
@mandaengelbrecht4828 Жыл бұрын
Kahcpahdhd
@mandaengelbrecht4828
@mandaengelbrecht4828 Жыл бұрын
Apusqpie47
@elnagerber3988
@elnagerber3988 Жыл бұрын
Ek moes die liedjie op repeat luister. Het hoender vleis gehad my hele lyf deur. Jy is n yster met die grootste hart vol oorlopende liefde. Kan nie wag om jou te ontmoet in persoon nie. Baie dankie vir die wonderlike persoon wat jy is. 🤗😍😘
@madelainekoen2851
@madelainekoen2851 Жыл бұрын
Fantastiese stem... Uitmuntende sang talent... Tipe musiek wat ons wil hoor in die toekoms.
@mandaengelbrecht4828
@mandaengelbrecht4828 Жыл бұрын
Qiwye2e84y48
@franciscabotha3308
@franciscabotha3308 Жыл бұрын
Moes net sommer dadelik weer kom luister, jy is n YSTER!!!
@johannavanniekerk9327
@johannavanniekerk9327 Жыл бұрын
Dodo ek het hoendervleis. Fantastic.
@karenvrey3006
@karenvrey3006 Жыл бұрын
Eerste sanger wat my hoendervleis van kop tot tone gee en in trane het.Well done Dodo.jy sing deur my
@ronelleoosthuizen5786
@ronelleoosthuizen5786 Жыл бұрын
Skitterend. Ek luister hierdie lied oor en oor. Hierdie jong man het alles wat nodig is om 'n pragtige sangloopbaan te hê. Almal gaan vir hom lief word.
@WilnaMarais-wf6kc
@WilnaMarais-wf6kc 11 күн бұрын
Absoluut my nuwe gunsteling......pragtig❤
@elizevanderlinde843
@elizevanderlinde843 Жыл бұрын
Soo spesiaal hoe Dodo hom in die lied inleef❤
@teamjabezrealestate9603
@teamjabezrealestate9603 Жыл бұрын
Eerlikwaar!!! Ek sukkel om woorde te kry - maar dis alles - dis alles! Dis perfek en stunning! jy het ongelooflike mooi en unieke stem Dodo! Ons stem is vir jou - ons staan agter jou!
@rickyar156
@rickyar156 Жыл бұрын
Jy seg die woorde wat ik nie kan vin nie ek voeg my stem by jou berig
@alsoknownasleena
@alsoknownasleena 22 күн бұрын
Those vocals... gosh lets not forget the instrumentals.
@johanbarnard3435
@johanbarnard3435 Жыл бұрын
Baie goed! unieke stem en opregte hart.
@steveschoeman748
@steveschoeman748 Жыл бұрын
Dodo elke week bring jy jou kant. Mag jy as die wenner van die kontrak aan gewys word.
@erwingregoire7516
@erwingregoire7516 9 ай бұрын
Great performance, wonderful song 🤩 Greetings from Belgium
@user-ry4yo8dc6j
@user-ry4yo8dc6j 9 ай бұрын
Dodo jys my ster.. die kontrak Sal jw verewig onthou
@karenvrey3006
@karenvrey3006 Жыл бұрын
Dodo jy gaan die ding wen.Jou single fotos is moerse mooi.Well done.Jy verdien dit deur en deur
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Dodo is Baie mooi en Kan sing hom liedjies is Baie lekker ek is trots op hom 💖💖
@lindamuller3044
@lindamuller3044 Жыл бұрын
Ongelooflik!!! Dodo jy gee ñ mens hoendervleis.. Wel gedaan.. 🎤👌🎶👍
@rhodeviljoen5687
@rhodeviljoen5687 Жыл бұрын
Wow wow wow...... jy het ñ ongelooflike stem en jy rock. Amazing
@cecilejoubert7892
@cecilejoubert7892 Жыл бұрын
Go Dodo! Wat n oulike jong man! So trots op jou. Hoop jy wen!
@zirkroarty7652
@zirkroarty7652 Жыл бұрын
WoW...Luister dit OOR-OOR!!!
@barendburgermusic
@barendburgermusic Жыл бұрын
Nee kyk, Daar is min mense wat vir my werklik mooi sing en 'n awesome vibe maak. jy is definitely op daai lys van my.
@zeldadutoit9803
@zeldadutoit9803 Жыл бұрын
Uitstekend soos altyd wow
@gloudietisseur4727
@gloudietisseur4727 Жыл бұрын
Dodo ek is so so dankbaar jy is in die Top 3 jy bly my gunsteling en glo en vertrou jy gaan dit enduit maak tot Top 1
@adrinettevorster2001
@adrinettevorster2001 Жыл бұрын
Dodo! Jy het dit gemaak in die lewe!!! Soooo ongekooflik trots! Wat n asemrowende Performance!!! Die kontrak wenner
@elmaengelbrecht827
@elmaengelbrecht827 Жыл бұрын
Oor en oor en oor al geluister!! Diep
@jeanbuitendacht8980
@jeanbuitendacht8980 Жыл бұрын
Dodo, jy maak Afrikaans GROOT !!
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
ja dodo maak Afrikaans Groot ! Ek is trots op hom 💖💖
@user-yo9qd6gj4f
@user-yo9qd6gj4f 4 ай бұрын
Dodo you are Simply The Best ♥️♥️♥️♥️♥️♥️
@belindatorr541
@belindatorr541 Жыл бұрын
Skryf maar Dodo se naam op die kontrak 📝 Hy is verseker die X Factor 🎤🔥⭐👌
@robynhartzenberg7367
@robynhartzenberg7367 Жыл бұрын
Jou emotional connection tot die liedjie maak dit so so mooi.
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
💖💖💖💖💖
@inaniemand8083
@inaniemand8083 Жыл бұрын
Dodo! jy het my in snot en trane❤️
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Wow 💖💖
@keanumyburgh6893
@keanumyburgh6893 Жыл бұрын
Jy is n goei sanger
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Win dodo Gaan ons lief Jou baie ❤😊
@nicky8790
@nicky8790 Жыл бұрын
Dodo .. Kry ek n Traan .. You've Got it🤍💥🤍
@chrisvanaltena7618
@chrisvanaltena7618 Жыл бұрын
Stunning!!!!👏👏👏
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Hy is Baie oulik hom liedjies was So goed 💖
@caspergeldenhuys2147
@caspergeldenhuys2147 Жыл бұрын
jy is uitsekend jy beteeken alles vir ons
@wilnaford8884
@wilnaford8884 Жыл бұрын
Ek luister die song oor en oor. Stunning Dodo...goue seun...jy het ñ baie mooi stem. Sing veskriklik mooi. ❤❤❤❤❤
@isabelnel2488
@isabelnel2488 Жыл бұрын
Fantastiese optrede Dodo 🤗 Jy is my wenner💟💕🌸
@nyashamasiraha1487
@nyashamasiraha1487 Жыл бұрын
Dodo is on another level.
@user-yo9qd6gj4f
@user-yo9qd6gj4f Жыл бұрын
Baie lief vir jou ♥️♥️♥️♥️
@madeleindiedericks7020
@madeleindiedericks7020 Жыл бұрын
Pragtige stem...hy gaan nog ver kom
@jinxdelange1718
@jinxdelange1718 Жыл бұрын
Liewe Bbbbbbbblikemmer 😀 dis nou ʼn treffer!!!!! Daai stem... wow wow. Jy gaan nog die Kontrak wen. Well done @Dodo
@geraldinekearns5768
@geraldinekearns5768 Жыл бұрын
Wow Dodo jy het my in trane gehaat well done jy is no1 .
@wandalandman8136
@wandalandman8136 Жыл бұрын
Love dit het dommer hoendervleis
@erickavisser2039
@erickavisser2039 Жыл бұрын
Uitstekend
@e.gonnermann4646
@e.gonnermann4646 Жыл бұрын
Baie mooi!
@myniebotha99
@myniebotha99 6 ай бұрын
Absoluut fantasiese stem en persoon. Dankie dat jy jou musiek met ons deel.
@calavaneck5017
@calavaneck5017 Жыл бұрын
Fantasties jou hele episode gekyk. Inspirasie grootskaal
@jennifernaude4789
@jennifernaude4789 Жыл бұрын
Hier le ek op my bed in New Zealand en huil myself stukkend. Dis so mooi. Dankie jongman, jy gaan dit nog ver vat.
@andrecoetzee5082
@andrecoetzee5082 Жыл бұрын
Dodo jou stem is asemrowend mooi
@lizettebarnard7703
@lizettebarnard7703 Жыл бұрын
Dodo Jy is ongelooflik amazing , love die song
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
ek is maal oor die liedjie 💖💖
@lianieuwoudt7465
@lianieuwoudt7465 Жыл бұрын
Wow!! Fantasties!!❤
@ehs5683
@ehs5683 Жыл бұрын
We lost Theuns and gained Dodo❤
@relaxing123cleaning
@relaxing123cleaning Жыл бұрын
Amazing
@christabritz5368
@christabritz5368 Жыл бұрын
Sjoe sjoe Amazing mooi
@lindapeo3918
@lindapeo3918 Жыл бұрын
Ek sal hom 100x luister op n dag
@willemphillipsinden1923
@willemphillipsinden1923 Жыл бұрын
ASB n song saam Refentsie!!!!!!!!! Jyt een amazing Stem. Hoop jy Word bekend reg oor Suid Afrika.
@emsabotha2289
@emsabotha2289 7 ай бұрын
Briljant ❤
@charmaineduraan923
@charmaineduraan923 Жыл бұрын
Hy moes gewen het!
@givennxumalo994
@givennxumalo994 Жыл бұрын
Dodo❤️ you're my favorite 😍
@Izabelinha2325
@Izabelinha2325 Жыл бұрын
Wow! Gave me goosies... 👌🙌
@Mimmi1547
@Mimmi1547 Жыл бұрын
Wow!
@mbalimoreki6279
@mbalimoreki6279 11 ай бұрын
Wonderlik Dodo
@jacquelinemuller383
@jacquelinemuller383 Жыл бұрын
Goosebumps ❤
@quinchaadams965
@quinchaadams965 Жыл бұрын
Wow... Winner 🥇
@lillydebeer6954
@lillydebeer6954 Жыл бұрын
Stunning Dodo
@zanitafox-mapletoft187
@zanitafox-mapletoft187 Жыл бұрын
Wow that was amazing 😮💗xx thank you for sharing.
@corbinbryant9253
@corbinbryant9253 Жыл бұрын
Pure awesome, ek hoor die hart.
@Blessed77792
@Blessed77792 Жыл бұрын
Wow wow wow 🤩
@immaculatem4455
@immaculatem4455 Жыл бұрын
Dodo made me so emotional
@emsabotha2289
@emsabotha2289 9 ай бұрын
Regtig besonders goed gesing sterk stem
@louisfourie5696
@louisfourie5696 Жыл бұрын
Gesoute kunstenaars se monde hang oop. Myne ook. Jy is geseen my maat. Awesome liedjie en jyt n awesome stem. Love jou musiek!!!!!
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Dodo is talent en Hy het Awesome stem en ek is maal oor die liedjie
@nicoleenbezuidenhout2702
@nicoleenbezuidenhout2702 Жыл бұрын
Sjoe hy sing soooo mooi
@GertduPreez
@GertduPreez 4 ай бұрын
Wow great
@bernedinekoch9941
@bernedinekoch9941 Жыл бұрын
Jy rock 😊👍
@armandtheron6477
@armandtheron6477 9 ай бұрын
Die level wat die my hart bly maak is ongelooflik!!!
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
💖💖💖💖💖💖
@altaburger5863
@altaburger5863 Жыл бұрын
Mal oor jou sal 'n vertoning van jou wil bywoon
@tertiavanromburgh1514
@tertiavanromburgh1514 Жыл бұрын
Wow hoe pragtig sing jy my sanger Chris Else se lied. Pragtig. ❤️
@yolandeswanepoel6345
@yolandeswanepoel6345 Жыл бұрын
Mal oor die!!
@mh4mh
@mh4mh Жыл бұрын
1:40 wow just wow
@siyasb4313
@siyasb4313 Жыл бұрын
Dis nou music like dit hou aan
@marinda6377
@marinda6377 Жыл бұрын
Oo😳Ek kon nie ophou luister nie. Wow love die manetjie se stem.. Hoendervleis 😊
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Ek like die liedjie 💖
@amandanorval4930
@amandanorval4930 Жыл бұрын
Absoluut pragtig My WENNER!!!!
@jamesraubenheimer6375
@jamesraubenheimer6375 Жыл бұрын
Blessed! My smile is groomer as Joe Black sin! Sommer Klaas op my Spotify Playlist en hy hardwood soon Stroup her in Amerika in my lorrie!
@tellaqq
@tellaqq Жыл бұрын
Jis hoendervleis ek nou!! Well done Dodo 🦤❤️
@charlenedouglas3586
@charlenedouglas3586 Жыл бұрын
Hoendervleis mooi Dodo
@ExodusFire13
@ExodusFire13 Жыл бұрын
Dankie Dodo
@hanneliereinhardt8727
@hanneliereinhardt8727 Жыл бұрын
Wow! Jy kan maar. ❤
@exquisitelyelizabeth6531
@exquisitelyelizabeth6531 Жыл бұрын
Wow!!!! Lief dit💖
@sagesse9551
@sagesse9551 Жыл бұрын
Jus wat n stunning stem!
@sharoldineclaassen1269
@sharoldineclaassen1269 Жыл бұрын
Wow just Wow 🔥🔥🔥🔥
@mienkemunnik7485
@mienkemunnik7485 5 ай бұрын
Waneer Kom ry jy nou perd Dodo
@leonabadenhorst9214
@leonabadenhorst9214 Жыл бұрын
Sjoe jy en Samantha maak dit onmoontlik om te kies! Julle moet groot gaan. Julle bly albei my gunstelinge.
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Dodo maak suid Afrika gelukking 💖
@user-tp6gg4bl2n
@user-tp6gg4bl2n Жыл бұрын
Wilmari saam dod asbloef😢
@jolandabecker1095
@jolandabecker1095 Жыл бұрын
Absoluut ongelooflik Dodo!!!!
@madeleinmadelein8512
@madeleinmadelein8512 Жыл бұрын
Hoekom hoor ek nou eers hier van
@madeleinmadelein8512
@madeleinmadelein8512 Жыл бұрын
Die beste show ooit
@tiaankoen2748
@tiaankoen2748 Жыл бұрын
WEnneR
@edimilsonmacedo2165
@edimilsonmacedo2165 Жыл бұрын
👏👏👏🇧🇷🇧🇷🇧🇷🇧🇷👏👏👏🇧🇷🇧🇷
@neeltjebooysen9591
@neeltjebooysen9591 Жыл бұрын
Bietjie agter die tyd . Nou eers vir Dodo ontdek. Baie beindruk. Sterkte vir jou.
@LOR31ebUT
@LOR31ebUT Жыл бұрын
No sound
@irenebeukes1403
@irenebeukes1403 Жыл бұрын
Sing baie mooi, dink net die emosionele "performance" was onnodig.....maar ja hy is baie nederig.
@elizmabrand
@elizmabrand Жыл бұрын
Het jy gehoor vir WIE Hy dit gesing het. Absolute onnodige kommentaar van jou.
@marylenbraclyn7701
@marylenbraclyn7701 Жыл бұрын
Fabulous. He is a winner, his thankfulness will take him to higher and higher level.
Comfortable 🤣 #comedy #funny
00:34
Micky Makeover
Рет қаралды 16 МЛН
Survive 100 Days In Nuclear Bunker, Win $500,000
32:21
MrBeast
Рет қаралды 160 МЛН
Son ❤️ #shorts by Leisi Show
00:41
Leisi Show
Рет қаралды 10 МЛН
Кадр сыртындағы қызықтар | Келінжан
00:16
Comfortable 🤣 #comedy #funny
00:34
Micky Makeover
Рет қаралды 16 МЛН