Рет қаралды 485
Sedibeng TV
Die HS Dr. Malan in Meyerton se Interhuis-atletiekbyeenkoms was 'n prettige affêre. Die byeenkoms wat Vrydag 19 Januarie in Meyerton plaasgevind het, het die atletiekseisoen op 'n hoê noot afgeskop. En Sedibeng TV was daar!!