DORINGBAAI

  Рет қаралды 1,837

Steve De Villiers

Steve De Villiers

Күн бұрын

Weskus toer deel 7

Пікірлер: 10
@leonpotgieter4701
@leonpotgieter4701 4 ай бұрын
Dit is nou Mooi Rustig mooi Dankie
@troopyinafrica
@troopyinafrica 4 ай бұрын
Great spot. We have some nice wild camp spots along there. Great one again Steve
@marchandrossouw2538
@marchandrossouw2538 4 ай бұрын
Thanks Stefaans. Ek het dit wat jy gedeel het baie geniet. Ek was jare terug in Doornbaai. Dit was maar yl. Ek dink dit is die rofste kuslyn wat ek al in SA gesien het. Van Moz, Transkei, tot Weskus. Baie intimiderend as die see rof is.
@stevedevilliers1404
@stevedevilliers1404 4 ай бұрын
Hi Marchand ,dit is net ń plesier maat .
@neilfourie1676
@neilfourie1676 4 ай бұрын
Nice video. Moenie worry nie Steve jou troopy sal niks oorkom op daai grondpadjies nie ons het al daar gery met n Nissan Micra en n Datsun 1400.
@chrisels7418
@chrisels7418 4 ай бұрын
More Steve en Elsie,,ek is mal oor julle videos,,veilige reis vir julle,,God is met julle
@user-df3pf9lq5g
@user-df3pf9lq5g 3 ай бұрын
Steve, dankie. Hierdie is my speelplekke, Groen Kalahari, Boesmanland, Richtersveld tot Weskus. As jy weer diekant toe kom moet jy die Namakwa 4x4 Eco-roete doen. Begin by Pella, Klein-Pella (dadelplaas), Witbank, Goodhouse af deur Kuboes tot Alexanderbaai. Nie veel van 'n uitdaging met daai groen Troepie nie, maar pragtig so min of meer al met die rivier af. Dan ook Weskus 4x4 (Kleinzee - vroeër diamantgebied). Dalk kan my Hilux en jou Troepie se spore nog eendag saam op die sand lê! Groetnis🤠
@stevedevilliers1404
@stevedevilliers1404 3 ай бұрын
Jip dit sal lekker wees !!
@neilfourie1676
@neilfourie1676 4 ай бұрын
Ook nie n meer by papendorp nie, maar wel n rivier. Olifants rivier.
@stevedevilliers1404
@stevedevilliers1404 4 ай бұрын
Hi dankie Neil nou weet ek😁😂🤟
BERG EN DAL NA TAMBOTI
21:40
Steve De Villiers
Рет қаралды 3,1 М.
CANDA EILAND
25:12
Steve De Villiers
Рет қаралды 7 М.
هذه الحلوى قد تقتلني 😱🍬
00:22
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 105 МЛН
Snoektyd in die Weskus
9:01
Weskaap Aktueel
Рет қаралды 105 М.
DORINGBAAI WEEKEND!
11:50
Ferdi Visser
Рет қаралды 2,5 М.
Op pad met Afrikaans - Eksteenfontein, Richtersveld
3:16
My Afrikaans
Рет қаралды 17 М.
Hondeklipbaai
13:03
Steve De Villiers
Рет қаралды 3,4 М.
Mooiloop 3 - Episode 20: Paternoster
24:04
you belong
Рет қаралды 60 М.
Weskus Toer Basjan (Brian Nieuwoudt) 2019
6:44
Brian Nieuwoudt
Рет қаралды 29 М.
PRETORIA TOT KEIMOES
10:58
Steve De Villiers
Рет қаралды 1,9 М.
NAMAQUA NASIONALE PARK
18:25
Steve De Villiers
Рет қаралды 4,2 М.