Weereens baie, baie, baie dankie hiervoor. Ons aanbid voorwaar die enigste Lewende God wat genade met ons as somdaars het. Ek waardeer jou gesprekke ontsettend baie met hierdie groot kind van God wat ñ lewende vb vir ons is. Baie dankie vir die deel van u hart ds Coetsee. God se seën word steeds op alle vorme van u bediening gevra. Wonderlik om ware kinders van die Here te hoor.
@HannelieSass4 ай бұрын
Wonderlike getuienis! Baie dankie vir die potgooi..❤
@janisbrits38084 ай бұрын
Baie dankie vir hier wonderlike onderhoud.
@jacksmit31454 ай бұрын
Moet asb nie jou gas so baie in die rede val nie..... Ek wil hoor wat Chris te sê het asb .......
@SOLAplatform4 ай бұрын
Beste Kaptein Jack, ek vra om verskoning ... toe ek terugluister het ek ook gedink ek het op 'n paar plekke opmerkings gemaak wat nie nodig was nie .... ek sal volgende keer meer sensitief probeer wees ... baie dankie dat jy sdaam luister
@jacksmit31454 ай бұрын
@@SOLAplatform dankie Ferdie. Omdat ekself sielkunde saam met my maatskaplik studeer het en dit (sielkunde) verwerp het as luciferian en ook die polisie as berader moes verlaat omdat ek eerder pastorale berading met polisielede gedoen het as sekulêre berading het ek baie belanggestel in die onderwerp. Gaan kyk gerus na die video clips oor psgiatrie op my facebook profiel. Ek kon nog nooit sielkunde en die bybel versoen nie. Groete.