This love of Jesus, it's alive down in my soul. Amen. 🙏 Dis heerlik om die Here te dien🎶🎵🙏
@IstellieVanEck Жыл бұрын
Dudley, ek is van Bloemfontein en ek geniet die L & A sessie en kyk ook al jou boodskappe. Cecile is pragtig en julle moet asb julle kinders aan ons voorstel. Ek het groot geword so ek sing heerlikvsaam. Mag God julle net sal seën.
@margaretannleroux9296 Жыл бұрын
perfekte saam sing Dudley en Bernice
@charlenedefin615 Жыл бұрын
Sjoe 😢😢😢😔😔😔😔🙏🙏🛐🛐🙌🙌🙌regtig gebless ..... Ek scroll deur U tube en soek ... Kom af op hierdie so vervullende Dankie HGees Dankie Here Jesus Ooo JA absuluut God is so so so good to me 🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙏🙏🙏🙏
@SantieSteyn Жыл бұрын
Wow! Dankie vir die blessing!!!
@elizefouche1993 Жыл бұрын
Because you are in control , so so mooi
@annemarievandersandt2765 Жыл бұрын
Ons bly in hartenbos en luister Elke dag na jou. Jy is Vir ons n lifeline.God bless.hou asb so aan
@deonvanrhyn934 Жыл бұрын
Beslis n treffer opname van lekker sing en luister genot. En so loof en prys ons GOD DIE VADER vir genade goedheid en guns. HALLELUJAH!!
@elsiesteyn825311 ай бұрын
Dudley jy en jou vrou het n awesome bediening. Mag God julle ryklik seen.❤
@felipaperalta2835 Жыл бұрын
Amén aleluya Dios bendice
@IstellieVanEck11 ай бұрын
Ek geniet Lof en Bidding 34 gelooflik baie. Ek is emosioneel elke keer. Ek beleef verwerping van kinderlewe van 'n Vader en nou van my sibbes. Ek het die beste moeder gehad. Sy iß amper 6 jr haar intrek geneem in haar Hemelse woniing en verlang ek elke dag om by haar te wees,
@schalkbritz9836 ай бұрын
👏👏👏👏👏
@charlenedefin615 Жыл бұрын
🎆✝️🙏🙏🙌🙏🙌🙏🙏🤩🙏🙏🙏🙏🙏💓My voete tik Di ritme ...... O Prys Di Here Jesus
@margaretannleroux9296 Жыл бұрын
so Goddelik.
@margaretannleroux9296 Жыл бұрын
Gebed vir ons so nodig
@annavideospieters457810 ай бұрын
Halleluja Prys die Here
@elizabethapril5024 Жыл бұрын
Dit baiedankie dit I goed
@christienasteyn6918 Жыл бұрын
Die LenA sessies is so n blessing
@pietdercksen581711 ай бұрын
Ons waardeer julle Baie dankie vir die songs
@margaretannleroux9296 Жыл бұрын
Amen!!
@janvermeulen1550 Жыл бұрын
12:30 🙏🙏👍
@ednafourie7509 Жыл бұрын
Dankie.
@pieterhudson78922 жыл бұрын
Pragtig
@harrynel3807 Жыл бұрын
Dudley jy en Benice moet meer daam sing. Julle sinh vreeslik mooi saam
@edsonribeiro8315 Жыл бұрын
...gritam muito!...e a parafernália por de trás é terrível!....