Ek is 61 jaar oud en dra die letsels van my pa

  Рет қаралды 593

Baasraak TV

Baasraak TV

Күн бұрын

Pastoor Esther se Getuienis.
Kyk haar volle Getuienis op ons Hoogpunte Kanaal - Baasraak TV Hoogpunte
Kyk die Volle Vroue Konferensie op ons Hoof Kanaal - Baasraak TV
Besoek Baasraak se Webtuiste:
➢ www.baasraak.tv/
Ondersteun Baasraak Finansieël:
➢ Besoek ons ons webblad om in ons bediening te saai: ➢www.baasraak.t...
Volg die Baasraak Span:
➢ facebook: / baasraak
➢ instagram: / baasraak.tv
➢ potgooi: www.baasraak.t...
Deel asb ook met jou familie en vriende? Saam kan ons misdaad en geweld BAASRAAK in die naam van die HERE JESUS CHRISTUS!
Klik op die SUBCRIBE -knoppie, sodat jy nooit sal uitmis as ons nuwe videos op ons kanaal plaas nie.
Die Here Jesus Christus, het oor die 22 jaar gelede, vir Evangelis Freek Vermaak gesalf en geroep, om 'n blye boodskap te bring aan die mense in nood, Die Here het vir Freek gestuur om dié wat moedeloos is, op te beur, om vir die gevangenes vrylating aan te kondig, vryheid vir dié wat opgesluit is, om aan te kondig dat die tyd gekom het waarop die Here genade betoon, die dag waarop ons God sy vyande straf maar almal wat treur, vertroos, die dag waarop Hy vir dié in Sion wat treur, eer gee in plaas van smart, vreugde in plaas van droefheid, blydskap in plaas van hartseer.
Coach Freek glo dat God se genade is vir 'n mens genoeg om die uitdagings in jou lewe Baas te Raak! Freek en sy vrou Hannah en hulle bedieningsspan en vriende en vennote het een doel voor oë en dit is om hulle gawes en talente te gebruik om God die Vader te verheelik en om mense aan die Here Jesus bekend te stel wie Hom nie ken nie.
Besoek Baasraak se Webtuiste:
➢ www.baasraak.tv/
Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wat nou beskikbaar is. Sy naam is “Baasraak Nou”. Dit is gratis beskikbaar. Gaan laai hom gerus af deur op die link:
➢baasraak.beeze...
Ondersteun Coach Freek en sy Span Finansieël:
➢ Besoek ons ons webblad om ons bank, Paypal, of Payfast besonderhede te verkry: ➢www.baasraak.t...
Volg die Baasraak Span:
➢ facebook: / baasraak
➢ instagram: / coach.freek
➢ potgooi: www.baasraak.t...
Deel asb ook met jou familie en vriende? Saam kan ons misdaad en geweld BAASRAAK in die naam van die HERE JESUS CHRISTUS!

Пікірлер
Pappa moet my asseblief nie doodmaak nie - Pastoor Esther
21:11
“Wat is fout met my - Hoekom doen jy dit?” - Francis Sullivan
17:31
나랑 아빠가 아이스크림 먹을 때
00:15
진영민yeongmin
Рет қаралды 19 МЛН
Kan ek nog in 2020 die evangelie glo? [2 Des 2020]
38:58
Al Sê Die Mense Wat - Lora Joplin
1:39
Lora Joplin
Рет қаралды 18 М.
Herlewing tent bediening Erediens
1:03
Delano Page
Рет қаралды 1,5 М.
Sal jy vir my 'n tabernakel bou?
31:04
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Tik het my ingewande opgedroog - Adrian Meyer
13:59
Baasraak TV
Рет қаралды 952 М.
daar by die kruis onmoet ek jesus-my Hart is u fontuin
12:35
⛪️Pinkster Koortjies⛪️
Рет қаралды 86 М.