Рет қаралды 141,753
Die lekker vibes en goeie tye is hierso!
Tyd om te LY AAN DROOMSINDROOM🤩
Groot dankie aan die awesome mense wat hierdie musiekvideo moontlik gemaak het:
•Quintessential Photography & Video vir die awesome edit en colour grade.
•Berno Smit (Instagram-@dtd_film) vir die mal cool shots by Rocking Stilbaai 2022.
• Mamma Liezel vir die "home video footage"💜
Volg ons (Droomsindroom) op sosiale media:
Facebook - / droomsindroom
Instagram - / droomsindroom
__________________
Lirieke:
Ek ly aan
Druk my ore toe
Doof die wereld uit
Ek is moeg gefake
Bring vir my goeie vibes
Goeie mense. Net 'n goeie tyd
Voel hoe klop dit deur my are
Dit hou wakker deur aande
Ohh, ohh ek dink ek ly aan
Ohh, ohh ek dink ek ly aan
Mamma help ek voel die simptome.
Skielik glo ek in my drome.
Ohh, ohh ek dink ek ly aan Droomsindroom
Vlug van realiteit
Vat my op tot waar die wêreld stop
Daar kan ek asem haal
tot swaartekrag my weer kom haal
Voel hoe klop dit deur my are
Dit hou wakker deur aande
Ohh, ohh ek dink ek ly aan
Ohh, ohh ek dink ek ly aan
Mamma help ek voel die simptome.
Skielik glo ek in my drome.
Ohh, ohh ek dink ek ly aan Droomsindroom
Voel die simptome
die simptome, die simtome
Voel die
Voel die simptome
die simptome, die simtome
Voel die
Voel die simptome
die simptome, die simtome
Voel die
Voel die simptome
die simptome, die simtome
Voel die. (Die simptome)
Ohh, ohh ek dink ek ly aan
Ohh, ohh ek dink ek ly aan
Mamma help ek voel die simptome.
Skielik glo ek in my drome.
Ohh, ohh ek dink ek ly aan Droomsindroom