Dit is so belangrik vir ouers om hul kinders met liefde en respek groot te maak. Hoe kan ouers dit doen as hulle self nie n verhouding het met Jesus Christus, indien hulle nog glo in die doop as redding? Matheus 3 leer ons die Waarheid, Johannes 3 die kruks van die Evangelie en Matheus 7 God se opdrag. Hoeveel van my familie het selfmoord gepleeg as gevolg van daardie moordenaars tonge van mense en dan sit hulle Sondag vir Sondag voor in die kerk. Hoekom het Jesus Matheus 16 vir ons gegee en hoekom Johannes 16?? Hoeveel kinders openbaar maar net die simptoom en nie die oorsaak van hul verdrukking in hul ouerhuise nie. Daardie godsdiens wat hulle so aanbid!!!!!
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Jip! Myn man is in ons kamer oorlede..waarheid, ekt die dood geruik..erg!!!! Ek was alleen...gelukkig is ons Here altyd naby...loof Sy wonder Naam!!! 🤗
@magdadutoit9528 Жыл бұрын
🎼🎶🎶Ek weet die Here maak ‘n weg vir my Ek weet die Here maak ‘n weg vir my As ek altyd heilig leef, sonde haat, na goedheid streef Ek weet die Heer maak ‘n weg vir my Daar aan die kruis moes Hy ook hang vir my Daar aan die kruis moes Hy ook hang vir my Ja die wonde in Sy hande, Sy sy was ook vir my Aan die kruis moes Hy ook hang vir my🎶🎶🎶 Dankie Deon, dis n roerende boodskap.
@beyerssmit5069 Жыл бұрын
Middag Deon, Ek is 72jr en ek was 10jr oud toe ek ook gemolesteer is woordeliks. Ek kan tot vandag toe dit onthou. Ek het nog altyd die neiging om te vermy om voor 'n gehoor op te tree. Ek is altyd op die agter grond.. Dankie vir die deel dit is vir my baie werd. Mag die Here jou ryklik seën. ❤️🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌
@roedette Жыл бұрын
Selfmoord is so 'n tragiese ding. Ek het drie weke gelede 'n klient by my gehad wat op haar verloofde afgekom het waar hy met die geweer regsit om homself te skiet. Hy net net vir haar gese sussie maak toe die deur en terwyl sy dit doen het die skoot al afgegaan. Die vrae en wonder in haar hartseer oe sal my altyd bybly. Hy was finansieel verwoes deur sy vorige vrou. Mense moet dink wat jy aan iemand anders doen in jou selfsug. My hart bloei vir die mamma en pappa.
@pieterhodgman5946 Жыл бұрын
Ja dankie ons wonderlike KONING JESUS ❤❤❤❤
@lindavandermerwe410 Жыл бұрын
Hoe hartverskeurend Pastoor. My hart gaan uit na die mamma en pappa. 😢😢😢
@delialevey894 Жыл бұрын
0ns leef in n gebroke wereld. Mense kry swaar. Bid dadelik versoening vir iemand wat in die dood ingaan versoening vir sy oortredinge na oortredinge, gedagtes, woorde, werke en dade.....hy sal genade vind. Be kind to each other❤
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Dankie Deon....ek luister graag...😊
@johanpretoriussouthafrican1142 Жыл бұрын
Baie waar dankie dat jy hieroor gepraat het
@marthabooth4085 Жыл бұрын
Hoe tragies ...my hart ween vir hierdie jong kind. Net Heilige Gees kan ouers en geliefdes vertroos en versterk. Bitter hartseer tyd.
@lorainnecloete7945 Жыл бұрын
Hoe hartseer. Absoluut tragies.
@elsiecochrane7601 Жыл бұрын
Baie goeie boodskap dankie Pastoor
@magdalenebooysen9651 Жыл бұрын
Bid vir my voel om selfmoord te pleeg probleme te veel en in heavy depression
@riaswart9091 Жыл бұрын
Baie dankie Deon Maritza, ek is dankbaar dat julle daar was, nou bid ek net vir algehele oorgawe na Jesus toe vir hom❤❤
@anitadippenaar1236 Жыл бұрын
So hartseer. Geseënde dag
@Anita-s5r3d Жыл бұрын
Amen prys God
@ErnaEngelbrecht9 ай бұрын
Om vir ander ye nid is so wonderlik
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Sjoe!!! Hoe verskriklik!!! 😣😣😣😣
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Ek bid gereeld dat Jesus aan mense wat nie in God se Woord glo nie, sal verskyn, sodat hulle kan glo aan en in die ewige Waar Woord van n Heilige God!! Tyd is verby!! Jesus gaan spoedig Sy bruid kom haal....niemand sal kan sê, ekt nie geweet nie .....
@lindavandermerwe410 Жыл бұрын
Eina Boodskap. Maar so so waar. Baie baie dankie Pastoor Deon. Ek Bid saam uit my hart uit. Boodskap het baie vir my beteken.
@ChristaPieters-k2t Жыл бұрын
Dankie Deon so insiggewend🙏🙏🙏
@racheldebeer5092 Жыл бұрын
Ek was ook so verneder voor ander kinders op laerskool in St.3 en St.4 en op Hoërskool in St.8, ek kan hul ook nogsteeds onthou.
@marleneschlebusch6706 Жыл бұрын
Dankie Deon dat jy met ons deel. Vreeslik...😢
@marleneschlebusch6706 Жыл бұрын
Waarheid wat jy praat Deon Amen
@lindavandermerwe410 Жыл бұрын
IN JESUS NAAM. AMEN & AMEN 🙌🙌🙌
@jo-marematthysen5913 Жыл бұрын
Ek het die wonderlike voorreg gehad om my ouma n paar maande voor haar dood na die HERE toe te lei, nadat die HERE vir my gewys het sy is oppad hel toe. Ek bid vir die ouers wat hulle kind verloor het.
@boss68-sa63 Жыл бұрын
Sterkte aan die ouers en Familie.... Dus tragies julle... Onderwyser doen dit noe meer as n passie nie maar as n maklike inkomste en ja daar is bitter min goeie onderwysers oor.... Die skool moet begin verantwoordelikheid vat vir hul onderwysers wat kinders so behaldel...Groete Deon...
@petronellajonker8493 Жыл бұрын
Ek kan ook nou nog onthou hoe ek in raad 2verneder was, en ek is vandag 67 jaar oud, dit was laerskool northmead en jufrou de Koker was haar naam, so ouers as so iets gebeur, sorteer dit dadelik uit, so n persoon hoort nie by kinders nie
@helenekruger1370 Жыл бұрын
Wens mens kon die video by alle skoolhoofde uitkry. Ek is 79 en onthou nog hoe n onnie my kop teen die bord gestamp het omdat ek nie n vraag kon antwoord wat hy daar geskryf het nie. Toe het hy my vir die res van die periode buite die klas laat staan. Eers baie later het my ouers gevind ek is nie so dom nie maar kon nie op die bord sien nie. Swak oë. Ek het hom lankal vergewe maar ouer mense moet bewus gemaak word van die impak wat hulle in kinders se lewens het.