So leef ek God se wil [11 Feb 2024]

  Рет қаралды 13,162

eKerk

eKerk

Күн бұрын

Ons reis verder met ons Ekerk Lewendig Preekreeks oor God se wil. Vanoggend kuier ons rondom God se Woord en kyk hoe dit lyk as ons God se wil leef.

Пікірлер: 16
@elizemarais9275
@elizemarais9275 10 ай бұрын
Dankie vir die mooi boodskap.
@estelleloubser3283
@estelleloubser3283 11 ай бұрын
Ek is geseënd in God se wil. My beker loop oor want Hy is voor, agter, langs, bo en onder my! Ek is sy geliefde dogter! 🙏
@catharinavaneck7134
@catharinavaneck7134 Жыл бұрын
Baie dankie Prof Stefan. Jou preke inspireer my om elke dag meer te wil leer. Dat ek elke dag God se wil na te streef. Op 87 kyk ek gereeld preke op my TV. Jy is los weg my gunsteling predikant. Soms laat jy my lag. Veral die antwoord op ek het nie so groot geword nie. Jy het my geleer om baie dinge anders te sien. Om nie te stagneer nie maar te vernuwe.
@hendrikrossouw2381
@hendrikrossouw2381 Жыл бұрын
Praktiese preke,leef dit ,getuig dit,vertel dit.Dankie Prof.
@HannetjieSwart-f6z
@HannetjieSwart-f6z Жыл бұрын
Met n Groot dankbare hart aan Abba Vader ja Hy het my deur gedra. Ek het geval tot binne die hospital gebreekte regter gewrig en regter heup beskadig. Prys en loof die Here dit is vinnige besig om aan te groei. Op die ouderdom van 82 Groot is my dankbaarheid vir alles wat Hy doen. Dankie ook vir Ekerk se span met die opbouende boodskappe. Dus wonderlike om soo saam te reis in die Woorde. Geseende
@BettieErasmus
@BettieErasmus Жыл бұрын
Dankie Dit was n geseënde preek om na te luister
@annatjievisagie7697
@annatjievisagie7697 Жыл бұрын
Dankie prof Stephan vir hierdie kosbare boodskap uit God se Woord
@marlenevandermerwe1160
@marlenevandermerwe1160 Жыл бұрын
Baie dankie S. Ek kan getuig dat deur die Heilige Gees is ek in God se wil deur Jesus Christus heen. Baie dankie weer vir jou boodskap en vir e uni wat sò hard werk. Geseènde week vir almal van jul wat mt soveel ywer God se wil doen Amen 🙏 🙌
@johannblignaut1966
@johannblignaut1966 Жыл бұрын
Dankie Stephan.Die opsomming en verwysings langs jou help my baie om my gedagtes en geheue te orden.
@EugeneVanderMerwe-hb4mm
@EugeneVanderMerwe-hb4mm Жыл бұрын
👍🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻 dankie
@apretorius8231
@apretorius8231 Жыл бұрын
Dankie Prof. Jesus liefde
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 Жыл бұрын
Dankie vir hierdie insiggewende boodskap en dit lei my om reg te leef.
@1vanstraten408
@1vanstraten408 Жыл бұрын
Liewe Stephan baie dankie vir riglyne om in God se wil te wees Hierdie les sal ek deur JC elke dag in oefen en toepas Ryke seën vir jou almal by e-kerk en die kinders van die Here
@leonardhenson3472
@leonardhenson3472 11 ай бұрын
Amen 🙏🏼
@HannatjiePienaar
@HannatjiePienaar Жыл бұрын
Dankie prof.
@inacochrane708
@inacochrane708 Жыл бұрын
Dankie Prof
Vra God om jou reg te onthou.... nou reeds! [9 Feb 2025]
27:40
It’s all not real
00:15
V.A. show / Магика
Рет қаралды 20 МЛН
Мясо вегана? 🧐 @Whatthefshow
01:01
История одного вокалиста
Рет қаралды 7 МЛН
Herlewing: Hier's die geheim! | Stephan Joubert
26:20
eKerk
Рет қаралды 1,1 М.
RITME Digitaal | Leef Met Oop Harte & Hande
26:36
RITME Digitaal
Рет қаралды 2,9 М.
Gedagte vir die Dag
17:09
AGS RIVERSDAL
Рет қаралды 15 М.
5. Shekinah heerlikheid van God in profesie!
29:03
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 4,3 М.
Die kortste pad na God se hart | Stephan Joubert
26:49
eKerk
Рет қаралды 1 М.
Die kortste pad na God se hart [2 Feb 2025]
30:40
eKerk
Рет қаралды 6 М.
KSM Erediens | 5 Jan. | Oor begin. (Fanie Venter)
23:30
kerksondermure
Рет қаралды 5 М.
God se goedheid skitter! [7 Feb 2025]
24:55
eKerk
Рет қаралды 1,6 М.
Gee hierdie prys | Vita Dei 622
19:28
Riekert Botha
Рет қаралды 8 М.
It’s all not real
00:15
V.A. show / Магика
Рет қаралды 20 МЛН