Goeie middag. Baie dankie Prof Stephan vir nog n aangrypende en unike boodskap wat ons regtig dit nodig het. Ek besef ek het genoeg gekla vir 2024 en 2025 en ek laat sak my kop in skaamte ons was op straat en Jesus het ons n huis en gesondheid. Vriendelike groete ❤
@almalouw70073 күн бұрын
Dankie Stephan, baie, baie dankie!
@nellasiebert86153 күн бұрын
Dit is Ek is sê jaar hallelujah Prys die Here Shalom
@NaomiLubbe3 күн бұрын
Amen. Dit was ‘n rowwe jaar maar innig dankbaar vir Genade, Liefde en Hoop was ek nooit Alleen nie!!! altyd EENSAAM met vrede in my hart. Hallelujah🎼🎼🎼🎼
@siebertmarais38383 күн бұрын
Dankie HEER vir n moeilike 2024 weens siekte MAAR die jaar wat ek opnuut JESUS se liefde en SY ondersteuning EN SY omgee ervaar het.DANKIE VIR 2024.
@siebertmarais38383 күн бұрын
Dankie HEER vir n moeilike 2024 MAAR OOK n DANKBARE EN LEERSAME 2024.LEERSAAM omdat ek NOU opnuut verstaan GOD HET N DOEL MET ALLES.
@hesternaude2 күн бұрын
So dankie, Stephan! Ek prys Hom vir al Sy goedheid en guns!
@WilnaDuToit-j6k2 күн бұрын
Amen op die boodskap
@lorrainegrobbelaar19133 күн бұрын
2024 has been the worst year of my life, and believe me it isn't the only one! I've experienced heartbreak, betrayal, loss, an uncertain future... Through all this, God has never left me to face these battles on my own🙏💝 On 17th July 2004, God told me this: ''Everything is going to be alright'' and I felt His presence in my bedroom! I do believe that God has kept His promise. Amen❤
@patriciaspamer60983 күн бұрын
2024 was die moeilikste jaar tot dusver in my lewe. Maar 2024 was ook vir my DIE JAAR VAN DIE HERE. Hier aan die einde van die jaar is ek vol VERWONDERING en DANKBAARHEID!
@gugivisser6972 күн бұрын
Amen🌿
@lorrainecharmaine64302 күн бұрын
Dit is die jaar van die Here xblessings ontvang gedra/geabba is ook die jaar deur ons Liefde Volle Vader.Dankie Here vir Al ons seening.gee dat ons ook tot seen van Ander was in 2024 ook in 2025dv.sal wees. baie dankie vir jul getrouheid het met die Woord en getrou is vir Sy Koningkryk werk .Mag die Saad meer word en groei tot Sy Eer.Seen wens vir dv 2025 die jaar van die Here
@naomiwagener99055 сағат бұрын
Is daar geen diens vir 31 Desember 2024 of 1 Januarie 2025 nie.❤
@EkerkOrg4 сағат бұрын
Môre Naomi. Ongelukkig nie. Ons js weer Sondag 5 Januarie regstreeks met ‘n Ekerk Lewendig Preek. Groetw