Рет қаралды 13,540
eNCAeNUUS
Johannesburg, 30 Augustus 2017 - 'n Jong musikant wat bekendheid op sosiale media verwerf het, se eerste album word vandeesweek uitgereik. Elandré Schwartz is 'n 22-jarige sanger en liedjieskrywer van Despatch in die Oos-Kaap.