Pieter Lewis is Hoërskool Oosterland se nuwe hoof

  Рет қаралды 166

The Bulletin

The Bulletin

2 жыл бұрын

Hoërskool Oosterland Leerlinge het vandag tergekeer na ‘n lekker lang vakansie en kon instap met die wete dat ‘n nuwe hoof aangestel is.
Pieter Lewis is nie onbekend by die leerlinge nie aangesien hy die afgelope 29 jaar betrokke was.
Die Bulletin het met Pieter gepraat oor sy planne met die skool en so bietjie oor waar hy vandaan kom.
Dit was lekker om te hoor dat hy van Pietersburg af kom, nou natuurlik Polekwane, terwyl ek self van Tzaneen af kom. Pieter het by HTS Tom Naude gematikuleer waarna hy na Potchefstroom “verhuis” het vir sy studies. Hulle groep student was die eerste groep wat Tegnies geswat het by die onderwyskollege in Potchefstroom.
Na sy verpligte weermag diens op Oudtshoorn het hy hom as jong onderwyser aangesluit by die Hoërskool Oosterland span.
Daar was so ‘n jaar en ‘n half wat hy hom buite die onderwys bevind het maar die onderwys was in sy bloed en hy is toe baie vining weer terug by Hoërskool Oosterland waar hy nog steeds is.
Pieter het op die vraag oor sy gunsteling vak wat hy graag sou wou aanbied geantwword dat hy al die jare Elektriese Tegnologie aangebied het en dit bly maar sy liefde.
Die Bulletin het aan Pieter gevra wat sy planne is vir die skool, hy het sonder huiwering gesê dat hy sy mense wil motifeer. Hy wil ook seker maak dat hulle as ‘n skool gehalte ondewrwys aanbied.
“Die Beheerliggaam van Hoërskool Oosterland is baie opgewonde oor die aanstelling van ons nuwe skoolhoof, Mnr Pieter Lewis,” het Mr Thinus du Plessis, Voorsitter van die beheerliggaam aan die Bulletin gesê. “Mnr Lewis is nie onbekend aan ons skool nie. Hy spog met 29 jaar onderwyservaring op sy kerfstok en was ook adjunkhoof van ons skool.”
“Mnr Lewis het n passie vir die onderwys en vir ons kinders en staan nie terug om self hand aan die ploeg te slaan nie,” het Thinus verder gesê, “Die Beheerliggaam staan bankvas agter ons nuwe hoof en wens hom alle voorspoed toe met die nuwe uitdaging.”
Die Bulletin wil dan ook graag van die geleentheid gebruik maak om Mr Lewis geluk te wens met sy aanstelling as hoof en ons glo dat die skool net nog groter hoogtes sal bereik onder sy leiding.

Пікірлер
Tank 300 4
13:35
The Bulletin
Рет қаралды 364
Fichardt Park Reunion '92 Matrix
2:09
Job & Yvette
Рет қаралды 460
Жайдарман | Туған күн 2024 | Алматы
2:22:55
Jaidarman OFFICIAL / JCI
Рет қаралды 1,7 МЛН
Получилось у Вики?😂 #хабибка
00:14
ХАБИБ
Рет қаралды 7 МЛН
Children deceived dad #comedy
00:19
yuzvikii_family
Рет қаралды 8 МЛН
Photography Club June 2024 1
10:04
The Bulletin
Рет қаралды 70
NSPCA euthanased 63 animals
3:58
The Bulletin
Рет қаралды 2,5 М.
--- 🅳🅴🅼🅽ä🅲🅷🆂🆃 - FC Berrenrath 2015 e.V. Sebastian Hoch & Markus Müller
5:42
rheingerufen - Der Podcast für den Amateurfußball
Рет қаралды 137
Worcester Primêre Skool
8:27
Woes TV
Рет қаралды 1,2 М.
Hoërskool Oosterland  matric farewell 28 Sept 2017
0:14
The Bulletin
Рет қаралды 505
South Africa on 9 July 2024 Today
17:32
SA Today
Рет қаралды 41 М.
basketball 1
8:44
The Bulletin
Рет қаралды 11
Aufbruch in die Zukunft
2:14
Andreas Möller
Рет қаралды 16
Найди Влада на стадионе
0:26
ЛогикЛаб
Рет қаралды 3,5 МЛН
Такого они не видели😱😍
0:55
Следы времени
Рет қаралды 2,6 МЛН
ЕМУ БОЛЬШЕ НЕ ПРИДЕТСЯ НИЧЕГО ВЫБИРАТЬ😂😂😂
0:39
СЕМЬЯ СТАРОВОЙТОВЫХ 💖 Starovoitov.family
Рет қаралды 7 МЛН