Amen.. Dus 'n saak van God die ware evangelie wat fariseers naar maak. Hou aan preek die evangelie wat sondaars red. Mag God u deur dra ten alle koste terwille van Sy naam. ❤️ van Namibie 🇳🇦
@guntherkoch14053 жыл бұрын
/amen die here bly getrou sy woord sny deur murg en been die wereld haat ons wat by die waarheid is mag god u ryklik seen amen van namibie
@rosalinevanwyngaardt83862 жыл бұрын
Amen
@ilovemusicmauricelouw80584 жыл бұрын
Ek gewaar die salwing van die Here hallelujah 🙌 🙌 🙌
@pierrewillemse74434 жыл бұрын
Geseend is u😇
@jojoshivute77094 жыл бұрын
Eiseh...Here u krag is vardig😢😢😢😭😭😭✋✋✋
@pierrewillemse74434 жыл бұрын
Geseend is u 😇
@teresameyer98454 жыл бұрын
Van watter plek ,is julle manne van God?
@pierrewillemse74434 жыл бұрын
Vrede my Suster. Ons is van n klein dorpie, Boegoeberg om die Noord-Kaap. Naby Upington. Van waar is u😇
@teresameyer98454 жыл бұрын
Evangelie Kanaal Dankie vir die reply . Ek bevind myself in Bloemfontein ,Vrystaat.
@kurtbooysen18615 жыл бұрын
Lord take away the hatred😭
@davidalwyn41404 жыл бұрын
here ek wil tergkeur na u toe..wys my di pad terg😭😭
@teresameyer98454 жыл бұрын
david alwyn Here wag ,hy is daar vir jou.
@pierrewillemse74434 жыл бұрын
David Alwyn... Bella sing n koortjie en vra..... Waar bring jy deur die ewigheid, die Here is lief vir jou vir jou my broer en Hy sien jou begeerte om weer na Hom terug te keer.
@teresameyer98454 жыл бұрын
Van watter plek ,is julle manne van God?
@pierrewillemse74434 жыл бұрын
Vrede vir u. Ons is van Boegoeberg, naby Groblershoop en Upington in die Noord-Kaap.