Thanks for the easy recipe tutorials especially to catch kupper
@sollym44479 ай бұрын
Nice video, Afrikaans was just basic and understandable... Baie dankie meneer...
@JPvdMerwe14 жыл бұрын
Puik video! Tegnies - baie goed, taal - baie goed! Trots om so 'n hengel video op KZbin te sien. Dankie
@DynamicAngling4 жыл бұрын
Baie dankie JPvdMerwe, dis altyd lekker om te hoor iemand geniet die videos :)... Dankie vir die terugvoer.
@justfishingsa37193 жыл бұрын
Thank for making this video helps alot
@DynamicAngling Жыл бұрын
Justfishing, anytime, glad to hear that it helps 😀...
@ajgatley3119 Жыл бұрын
made my first batch and will try it when fishing at Wonderland45 under a more 'controlled environment' and then the big test will be when i go to Rust de Winter in a few weeks time...
@TeamSahabatMancing4 жыл бұрын
Great. thank for the fish bait tutorial
@DynamicAngling4 жыл бұрын
Team Sahabat Mancing, anytime, we hope that it will help you catch a descent size fish😁.
@adaankidson55834 жыл бұрын
Nice dankie vir die info Het dit altyd in my jong dae kla gemaak gekoop naby Mamelodie
@DynamicAngling4 жыл бұрын
Adaan Kidson, enige tyd, stywelyne! 💪
@jammygouws51654 жыл бұрын
shoe ja nee dai lyk baie gud gan dit verseker probeer👌
@DynamicAngling4 жыл бұрын
Jammy Gouws, baie dankie!👌
@arnehefer57492 жыл бұрын
wat sal die beste manier wees om groot blou kurpers in 'n klein dam te vang? hulle is vreeslik skrikerrig en daars baie water plante
@DynamicAngling2 жыл бұрын
Hi Arne, die diepte van die dam speel gewoontlik ñ rol ook. Indien die dam nie te diep is nie (+- 2m), sal ñ dobber goed werk. As die dam dieper is dan kan jy ñ Holandse dobber probeer om verskillende dieptes te toets waar die vis byt.
@arnehefer57492 жыл бұрын
@@DynamicAngling en watter areas in die dam is goed om te gooi
@DynamicAngling2 жыл бұрын
@@arnehefer5749 Kurpers hou om van om water plante te leef. Hulle eet die alg, skuil onder die plante vir son en veiligheid. N goeie plek is gewoontlik so meter of twee van die water plante n voer plek te maak... Hulle kom gewoontlik as dit dan stil word, baie keer laat middag of vroeg oggend.
@janchrisels72283 жыл бұрын
Nice video's, julle. Wat is die beste plek om dit te stoor, veral vir 'n lang tydperk?
@DynamicAngling3 жыл бұрын
Hi Jan, gewoontlik sal enige plek wat kamer temperatuur is werk (+- 25 grade). Dit sal ook beter wees as dit nie in direkte sonlig is nie, kyk maarnet mooi, soms kan die deksel oopgedruk word, die gis bou drukking op.
@plaasjapie1014 жыл бұрын
Dankie vir die video ek moet altyd van jhb af kry nou gaan ek die vlei kurpers moeg maak
@DynamicAngling4 жыл бұрын
HJR Ricther, ons is bly dat dit jou kan help :)... Stywelyne!
@mohamedshafimohamed69475 ай бұрын
Can this work for bass ?
@g-man384711 ай бұрын
Kan mens karpe ook vang met die Maroek ? ❤
@DynamicAngling11 ай бұрын
Hi GMan, ons het eenkeer ñ baie goeie voorbeeld gesien tussen maroek en fyn mielies. Ons het maroek gebruik en het klomp kurpers gevang, na ons maroek klaar is het ons weer mielies gebruik. Die kurper het op hou byt sodra die maroek weg is en toe het die karpe begin byt. Ons afleiding is: maroek is beter vir kurper hengel en mielies vir karp. Mens kan steeds karp vang met die maroek alhoewel mielies beter sal werk vir die karp. Die was by ñ plaas dam en dit kan verskil van dam tot dam. Mens sal self jou eie experiment moet opstel en sodra jy ñ patroon begin raak sien in die gedrag van die vis, dan weet jy wat om te begin doen. 😄
@g-man384711 ай бұрын
@@DynamicAngling , Baie dankie vir die boodskap waardeur opreg. Ek gaan dit defnitief toes en terugvoer 🙏🏻💪🏼🔥🙌🏻
@skindefault23254 жыл бұрын
Hi Sal die werk vir karp vang ook of is dit nie te goed vir die karpe?
@DynamicAngling4 жыл бұрын
Hi Skin Default, ons het gesien dit werk baie goed vir kurper, geelvis, rooi-neus moddervis en baber. Karp verkies eerder mielies bo die Maroek, maar mens kan nogsteeds karp ook so vang... Dankie vir die goeie vraag.
@skindefault23254 жыл бұрын
@@DynamicAngling dankie. Sal dit n kans gee en sien hoe dit werk
@vape._space3 жыл бұрын
Are you fishing in your backyard 🤔 🤣🤣
@derrickpotgieter9263 Жыл бұрын
Hoeveel brood het jy bygevoeg?
@DynamicAngling Жыл бұрын
Hi @Derrick, ons maak gewoontlik van die volgende ratio gebruik, een bruin brood per een kg droë maroek. Om beter bind te kry, kan jy meer brood bysit.
@vivernpadiachy35282 жыл бұрын
I tried this but it's not binding
@DynamicAngling2 жыл бұрын
Hi vivern, you can add more bread until it is binding.
@vivernpadiachy35282 жыл бұрын
@@DynamicAngling thank u for your reply I really appreciate
@DynamicAngling2 жыл бұрын
@Vivern, anytime be sure to like and subscribe, it helps us a lot!
@fishingwithmrfurr25154 жыл бұрын
Ek dog maroek was vleis🤦♂️
@DynamicAngling4 жыл бұрын
Hi RLO 101, haha die maroek wat ons ken is die wat in die video is ;)