Sonja is vir my die Afrikaanse weergawe van prinses Diana van Engeland. Ek het die ongelooflike voorreg gehad om saam haar op te tree op twee van haar konserte in 1981 toe haar Harlekyn die land heeltemal oorrmopel het. Ek het nou weer kontak met haar en het die hoogste agting ooit vir hierdie ongelooflike mens met die engel stem. Sonja, ek hoop uit my hart uit jy maak so 'n groot sukses van jou terugkeer tot die musiekbedryf soos voorheen!
@ian.marais12024 ай бұрын
Ag my liefste Sonja dis verukkelik mooi. Jy is absoluut die volkome kunstenaar..Mal oor jou.❤❤❤
@ritahugo16306 жыл бұрын
Sjoe soja jy het Darem hier bittermooi gesing was nou Baie hartseer. Werklik uitstekend mooi. Werklik jou mooiste lied. Baie Dankie vir die mooie musiek. Lief dit baie. 🎼🎶💖🌺💕🎶🎼
@basiltait796811 ай бұрын
Stunning lied en vrou🥰🥰🥰
@jackbraxton874610 жыл бұрын
Jou sirkel is voltooi Sonja...........PRAGTIG ........jou mooiste song ooit. Dankie.
@dankieweereensmikeekgeniet74456 жыл бұрын
Goeie nag slaap lekker
@rinacoetzee32443 жыл бұрын
Absuluut so baie pragtig Sonja. Ek lief jou pragtige rok .... jy lyk so spoggerig! x.
@sandradewet-vandenberg339610 жыл бұрын
Vir my, die mooiste liedjie van jou Sonja!
@loutjievandermerwe36276 жыл бұрын
Sandra De Wet-van den Berg ek sal ot mout as hy kaas sin
@josefadario65934 ай бұрын
I had tears in my eyes.. why ? I am a refugee from the Angolan war.. thank you for receiving us.. I had the privilege of meeting Sonja briefly, many years ago in Secunda ( ? ) 😢 Thank you, Dearest Special Lady..
@gertpretorius4292 Жыл бұрын
So mooi, gee my goose bumps,
@roymclean16952 жыл бұрын
Sonja Herald is al die hard n Engel van God.Sonder twyfel die bests sangeres wat do behold get en not steeds na listed haar videos kyk.Dankie Sonja.Ons al jou liedjies
@tom-cx5vd6lo7j11 ай бұрын
Beautiful song.
@marthiedekock777210 жыл бұрын
al jou liedjies is pragtig en jy is my ster vadat ek 12 was jantjie se tyd,jou bedrae vir afrikaans is fantasties,en ek wens ek was net bietjie van geaardheid nes jy.dankie.
@0805erica12 жыл бұрын
Ai Sonja, dit is baie mooi, mooier as mooi! Dankie vir jou! Jy moet nooit ophou sing nie, dis pragtig!
@harkeb13 жыл бұрын
Die immergroen Sonja, Dankie dat jy weer terug is, en eks bly dat jou hart heel is na baie beproewinge. Goed gaan en God seën.
@harkeb2 жыл бұрын
wow, dis 2022, hiers ek weer...en soos jy sing, "dis die woorde wat my reg ophou en verlang nie meer nei". Ek lewe nou net vir my. God seen jou liewe Sonja.
@pieterleroux3821 Жыл бұрын
Pragtig!!
@heleengrobler31723 жыл бұрын
Sonja dit bly altyd n pragtige lied!!
@maroelakafee2174 Жыл бұрын
THE GOLDEN OLDIES THAT NEVER AGE SONJA CARIKE RINA MYNIE ANNELI LAURIKA FOREVER GOLD
@LizaVDB19 жыл бұрын
Baie mooi. Pragtige lied, net soos Sonja, Pragtige mens.
@suidafrikaanseboer33209 жыл бұрын
Ek is net hoedervleis, dankie Sonja die lied is pragtig verby.
@wouterkabouter10210 жыл бұрын
Baie mooi liedjie en sjoe die video is in `n mooi deel van SA geskiet! Ek raai dis Mpumalanga. Welgedaan Sonja, u`s steeds so mooi soos 20 jaar gelede!
@cj6434 Жыл бұрын
Wow, awesome. Dankie Sonja jy bly 'n sang held in my hart.
@moisescezar87123 жыл бұрын
I LOVE her voice from Brasil. I saw her in LIEFLING.
@hesterbreed80136 ай бұрын
Sonja is nog steeds n legende in afrikanse musiek
@BennieDewinnaar-qj1kt5 ай бұрын
Fantasties Sonja!!!!!❤❤❤❤
@georgeboucher60927 жыл бұрын
Beautiful Sonja
@christoleneviljoen74342 жыл бұрын
PRAGTIG
@ElsieVenter-j6u7 ай бұрын
❤❤❤❤
@assetfincarhelp14513 жыл бұрын
One amazing woman....
@johannaetrishamorgan68502 жыл бұрын
Blessed 🙏
@suidafrikaanseboer33209 жыл бұрын
WOW , Pragtig, Pragtig
@joycekoen5480 Жыл бұрын
Ongelooflik mooi..
@MaxJongmeyer10 жыл бұрын
Sonja se stem klink luid hier in Phuket oor die luidsprekers en oorfone soos ek die eiland vol reis. Kan nie wag vir die volgende cd nie. Ek het die Pêrels een aangeskaf en ken omtrent al elke snit uit my kop uit. Liefdegroete Sonja!
@jointq12 жыл бұрын
Absoluut Pragtig! Liedjie en video! Jy bly maar die beste van die Beste! Dankie Sonja! ;-) xJx
@aletlangeveldt913012 жыл бұрын
fantasties ook simeon en julle liedjie saam ,n ma om op trots te wees.
@michelmaritz5606 Жыл бұрын
Amazing❤
@koko282010 жыл бұрын
Awesome mooi song!
@magdanell71283 жыл бұрын
Pragtig! ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
@johannaetrishamorgan68502 жыл бұрын
Beautiful Shalom
@johannaetrishamorgan68502 жыл бұрын
Pragtig Shalom
@gideonwessels13532 жыл бұрын
Ek kry dit Love jou Sonja
@MzanZIboy11 жыл бұрын
Sy is so pragtig !! Trou met my, Sonja !! ;)
@PureWater-w7c3 жыл бұрын
Sonja I'm worth so much more than this. Thanks girl!
@elsarandall87648 жыл бұрын
10000000000000000000000000000000 likes die song hou my reg op
@banksidematt7 жыл бұрын
Elsa Randall ek stem 💯% saam.
@aletcloete69104 ай бұрын
Pragtig ❤
@LemoyneEV12 жыл бұрын
love this song mis my suoth africa love usa
@alidacloete1194 жыл бұрын
Die mooiste mooi
@dirkvanheerden64788 жыл бұрын
as liefde regeer sonja herholdt
@johanfouche54078 жыл бұрын
Ek was van kleins af n baie groot bewonderaar van jou Sonja, ek was 6 toe ek deur n venster na n konsert van jou gekyk het. En vandag nog dink ek jy is wonderlik. Jantjie...
@GabrielJOtto8 жыл бұрын
Bobby van Jaarsveld
@GabrielJOtto8 жыл бұрын
Bobby van Jaarsveld
@bushmanspromo12 жыл бұрын
Groete en sterkte uit Dallas Texas USA
@marleneduplessis785011 жыл бұрын
Ongelooflik mooi.
@willemwouterTV14 жыл бұрын
love die song
@kleintjiehickley402012 жыл бұрын
Pragtig!!!
@ChrisBothanz13 жыл бұрын
ONVERBETERLIK MOOI!!!
@ElsieVenter-j6u7 ай бұрын
🎉🎉🎉🎉
@johannstroh795110 жыл бұрын
Ag jy by opvreetbar dierbaar!
@dirkcrous66447 жыл бұрын
Dis pragtig.
@miseremani8 жыл бұрын
Hi, as enige iemand my kan help om Sonja se liedjie "Liefdeslig" vir my kan kry? Ek soek dit en sover kon ek dit nerens kry nie. Miskien kan iemand dit upload? Dis so 'n pragtige liedjie. Baie dankie x
@LemoyneEV11 жыл бұрын
nog steets mooi
@scrumdiliumptous13 жыл бұрын
thats my cuzz hi cuzzz its rudie steenkamps daughter
@11Renske12 жыл бұрын
Sonja jy is TYDLOOS!!
@tfrcom5 жыл бұрын
Nog altyd stylvol en voluit beeldskoon, sonder voorgee!
@thystruter6869 Жыл бұрын
Tydloos
@loutjievandermerwe36276 жыл бұрын
Die leweom voun die dag in my lewe win gaan dit mask om my vounmy om lewewat in komvoun . dit is ek praat wat in my is