Feedgrow. Farm in a box. Hoeveel diere gee ek uit 'n container kos?
Пікірлер: 8
@daleenstoragepiketberg71323 жыл бұрын
Wow
@emmerson29113 жыл бұрын
Waar kry ons die saad?
@coertvandenberg215 жыл бұрын
Hoeveel krag gebruik dit? Het net sonkrag.
@gerriebrummer31604 жыл бұрын
Yooo die boere is slim
@tuvoyewindstaan32054 жыл бұрын
Waar kry ek die saad
@paulbest61035 жыл бұрын
75kg nat voer, vir 40skape/10Beeste/Dag?...hmmm, klink effe te min... 75kg natvoer = op BESTE 15kg DM. So julle stel voor ek voer my beeste 1.5kg voer/dag, of my skape 0.375g/dag? Wat kos 'n kg gars saad, en hoeveel gars benodig jy om die 75kg voer te produseer?
@joatmofa04054 жыл бұрын
Ek weet nou nie hoe JOU wiskunde werk nie? 75kg nat voer - 10 beeste per dag = 75 / 10 = 7.5kg voer per bees / dag -------------OF-------------------40 skape per dag = 75 / 40 = 1.875kg voer per skaap / dag ?