Beautiful message. Hope all daddys can watch this...
@shanethecoolestshortfilms7 ай бұрын
Thank you ❤️ ❤️
@MichelleReygaard9 ай бұрын
Ai hoe Wens Ek dat daar Meer daddy's die video sal kyk😢well done Shane en jou crew die een was die wag werd❤❤
@shanethecoolestshortfilms9 ай бұрын
Thank you ❤️ 🙏🏼 🥺
@jennifervisser5268 ай бұрын
Ek is met jou met hierdie een
@richendarigney69869 ай бұрын
Baie mooi Shane Baie emotional ❤😢
@shanethecoolestshortfilms9 ай бұрын
Thank you for watching 🥺
@jennifervisser5268 ай бұрын
Dit is regtig baie mooi
@felicitybeukes31629 ай бұрын
Well done Shane die wag was die moeite werd dankie vir jou en jou span se puik werk dit is Sterk boodskappe wat julle oordra aan ons mensdom wat regtig gebeur op hierdie aarde en samelewing dankie daarvoor.❤️❤️❤️❤️
@shanethecoolestshortfilms9 ай бұрын
Baie dankie vir jou lojale ondersteuning 🙏🏼 🥺 ❤️
@jennifervisser5268 ай бұрын
Ek het netso baie van hierdie Kort verhaal gehou
@Marchell-pt1rb9 ай бұрын
Thanks shane ❤❤❤
@shanethecoolestshortfilms9 ай бұрын
Thanks for watching ❤️ 😁 😊 ❤️ 😇
@ZulfaFredericks9 ай бұрын
I lovit good work Shane❤❤
@shanethecoolestshortfilms9 ай бұрын
Thank you ❤️ 🙏🏼 🥺
@shereeblankenberg86639 ай бұрын
Well done Shane....🙏
@shanethecoolestshortfilms9 ай бұрын
Thank you ❤️ 🙏🏼
@chandrelamb99878 ай бұрын
Het u kortverhale gemis fantasies en hartseer 😢😢
@shanethecoolestshortfilms8 ай бұрын
Baie dankie ❤️ 😇 🙏🏼
@altonapril-gg9rj9 ай бұрын
Goeies Shane 😥😥😥😥😥 die film is baie emotioneel,nee man mens wil net huil kani ees prati,Jonathan is reg preek brother preek iemand moet lat soe'e pa tot sy sinne kom❤️🩹
@shanethecoolestshortfilms9 ай бұрын
Baie dankie vir jou feedback 🙏🏼
@jennifervisser5268 ай бұрын
Van waar is jy
@altonapril-gg9rj8 ай бұрын
@@jennifervisser526 Oudtshoorn
@altonapril-gg9rj8 ай бұрын
Oorspronklik vani Kaap ma bly inie hoorn
@jennifervisser5268 ай бұрын
Hierdie Kort verhaal verdien n miljoen views
@shanethecoolestshortfilms8 ай бұрын
Ek voel ook so 🥺
@rochecroy93209 ай бұрын
Die pa in die kortverhaal kill sy rol💯🔥 Kwaai man Shane_💯👆
@shanethecoolestshortfilms9 ай бұрын
Dankie ❤️ Watter pa nou? 🤔😅
@rochecroy93209 ай бұрын
@@shanethecoolestshortfilms nie maxwell nie ..die ander een
@jennifervisser5268 ай бұрын
Die waarheid
@salmonfreddy31939 ай бұрын
Shane Vanoggend slaan jy weer Asems weg met nog n "Brillaint" Kortverhaal, Hierdie is Actually gebaseer wat in die werklike lewe aangan en jy het dit na n next level gevat 🔥 Jou boodskaap is baie sterk in die verhaal 😎 Ek hoop baie kyk nie net die verhaal nie maar vat die boodskaap binne dit kop toe 🙌ek haal my hoed af vir jou en jou span 💯💗❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤🎊🎉🎉🎊🎉🎊🎉🎊🎉🎊🎉🎉🎉🎉🎊🎊🎉🎉Wel gedaan hierdie een sal waves maak!
@shanethecoolestshortfilms9 ай бұрын
Baie dankie vir die mooi comment en dankie vir jou lojale ondersteuning 🙏🏼 🥺
@jennifervisser5268 ай бұрын
Ek stem saam
@YolandaMayoza4 ай бұрын
❤
@ReabetsweMashishi-s4k8 ай бұрын
I Love this girl she is so beautiful ❤ and her friend
@shanethecoolestshortfilms8 ай бұрын
Yes they are so beautiful ❤️
@AliciaJob8 ай бұрын
You never disappoint us❤. It just gets better && better🙌Keep up the good work Shanethecoolest !
@shanethecoolestshortfilms8 ай бұрын
Thank you for supporting me 🙏🏼🥺🥰
@Michelle-gy2zjАй бұрын
Wees dankbaar vir i vriend soos dit om jou reg te help
@shanethecoolestshortfilmsАй бұрын
Waar bly jy Michelle?
@zelmabeukes2618 ай бұрын
Sterk boodskap, met puik akteurs. Knap gedoen Shane.❤
@shanethecoolestshortfilms8 ай бұрын
Baie dankie ❤️ 😇
@ChesneyBosman3 ай бұрын
Jhoooo die film is so hartseer
@shanethecoolestshortfilms3 ай бұрын
Die waarheid 😪💔
@bradleycharles92878 ай бұрын
This one hates 👏👏 love it ❤
@shanethecoolestshortfilms8 ай бұрын
Thank you ❤️ 🙏🏼
@mariaanafrikanermariaanafr23678 ай бұрын
Well done Shane
@shanethecoolestshortfilms8 ай бұрын
Thank you ❤️ 🙏🏼
@gershwineiman25744 ай бұрын
This has inspired me it's time to grow up
@shanethecoolestshortfilms4 ай бұрын
Thank you 😇 ♥️
@charmainemalek27639 ай бұрын
❤❤
@shanethecoolestshortfilms8 ай бұрын
❤️🥺😇
@Goat_20928 ай бұрын
Kan ons asb n pt 2 kry?🤲
@shanethecoolestshortfilms8 ай бұрын
Regtig? 😁
@Michelle-gy2zjАй бұрын
Bly in Western cape retreat
@shanethecoolestshortfilmsАй бұрын
Thank you for watching 🙏 🥺
@alleycat88499 ай бұрын
Shane, soos gewoonlik het jy die spyker op sy kop geslaan. En ja, ons moet daar wees vir ons kinders. Ons moet net nie so daar wil wees dat verkeerde dinge oorgesien word nie. Want dis wat te veel kere kere in die communities gebeur. Jou actors word net beter ❤
@shanethecoolestshortfilms8 ай бұрын
Baie dankie ❤️ Ek waardeer dit regtig baie
@brendaamsterdam53658 ай бұрын
@@shanethecoolestshortfilmspeople. I
@laytonswartz2068 ай бұрын
Good story❤ Part 2??🤲
@shanethecoolestshortfilms8 ай бұрын
Sorry.. We have already gave the message 🤗
@Carlos-yf4ux7 ай бұрын
Nee sies dit regtig sleg van daai pa ek sal sy ding uitsny nee sies man 😞
@shanethecoolestshortfilms4 ай бұрын
Ek stem saam😪💔
@Carlos-yf4ux7 ай бұрын
Shane dankie davoor
@shanethecoolestshortfilms7 ай бұрын
😁❤️
@ShaidaBezuidenhout5 ай бұрын
dt is in de lewe wt ju pa nii kan sien 😢😢😢😢
@shanethecoolestshortfilms5 ай бұрын
Die waarheid 😇 ❤️
@MouneceDelie8 ай бұрын
Kyk vir neva 😂😂
@shanethecoolestshortfilms8 ай бұрын
😁😁
@adrijoubert31673 ай бұрын
Sad girl😕🙅
@shanethecoolestshortfilms3 ай бұрын
🥺❤️
@Carlos-yf4ux7 ай бұрын
Shane dink ons moet saam staan teen mense wat dit doen met hul kinders en hul friende
@shanethecoolestshortfilms7 ай бұрын
Ek stem saam 🤞 🔥
@brendaamsterdam53658 ай бұрын
So jy and the other two have been 😂zo, but the only way that they