I came from Milosz Szymanski podcast "Za Rubieza" (Under Ruberline). Greetings from 🇵🇱 for y'all!
@adamdabrowski1750Ай бұрын
Mee too! Great song
@pilkarskie_nowinkiАй бұрын
Same!
@kildeisАй бұрын
Same too.
@mikoajbiakowski4624Ай бұрын
Same, pozdrawiam również :)
@mvanbeek28193 жыл бұрын
Vandaag werd Fokofpolisiekar gedraaid op de radio... Dit is godverdomme goede muziek!
@Fokofpolisiekarband3 жыл бұрын
godverdomme!
@coreyv81502 жыл бұрын
Fokof rockt. Snel weer naar NL manne.
@meh73487 ай бұрын
From little Aotearoa, had a SA mate at high school who showed me these guys. Still listen to em at 32 years old.
@TheFrikster242 жыл бұрын
this song can bring you to tears, so many truths in this. Brand Said-Afrika en ons vir you
@JohnRiversOfficial Жыл бұрын
nou vkn doen iets daaromtrent
@Wasko1312 Жыл бұрын
Suid Afrika is ons
@JacquesLouw13 жыл бұрын
Ten minste EEN keer per jaar is hierdie song relevant... Maar in Julie 2021, meer as ooit!
@deanseaman95043 жыл бұрын
Erg bra
@looiplooi3 жыл бұрын
Ja, dit is hoekem ek juis vandag hier is.
@Paintvibes1013 жыл бұрын
Dis waar
@Paintvibes1013 жыл бұрын
Ons baklei hier in toti as julle nie van kzn af is nie moenie dink dis n grap hier gebeer dinge en on first hand tesien sal julle sien dit is n aanval en dit hou nie op nie dit moet gestop word nie net dit laatgan nie en ook nie vergeet wat gebeer nie, ons moet nou sterk staan, ek kan julle videos wys hoe dit hier lyk en hoe ons veg hoe ons skiet hoe ons karre kry vol wapens en patrone, hoe ons sien hoe brand also mense hou biekie op GLO aan die government en besef die nuus is duister en vol leuns staan sterk koop kos en petrol hier by ons is dit moeilik om n winkel oops tekry wat nog it's het, bid sat die Here ons die krap sal gee om ons vyand uit tewis
@fgvanwyk88682 жыл бұрын
Waarheid
@KuszczakWodk3 жыл бұрын
listening to this song on sunday afternoon in Seoul, South Korea..... Ek mis Suid-Afrika...
@tashabrown21095 ай бұрын
This song always makes me cry, even more so when I immigrated, I love South Africa, I still have family there and knowing how bad it is there always breaks my heart
@LourensMeyburgh-rq3mo5 ай бұрын
Leka Tash ❤
@starboy79384 ай бұрын
Dit moet mos regtig bad wees waard jy nou
@LourensMeyburgh-rq3mo4 ай бұрын
@@starboy7938hehe , ek sal ook like om te weet waar Sy nou
@LourensMeyburgh-rq3mo4 ай бұрын
@@tashabrown2109 hi😊 Tash hoe ganit
@koevoetsgaming44285 жыл бұрын
Nothing better than seeing this music video on a Friday night in Hanoi Vietnam and just feeling nostalgic. Ons vir jou!
@leemeyer76292 жыл бұрын
Or a Thursday night in Yeosu, South Korea!
@christie141411 ай бұрын
Thursday night in USA!
@brandonwakefield26267 жыл бұрын
Vir jou is daar nog messe wat wag, In die bosse buite jou huis in die nag, Ons sal mos veilig wees, ons sal mos veilig wees, Ons hou ons gewetens skoon en sluit toe die deur Ons het petrol gevat En ons het al ons brûe afgebrand Voor dat ons aan die anderkant was En ek besef nou En ek besef nou eers Bloed en yster, bloed en grond Bloed en olie, bloed en grond Bang en lui en desperaat Daars niks nuuts onder die son nie En in die skaduwee brand Suid-Afrika Wat weet ek van eerlik wees? My gewete syfer deur My wakker lewe is deur die ou man se geheue En ek besef nou En ek besef nou eers Bloed en yster, bloed en grond Bloed en olie, bloed en grond Bang en lui en desperaat Daars niks nuuts onder die son nie En in die skaduwee brand Suid-Afrika En ek besef nou en ek besef nou eers Die Ossewa Brandwag het gisteraand die munisipaliteit opgeblaas Bloed en yster, bloed en grond Bloed en olie, bloed en grond Bang en lui en desperaat Daars niks nuuts onder die son nie En in die skaduwee brand Suid-Afrika En ons vir jou! En ons vir jou... Landmyne van skuldgevoelens in 'n eenman konsentrasiekamp jy kla oor die toestand van ons land wel fokken doen iets daaromtrent Brand Suid-Afrika!
@nuckingfuts32047 жыл бұрын
Hy sing van boys en capies soos jy.
@wolfycs95207 жыл бұрын
theodore tait lol
@mdbcool6 жыл бұрын
Brandon Wakefield t
@Milky_Toast47611 ай бұрын
Dankie ek het vir die lyrics gesoek en kon dit nie vind nie. Baie dankie.
@Mrcloc6 жыл бұрын
That guitarist - the guy with the red guitar - I can't remember his name - he's so damn good! I watched these guys live at ramfest with In Flames, and this guy stole the show for me.
@diogeneslantern185 жыл бұрын
Johnny de ridder
@Sundragonnet7 жыл бұрын
Thanks to fokofband from the Polish-Slovak burder,from Janusz Walus country.God bless You Suid-Afrika.
@worcestershire027 жыл бұрын
wow amazing to hear that people are listening to this from Poland! I am from South Africa and Studying here in Lublin, visited that exact Polish-Slovak border 2 weeks ago!
@skatingforjesus24103 жыл бұрын
amen
@ItsJasPaul7 жыл бұрын
Freaking amazing. My new fave band. Also listening to you guys to improve my Afrikaans. 💪
@mrv96966 жыл бұрын
Official Paul Hlungula dude this is me right now. never felt like I understood it this much before Lmao
@desktappingdude3 жыл бұрын
Seemed appropriate today after all the riots in KZN
@pietermaritz18093 жыл бұрын
Ons wou nie hoor nie.
@Milky_Toast47611 ай бұрын
2023, Nog meer so 😂. Ek luister hierdie so ñ paar keer per jaar. Dis ongelooflik relevant.
@tomnicholls90163 жыл бұрын
This is an amazing song!!!!!
@matthews_garage667 жыл бұрын
I love this band :) from hungary
@ju1cygoooose4 жыл бұрын
so u learnt afrikaans?
@armandpotgieter99114 жыл бұрын
🖤
@janvanderwalt22073 жыл бұрын
Hey friend from Hungary!
@mdbcool6 жыл бұрын
..... En ons vir JOU!
@alwaysoutlawed44624 жыл бұрын
ek love hoe hierdie liedjie se boodskap oor die regsgesindes se koppe vlieg
@skatingforjesus24103 жыл бұрын
amen dankie Jesus dat hy hul blind maak
@martiensventer91913 жыл бұрын
Love jy dit? Maak my fokken depressief. Mens sal sweer Afrikaners is heeltemal blind vir subteks.
@graeme88662 жыл бұрын
die revolusie was verkeerd
@diogeneslantern18 Жыл бұрын
It's fucking nuts that they think this song about the shame of what our father did in the name of apartheid by a liberal punk band is pro right wing. Fokken bottom of the barrel IQ.
@CatzK32 ай бұрын
You are delusional if you think this song has anything to do with "right" or "left" wing politics.
@Tintenfischchen8 жыл бұрын
Nog steeds een van my gunsteling liedjies! ❤
@TheSkala266 жыл бұрын
Kurt Darren sing liedjies.. Hierdie is 'n LIED!
@eugiestiensviljoen3521 Жыл бұрын
Some things will never change
@carololivier53543 жыл бұрын
Suid-Afrika brand nou... 🔥 🔥 🔥 🇿🇦 😢
@willievancoller19487 жыл бұрын
Dis nie die liedjie nie dis die mense wat brûe brand ! Julle sing goed! Een land twee standaarde!! Hoe donkerder jy is hoe meer voordele oor n skande wat 21 jaar terug gestop het! Maar nou moet jy ook onthou in USA het dit 60 jaar terug gestop en dit word steeds gebruik as n verskoning! Hou aan sing fokofpoliesiekar!
@daanbadenhorst76853 жыл бұрын
Hier is ons nou
@Max.d.k3 жыл бұрын
Wie sou kon raai 💔💔💔 cry my beloved country #brandsuidafrika
@solunasunrise2 жыл бұрын
Der falschen Schlange erfolgreich entkommen ! perfect ending !
@CKZA103 жыл бұрын
Hello 2021 ou pel.
@devs1158 жыл бұрын
Nog steeds n amazing song 2 jaar later :)
@Renizyne8 жыл бұрын
2 jaar?? Meer soos 10 jaar as ek dit nie mis het nie
@Renizyne8 жыл бұрын
Maar jou punt bly staan, befokte goeie song!!
@abrahamspies76115 жыл бұрын
En nou brand die land lekker
@abrahamspies76114 жыл бұрын
Fok! Hy brand nogsteeds! Kan dit asseblief nou klaar brand dat ons kan oor begin???? FOK DIE KOMMUNISTE!
@nuangrobbelaar76594 жыл бұрын
@@abrahamspies7611 blameer jy die kommuniste vir COVID? Idiot
@thewocky693 жыл бұрын
@@nuangrobbelaar7659 Dis nie wat hy gese/bedoel het nie...
@martiensventer91913 жыл бұрын
@@abrahamspies7611 Ouens in die comments wat kla oor kommunisme onder 'n song wat oor fascisme gaan. Hierdie comment section laat my myself skaam vir my volk.
@graeme88662 жыл бұрын
@@martiensventer9191 kommunisme fascisme blah blah dinge van die wereld tydelik bestaan nog net n paar jaar dis meer mode as waarde daars nog net een wat in geskiedenis oorwin soek en jy sal vind
@parasolka86Ай бұрын
#zarubieżą :)
@christianspies39494 жыл бұрын
Treffer!🤘
@Darkstar-g3e5 ай бұрын
Ek het elke week n aanval op my huis en eiendom!!!! Die fokken min wat Ek by mekaar probeer maak!!!
@yondoodle3 жыл бұрын
Mis julle vertonings, het die live show gekyk op showmax en het heeldag MK nostalgia gehad. Sal nooit daai stof, bloed en volstruis kak- wolk vergeet van die Ramfest show nie. Malste fokken moshpit wat ek al ooit in was🤘
@FurtasticFunZA2 жыл бұрын
jirrre. timeless treffer.
@marco88herholdt4 жыл бұрын
Die tune is nou veral relevant, oor al die kak wat in 2020 gebeur, en in SA
@LewisCampbellTech Жыл бұрын
Hope the power is on for long enough for people to watch this :/
@WildBlueYonderDay8 жыл бұрын
Uitstekend!
@sirroche46394 жыл бұрын
dankie tog die ouens het groot geword
@ruandreoosthuizen23839 жыл бұрын
Fokken love dit!
@francoisvantonder3857 жыл бұрын
memories memories memories!!!
@lonwolf79224 жыл бұрын
Vir die comments wat dwaal tussen n jaar en 3 jaar terug. Die band het begin omtrent 2005,6 se kant. Hulle het op gesplit by 2007,8 en n nuwe band begin, van Coke kartel.
@mtroboer3 жыл бұрын
Ek het my eerste shows van hul in 2004 gaan kyk. Hul is in 2003 gestig.
@EtienneGerhardScott-o7v3 ай бұрын
Ek het al n bangle verkoop aan Fokof polisie kar in Kempton park ek was seker hoog geweet ek het seker vir hulle gerap ook dit was lank terug gewees. Anyway julle ouens rock.
@neohasfall41088 жыл бұрын
ultra rockstar superheroic music
@MariusDuPreez-eh2ov Жыл бұрын
Like he was predicting South Africa today
@Eduanviljoen13 жыл бұрын
Ja bly awesome
@marcelnijeboer68653 жыл бұрын
And now its burning like never before!. En nou brand hy soos nog nooit van tevore
@graeme88662 жыл бұрын
Sal aanhou brand tot regverdigheid weer in beheer is
@Diehelekaykay4 жыл бұрын
2020 en die is ons nuwe reality
@disskraht78783 жыл бұрын
Love how everyone writes in Afrikaans but I can only understand simple words but can't get the context cause I'm German 😂🙃
@diogeneslantern18 Жыл бұрын
The gist of the song is the modern Afrikaner shame for the sins that their fathers committed. The lyrics use both allusions and explicit references and FPK are on record for being a liberal, reconciliatory band. It's nuts that radical right wingers thing this song is pro ethno-state, but then again they couldn't crest the hump of the intellectual Bell curve.
@boomshlang2 жыл бұрын
Nog n treffer! Jirre!
@ennd919 ай бұрын
True than truer now
@nobodygh6 жыл бұрын
Hierdie song is nou net so relevant soos ooit
@abrahamspies76115 жыл бұрын
Nou nog meer
@vonwelflingeybers77585 жыл бұрын
Nou nog meer.
@viceroy___4 жыл бұрын
Meer en meer...
@praetorclxi58784 жыл бұрын
En meer 🔥...
@FedoraNation4 жыл бұрын
@@praetorclxi5878 en nog meer!
@adriaanoosthuizenendaniepe89149 жыл бұрын
trots om AFRIKAANS tewees
@n-west92554 жыл бұрын
Dink dis nou meer van pas in 2020 👇
@henrybuchholz37893 жыл бұрын
Wag vir 2021😉
@reeceledger69614 ай бұрын
Respect
@rudi6315 Жыл бұрын
Ons Is Beseffing
@emilekay52463 жыл бұрын
🤟
@shazamwhabam5796 жыл бұрын
Hierdie skool het die song bietjie TE letterlik opgevat... kzbin.info/www/bejne/d4S6kGNphZeGZ8k
@ScalystMTB3 жыл бұрын
Die song pas baie goed in met vandag se gebeurtenisse!
@desktappingdude3 жыл бұрын
Sad but true and more relevant than ever
@kristophfourie64582 жыл бұрын
Wens die taak mag word weer geaktiveer
@CpLKaNeZA3 жыл бұрын
:)
@m1000-n8w4 ай бұрын
2024
@FalenFourTwenty8 жыл бұрын
ek kan onthou toe ek nog op skool was en die vid vir my pa gewys het. lmga hyt ook nie die boere gelaaik nie.
@dillanbotha25055 жыл бұрын
FalenFourTwenty die song is great en video cool, dis net dai stuck wat my afsit mar die res is great.
@LourensMeyburgh-rq3mo5 ай бұрын
Nog 🎉 all di pad tot in Julie 2024 Jule rock nog all di pad ysters
@haaikevandermerwe65893 жыл бұрын
Het hierdie nie eweskielik nog meer relevant geword nie… nou brand die hele Suid Afrika.
@ruthrose74752 жыл бұрын
Who else is here because of their Afrikaans assignment 🤦
@kristophfourie64583 жыл бұрын
Die S.A brandwag moet net weer geaktiveer word
@FoggyMcFogFace2 жыл бұрын
fuck fascists
@nathanfourie16343 жыл бұрын
Fokken weirdos
@williamrandom9833 Жыл бұрын
Doos
@thewocky693 жыл бұрын
Wat is die punt van die twee moffies wat naby die einde hande vas hou en soen? Dis deur mense soos hulle dan die land "brand."
@chanelvanheerden43593 жыл бұрын
My fok Ryno, ek sukkel om te verstaan bietjie (seker omdat ek gay is) "mense soos hulle wat die land laat brand", my maat is jy ok. Jy moet gaan nuus kyk en verder in Baie goed in delf om te besef hoekom die land "brand" my ding. En net so terloops ek sien fokkol vlamme hier waar ek is nie. Simbolies is n ding. Musiek word gemaak uit mense se eie perspektief. Hoekom luister jy dit Dan, niemand forseer jou nie. Dis mense soos jy ook maar wat geen perspektief en balans het van dinge nie hoekom n land in sy moer is. Elkeen vir homself. Dis beslis nie "moffies" of "lesbene" ek haat daai woorde hoekom enige land ooit sou brand nie. Ook nie n goeie geskrewe musiek stuk nie. Word wakker ou perd en verwyder jouself van sociale medie af as jy nie die heat Kan vat nie. Lawd jesas ek kan nie hoor. Mentality is maar vaag Jong 🙄🙄🙄🙄🙄🙄
@desktappingdude3 жыл бұрын
@@chanelvanheerden4359 Preach!!
@williamrandom9833 Жыл бұрын
Nee dis oor konte soos jy
@schalkvanschalkwyk29983 ай бұрын
Jy het nie geweet nie het jy...
@francoisbrink54728 жыл бұрын
thumps down!
@neilgilroy84288 жыл бұрын
was dit die gay boere wat pla?
@francoisbrink54728 жыл бұрын
Ek dink hulle maak kwalityd musiek maar hulle beweeg in die virkeerde rigting...dis al wat ek gaan se op dit.
@RiyNioN8 жыл бұрын
het jy iets teen ons punks, pliggie?
@francoisbrink54728 жыл бұрын
Voordat jy labels op my en jouself plaas onthou net voordat jy 'n punk is, is jy eers 'n mens. Ek is nie teen weerstand bewegings wat dinge doen vir die regte redes nie maar sekere weerstand bewegings maak meer skade as wat hulle iets goeds op die tafel bring. Vrede!
@nuckingfuts32047 жыл бұрын
So Francois Brink is dom genoeg in reg en verkeerd, asof iemand se morele waardes absoluut is. Jy het n baie lae IQ. Wie besluit of you idee van reg of verkeerd beter is as iemand anders sin? Idiot.