Рет қаралды 911
In Fokus vertel die mense van Komaggas hoekom hulle glo die grond waarop De Beers dekades lank Diamante ontgin het aan hulle voorvaders behoort het, ons hoor hoe ernstig vanjaar se griepvirus is en ons gaan kyk na die damvlakke in die Wes-Kaap.
For more news, visit: sabcnews.com