Topwenke vir vol damme - Die Suksesresep!

  Рет қаралды 15,086

For Anglers

For Anglers

Күн бұрын

Пікірлер: 10
@kobusbarnard5921
@kobusbarnard5921 Жыл бұрын
Schalk = LEGEND ! WERNER - Dankie vir dit wat jy vir SA hengel doen en beteken. Salute manne !
@marcelnel7772
@marcelnel7772 Жыл бұрын
My droom werk dankie vir al die videos en voorraat
@riaanvisagie8618
@riaanvisagie8618 Жыл бұрын
Awsome tips dankie oom
@leeoosthuizen7716
@leeoosthuizen7716 Жыл бұрын
Hi Werner. Ek geniet altyd julle videos. n Dom papgooier soos ek leer lekker van julle manne. Daai stok en katrol wat jy weggee is darem maar mooi, maar ek skimp vir daai 2 rooi TicTock's (Tick Clock) van jou...😉😉😉
@neilreitz583
@neilreitz583 Жыл бұрын
Naand Werner, ek kyk nou jule video, jy en Sckalk by Jackie Leonard en jy noem jy gebruik 10lb main line en 7lb hoek lyn en waneer jy kaak breek jou hoek lyn net af. Ek vang meestal in Vaalrivier en my probleem is my sinker haak vas in die klippe, 99.9% van die tyd en dan verloor ek my hele strop met leader lyn want my sinker lyn is die selle as my leader lyn, het jy vir my n oplossing asb. Ek gebruik 20lb vir die sinker lyn om afstand te kry want ek is bang my sinker lyn breek as ek dinner gaan as ek afstand wil he. Baie dankie Groete Neil
@hennievonbeneke3140
@hennievonbeneke3140 Жыл бұрын
Hi Sckalk jy praat van baie alg, nee nee dit is al die baie fluorecein, 😂
@ForAnglers
@ForAnglers Жыл бұрын
Hi Neil, vanweë die feit datjy afstand nodig het maak dit die gebruik van n dunner sinkerlyn moeilik, maar as daar ń wil is, is daar ń weg. Ek werk aan n oplossing daaraan vir jou. Gee my n week. Groete.
@neilreitz583
@neilreitz583 Жыл бұрын
Baie dankie waardeer
@henniedutoit3141
@henniedutoit3141 Жыл бұрын
​@@ForAnglers geniet julle videos ongelooflik baie en dankie vir die tips en tricks
@annetjielubbe1843
@annetjielubbe1843 Жыл бұрын
O né jy vra nie?.......
Supercross Round #3 450SX Highlights | Anaheim, CA Angel Stadium | Jan 25, 2025
4:29
Monster Energy Supercross
Рет қаралды 224 М.
Kurpers in die Kloof!
20:43
For Anglers
Рет қаралды 11 М.
99.9% IMPOSSIBLE
00:24
STORROR
Рет қаралды 31 МЛН
coco在求救? #小丑 #天使 #shorts
00:29
好人小丑
Рет қаралды 120 МЛН
Enceinte et en Bazard: Les Chroniques du Nettoyage ! 🚽✨
00:21
Two More French
Рет қаралды 42 МЛН
'n Nuweling-gids by die Nyl
51:08
For Anglers
Рет қаралды 13 М.
Klaserie Karavaanpark is aan die brand!
48:52
For Anglers
Рет қаралды 22 М.
Klipdrift Dam (Winter Fishing)
29:51
Let's Go Fishing with LL Signature Series
Рет қаралды 38 М.
Exploring a New Venue for Big Carp
9:06
Tackle Tale SA
Рет қаралды 2,2 М.
Die Oewerhengelaar en Super Cast vang sakke vol vis!
41:10
For Anglers
Рет қаралды 44 М.
These Bass are Dumb and Ready to Eat! Don’t Miss Out!!!
17:23
Fish the Moment
Рет қаралды 17 М.
Monthly Cast Special | Schalk van Breda
25:00
For Anglers
Рет қаралды 37 М.
Are the new Costco golf clubs even good?
24:50
Bryson DeChambeau
Рет қаралды 1,3 МЛН
240 Vis in een dag | Loskop Muddies Galore!
18:54
For Anglers
Рет қаралды 16 М.
99.9% IMPOSSIBLE
00:24
STORROR
Рет қаралды 31 МЛН