Forum Nuus: AfriForum hou vreedsame protesaksie in Senekal

  Рет қаралды 17,786

AfriForum

AfriForum

Күн бұрын

Пікірлер: 77
@thomasbisschoff7136
@thomasbisschoff7136 4 жыл бұрын
Baie positief - staan saam, wit en swart, teen plaasmoorde. Ons bid vir Suid-Afrika!
@thomasbisschoff7136
@thomasbisschoff7136 4 жыл бұрын
@Chris Smith Ek stem saam!
@TjakaErasmus
@TjakaErasmus 4 жыл бұрын
Hulle sing "Kill the Boer, Kill the Farmer" op 'n begrafnis van 'n vermoorde boer. Dis 'n oorlogsverklaring.
@christidee5525
@christidee5525 4 жыл бұрын
Alles is 'n oorlog verklaring. Ek dink dis basies waarmee hulle besig is.
@TjakaErasmus
@TjakaErasmus 4 жыл бұрын
Senekal het my oortuig - ons moet opdaag en gedissiplineerd wees. Goeie swarmense begin vir Malema kritiseer. God het vir ons meer verstand gegee as vir hulle. Ons moet ons verstand gebruik en gedissiplineerd wees. Ons mag nie die aggressors wees nie. Ons is die verdedigers.
@lduplessis5725
@lduplessis5725 4 жыл бұрын
@Angel ja engeltjie ons kan maar net bid en protesteer.
@TjakaErasmus
@TjakaErasmus 4 жыл бұрын
@B Smith Dis 'n oorlogsverklaring, glo my. Hulle haat ons. Hulle wil ons fisies van die aardbol afvee. Ek praat baie direk met hulle op social media.
@colinwalt7795
@colinwalt7795 4 жыл бұрын
Thank you for what you all doing. Praise God Jesus is Lord over this Land. Colin Mozambique
@bettybotha5972
@bettybotha5972 4 жыл бұрын
Baie baie dankie aan Afriforum GOD is al die TYD met julle dankie wat julle ALLES doen gaan aan met wat julle doen GOD MET JULLE EN SY VOLK AMEN
@antonkrog843
@antonkrog843 4 жыл бұрын
Ondersteun AfriForum!
@krisvartharajoo3035
@krisvartharajoo3035 4 жыл бұрын
Politicians must not incite violence for political gains.this is the lowest level they can sink too
@annahendricksmxvhbyc
@annahendricksmxvhbyc 4 жыл бұрын
Dankie Afriforum ❤️🙏
@neeltjebooysen2688
@neeltjebooysen2688 4 жыл бұрын
Mooi so hou ASB dop wat met Anthony Hall gebeur.
@christidee5525
@christidee5525 4 жыл бұрын
Heard Al Capcele brought his side as police chief, to throw his weight of protection and official support behind little red riding hoods. Nothing better than governmental lawlessness to remind you who pays.
@zommellemmoz3999
@zommellemmoz3999 4 жыл бұрын
Hi Agriforum -julle optrede hier en ek glo in samewerking met ander was 100%. Dit sal kritiek uitlok moenie dat dit strategie ontwrig nie. Baie geluk mede Afrikaners en ons broers in Jesus Christus die Koning
@gailgrimett2028
@gailgrimett2028 4 жыл бұрын
Ons liewe vriende en vriendinne .Dis n blote feit dat hulle geen belang stel in mensdom nie.Mens kan maar se dis n aanval van die duiwel self.julle veg die donker van hel.Mag God julle beskerm.
@jpjansevanrensburg5752
@jpjansevanrensburg5752 4 жыл бұрын
vok malema
@lduplessis5725
@lduplessis5725 4 жыл бұрын
Dit help ook nie 😂
@jpjansevanrensburg5752
@jpjansevanrensburg5752 4 жыл бұрын
@@lduplessis5725 sy dag gan kom ek glo daar an
@MaggieBurgerSmit
@MaggieBurgerSmit 4 жыл бұрын
Senekal se vredes samekoms wys dat mense met diverse perspektiewe kan saam staan en n positiewe bydrae maak om plaasvrede te bring. Dankie aan almal wat betrokke was. Dit sal goed wees as almal op plase n risiko oudit kan doen en sover moontlik dinge in plek kry om hulself te beskerm. Aanvallers sal 2 keer dink om mense aan te val as die statistieke begin wys dat aanvallers gestuit word deur self verdediging aksies.
@johnkennedy68
@johnkennedy68 4 жыл бұрын
Vader ons bid vir SA dat U n bonatuurlike werk sal doen. Vader open geestelike oe en ore in Christus Naam. Wees SA en Sy mense genadig. Vader ons bid vir Die Beskerming van Rooies en Sy gesin. Ons bid dat U Bloed beskerming oor hulle sal wees. Ons bid vir n Vurige muur rondom hulle in Christus Naam. Stuur asb Die Engele wat dienende Geeste is vir U kinders om hulle elke dag en nag te beskerm en voor hulle uit te gaan. Vader help ons om op ons kniee te kom voor U en onsself te verneder en te bekeer van ons verkeerde wee. Red asb ons mooi Land en Sy mense. Vader ons bestraf die werke van die bose en alle geeste van rassisme en alle geeste van korupsie en rebellie en ons verklaar aan die bose magte dat Jesus Christus julle oorwin het. Hy Alleen moet gedien en aanbid word. O Vader asb help ons dat ons hierdie Woord wat U kind gebring het ernstig sal opneem en besef dat U hierdie woord gestuur het. U plan vir SA en Sy mense is n goeie plan en U wil SA red omdat U ons liefhet, help ons asb.
@sfc4966
@sfc4966 4 жыл бұрын
Here is an idea; "STOP FEEDING THEM".🇺🇸✝️
@adriaanvanbreda5771
@adriaanvanbreda5771 4 жыл бұрын
Dis wonderlik om te sien dat gebed weer begin plek inneem... nou dat die paw-paw die fan strike . Maar hoekom het gebed sy plek verloor die afgelope aantal jare ? Sovele kerke het nie meer daai gebruiklike Woensdag-aand bid-uur nie !
@ladolcevita9082
@ladolcevita9082 4 жыл бұрын
Ons hou julle in ons gebede. Bly in die stad maar volg julle via WhatsApp. 😇
@bearzakes4459
@bearzakes4459 4 жыл бұрын
Thanks a lot afriforum for fighting for peace and peace, all races must live in harmony, don't with racists (terrorists), no racists = harmony and peace. Amon
@gospelfilms7942
@gospelfilms7942 3 жыл бұрын
Ons moet organiseer. Ons moet handevat en die Here dien.
@lienkyolwage1528
@lienkyolwage1528 4 жыл бұрын
Pensionaris my helle lewe bygedra vra kos asb
@sydneyblake4820
@sydneyblake4820 3 жыл бұрын
Mense elke week is daar 'n " Senekal" iewers in SA. Daar is net een manier om hieruit te kom en dit is sesering . Wat ek nooit sal verstaan is waarom Afriforum dit nie ondersteun nie. Ek sal dit regtig waardeer as Afriforum dit aan ons kan verduidelik.
@aristabrown5950
@aristabrown5950 4 жыл бұрын
Die Buiteland sal ons nie help nie...hulle simpatie het nog nie EEN aanval gekeer nie.....en DIT IS n rasgedrewe ding...die wat dit nie kan sien nie is blind. Vredevolle optogte beteken niks..wat het dit al bereik...die regering lag vir ons. Hulle verkondig dan self hoe ons die grond gesteel het en dat hulle dit gaan vat. Wat sal dit nou help om dit onder hulle aandag te bring...as hulle die moorde orkestreer? Die EFF sing "kill the Boer" by die verhoor vd vermoorde Brendon...dis NIKS...en dan gaan sit Malema die aanhitser, langs sy maatjie Cele die HOOF vd sogenaamde regte kanale wat JULLE wil hê ons moet volg. Die moordenaars wat gevang word kry belaglike strawwe en glad nie in lyn met die wreedheid vd moorde nie.....dit skrik hulle heel duidelik ook nie af nie. So hoe moet ons die REG sy gang laat gaan as die REG nie meer in ons land bestaan nie? Plakkate en mense wat net rondstaan gaan nie die Boere se saak help nie. Ek is n lid v Afriforum en sê dankie vir dit wat Afriforum op talle terreine doen...maar ek stem nie hier saam nie. Ons kan nie bekostig dat een vd handjievol Boere wat nog oor is vermoor word nie. Van sit en staan kom niks gedaan....en sal ons helaas ondergaan.
@jackiesolo
@jackiesolo 4 жыл бұрын
Ons as Suid-Afrikaners moet saamstaan en die regering verwyder. Ons is die mense van die land. Ons regering veroorsaak verdeeldheid.
@Linda-mo5sl
@Linda-mo5sl 4 жыл бұрын
@Arista Brown dit is 'n rasgedrewe ding maar daar is baie van ander rasse wat ook hieronder ly. Ons MOET bid en vra vir die Here se genade vir ons land en boere maar oorlog sal nie werk. Ek het 3 boeties en 'n swaer en ek bid die Here gee hul hoef nie te gaan veg want tensy die Here vir ons soos Gideon en Dawid van die Bybel en selfs die Voortrekkers daartoe lei sal ons nie slaag. My hart gaan uit v daai boer in die tronk ek verstaan sy frustrasie maar ons is soveel minder as die regerende party en EFF en hul ondersteuners. Ek is so dankbaar dat die Here in genade uitgereik het en vrede laat heers het Vrydag want daar is BAIE v daai manne gebid.
@aristabrown5950
@aristabrown5950 4 жыл бұрын
@@Linda-mo5sl Ek stem 100% saam met jou die antwoord lê in ons geloof in ons God en ek staan ook glad nie onverskillig teenoor die seerkry v ander rasse nie. My eie mense se seer plaas ek net eerste omdat ons so genadeloos uitgelewer word sonder hulp vd regering. Ja niemand wil oorlog hê of het n plan om ons geliefdes so te verloor nie....maar ek wonder of iemand daardie selfde memo van vrede vir die EFF ook kan deurgee. As hulle die plase sonder vergoeding vat....waarnatoe moet ons gaan? Inelkgeval gaan dit nie vir hulle net oor grond nie... jou velkleur is die probleem. As die sg. "Whiteness" dan die probleem volgens die EFF is......gaan geen mooi praat of onderhandeling help nie...ook nie vir die mense in die dorpe en stede nie. Moeilikheid lê voor...of ons dit wil hê of nie.😢
@Linda-mo5sl
@Linda-mo5sl 4 жыл бұрын
@@aristabrown5950 Liewe Arista kom ons plaas ons hoop en vertroue en mense (ek is ook so bitter lief v ons Afrikaner volk) in Jesus se hande. Die EFF en Malema gaan voor God staan en Arista weë die een wat voor God moet staan en antwoord v die dinge wat Malema so maklik kwyt raak. Ek raak ook bang, v ons kinders en geliefdes en Boere maar ons moet weet Jesus het reeds oorwin ons moet ons hoop in Hom sit. Ek is soooo dankbaar om te lees jy ken Hom ook en bid die Here se seën en vrede oor jou lewe💟
@wicusjansenvanvuuren2614
@wicusjansenvanvuuren2614 4 жыл бұрын
Maak nie saak wat julle doen nie, julle sal nooit so erg soos die EFF kan wees nie.
@lduplessis5725
@lduplessis5725 4 жыл бұрын
😂
@Kokwane828
@Kokwane828 4 жыл бұрын
Daai swart boer se afrikaans is better as myne
@lduplessis5725
@lduplessis5725 4 жыл бұрын
Dit beteken niks.
@KitchingRudi
@KitchingRudi 4 жыл бұрын
Who gave thumb down???? on this report???
@KitchingRudi
@KitchingRudi 4 жыл бұрын
I meant the 3 thumb downs.
@johannesvanvuuren8263
@johannesvanvuuren8263 4 жыл бұрын
Ha ha ha ja 7km weg van die hof met braai en musiek te bang EFF het die dag gewen gelukkig was ek darem by die hof om my bekeie protes te gee en EFF te ignoreer
@RMRetief1111
@RMRetief1111 4 жыл бұрын
👏👏👏
@gisellucky4111
@gisellucky4111 3 жыл бұрын
When u kill one white stripe on a zebra five black stripes dies
@hanlibotha8665
@hanlibotha8665 3 жыл бұрын
Afriforum hoekom het hulle nie al die boere bymekaar laat kom in senekal nie hoekom nie die dag gebruik om die boere wat eenkant gestaan het nader getrek om by afriforum aan te sluit nie baie teleurgesteld
@sindilenqunqa8721
@sindilenqunqa8721 4 жыл бұрын
Useless thief's
@hansdedipper2912
@hansdedipper2912 4 жыл бұрын
😂😂😂😂
@simonsimon5466
@simonsimon5466 4 жыл бұрын
Asb zille bly net stil!!!scientaia vera i fully agree with your comment well done!! After the chaos that broke out at the first court appearance ,nobody and i repeat nobody paid attention! NOW EVERYBODY IS JUMPING ON THE BAND WAGON,SAD SAD TRYING TO SCORE POINTS,and unfortunately captured the farmers protest. We need a person from the farming community for the farming community to lead the way forward. Flip en kallie hou van die voertuig waarin julle ry !! Seker al die donasies wat julle kry!! Sies man julle buit weerlose bekommerde Suid afrikaners uit
@vivianoosthuizen8990
@vivianoosthuizen8990 4 жыл бұрын
Regtig?? Nou wil julle he ander lande moet julle kom bystaan?? Julle het 26 jaar gehad om na die ander lande te trek Dom astrant en ons land die sal julle laasste woorde wees.
@shine4davids958
@shine4davids958 4 жыл бұрын
Is die boete bang om te vrek of hoe 😁😁😁😁
@shine4davids958
@shine4davids958 4 жыл бұрын
@endurogrip xr650r Ons blameeer julle vir die hongersnood
@soniaodendaal4443
@soniaodendaal4443 4 жыл бұрын
Nee, die boere is ordentlike, Vredeliewende, Godvresende mense wat nie graag hulle vrouens en kinders wees wil agterlast nie terwyl mense soos jy seker nie omgee oor wat van jou mense sal word as jy sterf nie want daar is mos boere- en ander mense wat vir hulle sal sorg - die godloses sal soos kaf weggewaai word, dit belowe die Here die Almagtige
AfriForum maak só: Ons sal self
24:03
AfriForum
Рет қаралды 1,3 М.
The joker favorite#joker  #shorts
00:15
Untitled Joker
Рет қаралды 30 МЛН
Крутой фокус + секрет! #shorts
00:10
Роман Magic
Рет қаралды 22 МЛН
Ozoda - Lada ( Ko’k jiguli 2 )
06:07
Ozoda
Рет қаралды 15 МЛН
Do you choose Inside Out 2 or The Amazing World of Gumball? 🤔
00:19
The Armenia and Azerbaijan war, explained
9:26
Vox
Рет қаралды 3,8 МЛН
Ruhan du Toit - Sol-Tech Roepstem
2:00
Sol-Tech
Рет қаралды 40 М.
How the Most Elite Spy Agency Operates
22:42
Newsthink
Рет қаралды 1,4 МЛН
What is happening in Southern Azerbaijan? | Documentary
18:53
The joker favorite#joker  #shorts
00:15
Untitled Joker
Рет қаралды 30 МЛН