Francois van Coke - Dit Raak Beter (Official)

  Рет қаралды 2,471,046

Francois Van Coke

Francois Van Coke

7 жыл бұрын

This video was made by Johan Beukes.
For more Francois van Coke merchandise see: www.vancokes.co.za
Special thanks to WeFix for sponsoring this music video and Photo Hire for helping out with gear.

Пікірлер: 195
@amgxpat
@amgxpat 5 жыл бұрын
I can't understand a word and LOVE THIS - Howdy y'all from Texas!
@christopherburgers6629
@christopherburgers6629 5 жыл бұрын
Awesome man! Lemme know if you need anything translated and I'll help where I can.
@funkwallah
@funkwallah 5 жыл бұрын
it gets better as you get older
@KINGDUB7921
@KINGDUB7921 4 жыл бұрын
It gets better as you get older and my head feels less confused responsibility wastes all my time and money it gets better as you get older When I was a teenager and advice was scarce heartbroken boy sad and alone the summer was long in the rectory's outside room loose cigarette smoking in bed It gets better as you get older and my head feels less confused responsibility wastes all my time and money it gets better as you get older Through the years wrestling through the crowd people screaming I who forget reminds me again of the constant over and over other town cells shit It gets better as you get older and my head feels less confused responsibility wastes all my time and money it gets…
@thepsalms2806
@thepsalms2806 4 жыл бұрын
Howdy koeiboy
@picklewik4999
@picklewik4999 4 жыл бұрын
@@KINGDUB7921 klink baie depressing in engels
@gerhardfourie2551
@gerhardfourie2551 4 жыл бұрын
Trane in die oë... Hoendervleis van kop tot tone... Beste liedjieskrywer... Jou naam sal voort leef vir nog baie jare wat kom!
@johanvorster4911
@johanvorster4911 7 жыл бұрын
francois jy kan fokken goeie musiek maak. mense het lank gewag hiervoor en jy is al een wat dit vir ons kan gee. DIT RAAK BETER luister Ek elke donnerse keer oor en oor. Jy is n fokken legend🤘🤘
@rynhard4173
@rynhard4173 Жыл бұрын
🤘🤘
@zaandrepearson3782
@zaandrepearson3782 Жыл бұрын
Hoe oud moet mens wees voor dit beter raak? 😂🤟
@armandcombrink6459
@armandcombrink6459 7 ай бұрын
Amen🎉
@edwinnel1474
@edwinnel1474 7 ай бұрын
Ouer lol
@zaandrepearson3782
@zaandrepearson3782 7 ай бұрын
@@edwinnel1474 😂
@michellekotze7095
@michellekotze7095 3 ай бұрын
Het dieselfde gewonder😂
@jonathanhancock917
@jonathanhancock917 5 жыл бұрын
Van hoërskool tot grootmens wees, jou stem is nog altyd daar...ongelooflik hoe tyd verby gaan. Dankie Francois!
@enricoengelbrecht1351
@enricoengelbrecht1351 2 жыл бұрын
Dit vat my terug na die Bellville dae - maar dit raak beter. Dankie vir die nostalgie
@henninggriesel1997
@henninggriesel1997 2 жыл бұрын
Vat my terug na skool tyd, hier is soveel waarheid in die lyrics. Francois bly net die fokken beste! Net hy kan dit doen
@tracyj3696
@tracyj3696 4 жыл бұрын
I just love the way this video starts....
@hesternorris6051
@hesternorris6051 4 жыл бұрын
Woke up this morning and had this song in my head
@iannel5942
@iannel5942 7 жыл бұрын
wat n lekker song! francois raak beter as hy ouer raak!
@zavierroelwert1643
@zavierroelwert1643 6 жыл бұрын
Kan nie help om die ou Francois te mis,ek het groot geword in die Fokof era.
@toscabrutus1781
@toscabrutus1781 7 ай бұрын
Francois is Briljant! Groete uit LIma Peru!
@theodorevanwyk9044
@theodorevanwyk9044 7 жыл бұрын
Ek het potch toe gery net om jou te kyk! Jou nuwe Tunes is amazing! Hou so aan!!!
@1.woerwoer
@1.woerwoer 2 жыл бұрын
Waar en wanneer tree hull weer op
@HendriMouton
@HendriMouton 7 жыл бұрын
Nostalgiese gevoel, well done Francois :)
@celebratelife865
@celebratelife865 3 жыл бұрын
Getting older sucks, but for me it has helped me become more accepting of others and it truely has gotten better. Each day I age I try to become more compassionate. Excellent lyrics and very inspirational.
@lil_uniq1549
@lil_uniq1549 11 ай бұрын
Excellent Comment!!! THX
@Invading-Specious
@Invading-Specious 8 ай бұрын
wees als oud je voelt
@Gbotha86
@Gbotha86 7 жыл бұрын
Francois die is poesgoed ! Thanx vir al julle befokte songs....
@CarmenBolton
@CarmenBolton 4 жыл бұрын
Ahh! Would love to see more old footage like this!
@maverickwitlouw6330
@maverickwitlouw6330 5 жыл бұрын
Love it! Awesome stuff
@rafeymujahid3399
@rafeymujahid3399 5 жыл бұрын
just listening as my frnd told me to do so nd its really amazing thnk u BELLE
@Britt0730808992
@Britt0730808992 7 жыл бұрын
Legend! Daar sal nooit weer Iemand soos jy wees nie Bra! Van F&koff dae tot VanCoke!!! Jy was die rede hoekom mense kaartjies gekoop het. Eendag ...
@limo4949
@limo4949 7 жыл бұрын
Well done!! Dis n AWESOME song!! EN DIS DIE WAARHEID!!!!
@carienmuller9592
@carienmuller9592 Жыл бұрын
Die song gee die jonger ek hoop. Waar was die liedjie in my vroee twintigs..
@mooncake1507
@mooncake1507 7 ай бұрын
Amazing 💖♥
@georgenieuwoudt8070
@georgenieuwoudt8070 7 жыл бұрын
Dis nou tyd vir die nuwe fokofpolisiekar album né!
@sakkie3604
@sakkie3604 7 жыл бұрын
Thx vr nog n great song jou legend !!!!
@ignusstorm3367
@ignusstorm3367 4 жыл бұрын
Hierdie song is die beste
@chanteniqueroberts1
@chanteniqueroberts1 7 жыл бұрын
Hierdie liedjie gee my hoendervleis, en ek kan so relate..
@TheLostDutchman
@TheLostDutchman 7 жыл бұрын
Poes mooi Francois, baie dankie vir die great memories . Het n traaintjie gepuk na daai oudjie.
@JacovanderWalt
@JacovanderWalt 7 жыл бұрын
Dis 'n goeie tune vir 'n treurige Donderdag oggend!
@etiennevanstaden9390
@etiennevanstaden9390 2 жыл бұрын
En wat van n sondag aand? 🤟
@nikitasha1322
@nikitasha1322 7 жыл бұрын
hierdie musiek , sal nooit oud raak nie!
@chrystekruger925
@chrystekruger925 7 жыл бұрын
Love!
@epicriff
@epicriff 2 жыл бұрын
5 jaar terug en ek vind die goud nou eers. Waar was ek
@salmarina4975
@salmarina4975 7 жыл бұрын
papasitooos 💘 Desde Colombia
@ghostassassin4569
@ghostassassin4569 7 жыл бұрын
Een van die eerste goeie afr songs in n lang tyd
@ThePucker88
@ThePucker88 7 жыл бұрын
Die song is heavy touching. Great song.
@MaryPoppers
@MaryPoppers 6 жыл бұрын
Comment nommer 100... beter laat as nooit. Jissie nou verlang ek vergete aande wat voel soos gister. Hou bene Hou!
@Fritzielive
@Fritzielive 7 жыл бұрын
Thank you soo much for this song frannie.Getting me through a rough time.
@cliffordviljoen2442
@cliffordviljoen2442 3 жыл бұрын
My kids love dit, want die wereld is get-wer....
@cobusboonzaaier6299
@cobusboonzaaier6299 7 жыл бұрын
Fokken luister die song al heel dag op repeat ... beslis een van my gunsteling tunes!
@waynegordon7573
@waynegordon7573 7 жыл бұрын
Yo Francois jy het dit figured out, vanaf voorblad nuus kaskenades na een van die most respectful artists in SA. Jy gee ons almal hoop. Vanaf hemel op die platteland tot die song groei jy en jou tunes saam ons generation!
@carlaki1753
@carlaki1753 7 жыл бұрын
Wat 'n LEGENDE!!
@nicolenikkimoolman8412
@nicolenikkimoolman8412 7 жыл бұрын
amazing !!!! love every single song of urs!!!!*
@NeilDeVilliers
@NeilDeVilliers 7 жыл бұрын
0:56 - Hy begin hier
@leontrytsman2811
@leontrytsman2811 3 жыл бұрын
thanks neil
@raymondevo9507
@raymondevo9507 7 жыл бұрын
Het die live show gekyk by park acoustics net so goed live as op die video. Thx brada was n awesome show!
@hendrikventer9319
@hendrikventer9319 2 жыл бұрын
Dit raak beter as jy ouer raak - waar, en goeie advies! great song!
@karenvanderburgh429
@karenvanderburgh429 2 жыл бұрын
En skielik is ek terug in Bellville...Great memories!
@stefanmynhardt884
@stefanmynhardt884 7 жыл бұрын
Great music video
@heinrichduvenhage9190
@heinrichduvenhage9190 3 жыл бұрын
Love die song❤
@nielC100
@nielC100 7 жыл бұрын
disappoint nooit nie 💜
@roydowning4840
@roydowning4840 7 жыл бұрын
Amazeballs!
@shelliepanda5999
@shelliepanda5999 7 жыл бұрын
ahh!!...dis so mooi!!!
@thrillseeker8990
@thrillseeker8990 7 жыл бұрын
Beste!! Hou ouer hoe beter!! Legend van kleins af!
@christinejameson650
@christinejameson650 7 жыл бұрын
Uitstekende liedjie!
@sketchyprawn5364
@sketchyprawn5364 6 жыл бұрын
Op my dae wat ek af voel is dit die song wat my hoop gee. Rerig 'n awesome song die.
@Sokkerism
@Sokkerism 7 жыл бұрын
Kan nie wag vir die lauch show nie. Was awesome om weer fokof by hillcrest te sien en vanaand weer Assembly!
@clarizecherryblossom8717
@clarizecherryblossom8717 7 жыл бұрын
awesomeness
@terronschickerling2735
@terronschickerling2735 7 жыл бұрын
Well Done. Great Song :)
@necrodecay6665
@necrodecay6665 7 жыл бұрын
Jy is fantasties!!Raak net beter en beter...
@jacogeorgedippenaar3288
@jacogeorgedippenaar3288 5 жыл бұрын
Love hierdie video man!
@greenelf912
@greenelf912 6 жыл бұрын
Mooi man. Baie mooi.
@victorinevanburick6615
@victorinevanburick6615 7 жыл бұрын
Looooooooovit!!!
@cilliershuman6667
@cilliershuman6667 7 жыл бұрын
Jis dis lekker om Francois te sien by die Hoërskool Bellville. CY till I die.
@MarjovanLier
@MarjovanLier 7 жыл бұрын
cilliers human lekker Bellville!
@jacoconradie8139
@jacoconradie8139 4 жыл бұрын
In die burbs!!!
@carms3402
@carms3402 6 жыл бұрын
Hierdie is pragtig. Met die video kan 'n mens sien hoe jy evolve het & jouself gevind het deur musiek. Well done.
@futurenowza
@futurenowza 7 жыл бұрын
Awesome video!
@FedoraNation
@FedoraNation 3 жыл бұрын
Kan nie glo hierdie liedjie is al 4 jaar oud nie!
@jaques.verster
@jaques.verster 7 жыл бұрын
Awesome sous ekse! Ons soek meer!
@retiefdeklerk309
@retiefdeklerk309 5 жыл бұрын
Beste ooit, jou songs help n man met enige probleme❤💪
@dieniejellybeans9922
@dieniejellybeans9922 3 жыл бұрын
Mense kan dink wat hulle wou die ou is n legend en n moerse insperasie, teminste vir my❤ baie liefde van Namibia af
@susanbritz4990
@susanbritz4990 4 жыл бұрын
Dit het vir my moeiliker geraak
@BaksidaDDT
@BaksidaDDT 7 жыл бұрын
fanfokentasties! kom wys gesig in South East Asia
@avdh1000
@avdh1000 6 жыл бұрын
Yep, Francois, goeie tye gehad in my klas.
@devonburt9631
@devonburt9631 7 жыл бұрын
Ek mis die ou dae bra !!!
@leonibrand9423
@leonibrand9423 3 жыл бұрын
Hierdie video maak my so hartseer. Herinner my dat ons nooit weer sulke shows gaan he nie. 😭
@NordicNjal
@NordicNjal 7 жыл бұрын
dis vir my funny he hy n aspoestiese guitar in plug soos n duktrul rock star...
@user-xm6cv5zc3u
@user-xm6cv5zc3u 9 ай бұрын
Is nie waar nie
@adamboyd1409
@adamboyd1409 7 жыл бұрын
Lekker!
@Pieterseboy
@Pieterseboy 7 жыл бұрын
love
@suneblom2180
@suneblom2180 7 жыл бұрын
Ongelooflik!! my dag soveel beter gemaak!!
@emilesteenkamp1524
@emilesteenkamp1524 7 жыл бұрын
Nice Francois!!
@marcovanzyl8765
@marcovanzyl8765 2 жыл бұрын
Love u 💓
@kopskiet3337
@kopskiet3337 7 ай бұрын
jys n foken legend mr Van Coke dit was n eer om saam jou te bang op die stage maar die stage dive was nie so slim nie hahah
@edwarddyssel8063
@edwarddyssel8063 7 жыл бұрын
Sien ek jou by skouspel die jaar?
@martinminnie1502
@martinminnie1502 3 жыл бұрын
GREAT SONG TJOM
@dkt8102
@dkt8102 5 жыл бұрын
Still a great Song
@grizeldavanwyk1153
@grizeldavanwyk1153 2 жыл бұрын
Love hierdie song, maar glo my dit raak erger as jy ouer raak.
@tanyaboshoff8606
@tanyaboshoff8606 Жыл бұрын
Die sal altyd my gunsteling Afrikaans song wees.
@marissa_____
@marissa_____ 4 жыл бұрын
Hierdie video is so 'n blast from the past! Ek is seker ek het baie van hierdie shows bygewoon - Zeplins? Maloneys? Aardklop? Ek het nog foto's wat ek by Kodak ontwikkel het voor die dae van smartphones.
@biancanell4228
@biancanell4228 7 жыл бұрын
Kyk die video oor en oor, love hierdie
@WornOutEXT
@WornOutEXT 2 жыл бұрын
Wanneer kom julle Middelburg Mpumalanga toe?
@claudeenminny5303
@claudeenminny5303 7 жыл бұрын
Potch Jool was amazing!!!!
@TheBendixSA
@TheBendixSA 7 жыл бұрын
Lekker Francois....
@shanno4616
@shanno4616 4 жыл бұрын
Dit raak beter ja 💪
@JulianSmithza
@JulianSmithza 7 жыл бұрын
Love wat hy se by 4:12Die nostalgie :0
@Stoffel324
@Stoffel324 7 жыл бұрын
I see what you did there. Nice.
@PierreArmand1
@PierreArmand1 7 жыл бұрын
Sal binnekort vir my jou tweede album aanskaf! Ek weet dit gaan befok wees!
@thejeanswart
@thejeanswart 7 жыл бұрын
Eerste is beste
@tiaanleroux9081
@tiaanleroux9081 7 жыл бұрын
mooi man
@damienabsalon
@damienabsalon 3 жыл бұрын
BRAKPAN!!!!! ❤️👌🏽
@androidintruder387
@androidintruder387 7 жыл бұрын
voken LEGEND
@jane78
@jane78 3 жыл бұрын
Bly maar 'n ongelooflike song!!
@hanreleroux7546
@hanreleroux7546 4 жыл бұрын
Helfte van die scenes is by HS Bellville, nê?
@hendrikbezuidenhout2499
@hendrikbezuidenhout2499 4 жыл бұрын
As dit maar net die geval was... Ja seker vir party mense... Raak dit beter... En dinge raak makliker... Maar nie vir almal nie
Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou
3:57
Francois Van Coke
Рет қаралды 16 МЛН
Francois van Coke - Die wêreld is mal (Official)
3:32
Francois Van Coke
Рет қаралды 1,2 МЛН
Became invisible for one day!  #funny #wednesday #memes
00:25
Watch Me
Рет қаралды 59 МЛН
ПРОВЕРИЛ АРБУЗЫ #shorts
00:34
Паша Осадчий
Рет қаралды 6 МЛН
Ryno Velvet - Ai My Lam
3:53
Ryno Velvet
Рет қаралды 3,3 МЛН
Spoegwolf - Verander (Official)
4:25
Spoegwolf
Рет қаралды 2,3 МЛН
Die Heuwels Fantasties - Beloofde Land (youtube version)
4:21
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 1,7 МЛН
Fokofpolisiekar - Die Illusie Van Veiligheid (Official)
4:11
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 714 М.
Spoegwolf - Geel (Official)
3:44
Spoegwolf
Рет қаралды 6 МЛН
PRIME CIRCLE - Innocence (Official Music Video)
4:25
PRIME CIRCLE | OFFICIAL
Рет қаралды 2,2 МЛН
Jan Blohm - Word Wakker
4:07
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 8 МЛН
Jo Black - Skepe
3:26
Jo Black
Рет қаралды 11 МЛН
Francois van Coke | As ek kon (Official)
4:15
Francois Van Coke
Рет қаралды 1,2 МЛН
Spoegwolf - Slapende Honde (Official)
4:05
Spoegwolf
Рет қаралды 1,1 МЛН