Francois van Coke | Ons het gewen (Official)

  Рет қаралды 134,120

Francois Van Coke

Francois Van Coke

Күн бұрын

Luister na 'Ons het gewen' hier: bit.ly/onshetge...
ek het betaal vir my sondes
ek het al foute gemaak
ek was paar keer om die blok
soos die stoomtrein rol
jaag die beker
jaag die son
hardloop die hele tyd
op soek na moeilikheid
ons lok die duiwel uit
breek my bene vir die land
kyk hoe alles brand
soek die waarheid
soek daai goud
ongeslypte diamant
ons het gewen
ons is nog lewendig
die pad was donker en stowwerig
kyk na ons
ons kom altyd terug
staan soos ’n champ
maar ek voel soos ’n kind
jy moet veg vir wat reg is
vir wat die moeite werd is
ek beweeg soos ’n tier
oorgelaai en teen die muur
teiken in my visier
elke man vir homself
alles pomp
alles pyn
as die vrees en
al die stemme
in my kop in verdwyn
en my longe brand
sien die vyand in die spieël
ongeslypte diamant
Video credits:
Director, camera & edit - Johannes Pieter Nel
Drone operator - Johan Cronje
Special thanks to Madfit MMA & Boxop
My corner - Matt Leisching & Tian Fick
Song credits:
Francois van Coke: Vocals
Guitar & Bass: Fred den Hartog
Guitar & Vocals: Jedd Kossew
Drums: Sheldon Yoko
Gang vocals: Francois, Hunter, Jedd & Fred
Recorded at Sunset Studios by Jürgen von Wechmar
Mixed by Taylor Soundworks by Dane Taylor
Produced by Fred den Hartog
Mastered at TL Mastering by Tim Lengfeld
Written by Francois van Coke, Hunter Kennedy & Fred den Hartog

Пікірлер: 77
@ruancoetzer2326
@ruancoetzer2326 5 ай бұрын
Iemand 2024 hier 👇
@2841zak
@2841zak 3 жыл бұрын
Nou 6 maande sober! Dié song gryp diep...Epic motivation wat ek uit hom uit kry...Thanx vir nog ń great song soos altyd...
@milkyevanfok2814
@milkyevanfok2814 3 жыл бұрын
Pasop!!!! Bobby jys volgende. Rock vs pop
@roelofkruger7466
@roelofkruger7466 3 жыл бұрын
Die champ maak my kinderlik gelukig met nog een gawe meaningful proudly south african song...
@marlinzeliebenberg3236
@marlinzeliebenberg3236 2 жыл бұрын
Ek het betaal vir my sondes, ek het al foute gemaak Ek was paar keer om die blok soos die stoomtrein rol Jaag die beker, jaag die son, hardloop die hele tyd Op soek na moeilikheid, ons lok die duiwel uit Breek my bene vir die land, kyk hoe alles brand Soek die waarheid, soek daai goud, ongeslypte diamant Ons het gewen, ons is nog lewendig Die pad was donker en stowwerig Kyk na ons, ons kom altyd terug Staan soos ’n champ, maar ek voel soos ’n kind Jy moet veg vir wat reg is vir wat die moeite werd is Ek beweeg soos ’n tier oorgelaai en teen die muur Teiken in my visier, elke man vir homself Alles pomp, alles pyn, as die vrees en al die stemme in my kop in verdwyn En my longe brand, sien die vyand in die spieël, ongeslypte diamant Ons het gewen, ons is nog lewendig Die pad was donker en stowwerig Kyk na ons, ons kom altyd terug Staan soos ’n champ, maar ek voel soos ’n kind Ons het gewen, ons is nog lewendig Die pad was donker en stowwerig Kyk na ons, ons kom altyd terug Staan soos ’n champ, maar ek voel soos ’n kind Ons het gewen, ons is nog lewendig Ons het gewen, ons is nog lewendig
@snakesjakes196
@snakesjakes196 3 жыл бұрын
laat hom bloei hahaha lekker francois mis preslys dae
@pjstoltz666
@pjstoltz666 2 жыл бұрын
Dude jy is n legend 2022
@lize-maribroderick6447
@lize-maribroderick6447 Жыл бұрын
Jou videos is awesome...!!
@MariGo-vp2ow
@MariGo-vp2ow 3 жыл бұрын
Awesome! Another legendary song. Thank you for your music Van Coke.✌️💜
@tiaandupreez
@tiaandupreez 3 жыл бұрын
🥊Another win!!!! Hierdie is 'n wenner van 'n tune! En dit het ons onverwags betrap.. Net soos 'n boxop fight tussen Francois & Derrick🎶😄♥️😂🥳 Lekkkkker! Video Gaan Verseker Ook 'n KNOCKOUT wees💫 ⏳⌚
@qduf5618
@qduf5618 3 жыл бұрын
Welldone Francois... You deserve the win... En in baie mense se harte was jy nog altyd 'n wenner!🏆❤️️🔥
@walterneethling3674
@walterneethling3674 3 жыл бұрын
Kry ek nou fokken hoendervleis!!!! Die video komplimenteer die song fantasties!!!! Champ!!!!
@antoinetteyvettesnyman3492
@antoinetteyvettesnyman3492 3 жыл бұрын
Mal oor die veral waar ons nou is in die wêreld
@Silverlupa1723
@Silverlupa1723 3 жыл бұрын
Hardloop in die strate van Boston Bellville lyk dit my ek sien Karl Bremer in die agtergrond, great song Frana love it!
@DeanGun
@DeanGun 3 жыл бұрын
Befok my brother. Trots😎👊🤘
@ebenkriek5650
@ebenkriek5650 3 жыл бұрын
Respek vir beide van julle. Daai vat guts en baie commitment.
@vanessamassyn8319
@vanessamassyn8319 3 жыл бұрын
En daar doen jy dit weer! Welgedaan FVC. Befok!
@NakedCryptoTrading
@NakedCryptoTrading 3 жыл бұрын
Ons sal oorleef! Epic!
@jceupton8119
@jceupton8119 3 жыл бұрын
25K views in 2 dae. Dit wil gedoen word boys
@FedoraNation
@FedoraNation 3 жыл бұрын
Epic tune! Gaan beslis 'n goeie addition wees op almal se workout-playlists
@benkruger3743
@benkruger3743 3 жыл бұрын
Vat so liefling!
@waydeflowerday206
@waydeflowerday206 3 жыл бұрын
Champ!
@animalgalaxy107
@animalgalaxy107 3 жыл бұрын
Befok!!!!!
@fezzer120
@fezzer120 3 жыл бұрын
Nou op JacaFM gehoor. Lekker man!!!
@DeonSaaiman
@DeonSaaiman 3 жыл бұрын
Boom Boom!
@cillievanbiljon3022
@cillievanbiljon3022 3 жыл бұрын
Befokte song franna .keep it rolling
@tiaan308
@tiaan308 3 жыл бұрын
Ek neem aan die "ons her verloor" weergawe gaan nie uit kom nie😂
@duimspyker
@duimspyker 3 жыл бұрын
Derick gn hom release.
@tiaan308
@tiaan308 3 жыл бұрын
@@duimspyker 🤣🤣
@mikewood9514
@mikewood9514 3 жыл бұрын
Lekker man.glad to see you are doing well.mwah
@michaeloosthuizen3774
@michaeloosthuizen3774 3 жыл бұрын
Fok ou ek follow j musiek loopbaan al since ek op skool was. Well done mata keep it going
@louisnel256
@louisnel256 3 жыл бұрын
Workout playlist updated 💪
@Dieswartkat021
@Dieswartkat021 3 жыл бұрын
Yster!
@cheriselottering6861
@cheriselottering6861 3 жыл бұрын
Well done Francois!!! 🤟👏👏
@coolgamer-cg6yh
@coolgamer-cg6yh 3 жыл бұрын
Epic. Jy is amazing......
@beninieman
@beninieman 3 жыл бұрын
Befok!!
@stuartvandalen7216
@stuartvandalen7216 3 жыл бұрын
Befokte tune, befokte fight.....jy weet waar om jou koffie te kry....O.M..l w..g..o.d leka leka frana🌟👍
@ruanpretorius7447
@ruanpretorius7447 3 жыл бұрын
Kom Rustenburg toe francois 😉😏💯🔥
@ruanpretorius7447
@ruanpretorius7447 3 жыл бұрын
Leker man leker 💯🔥
@Shadow-ft4tn
@Shadow-ft4tn 3 жыл бұрын
Fuck yeah mister van coke jou yster what a fucking legend
@radyn94
@radyn94 3 жыл бұрын
Baie Befok! Goeie Werk! 💪🏻
@glennsmith8590
@glennsmith8590 3 жыл бұрын
Laka brah
@louanne3323
@louanne3323 3 жыл бұрын
Such a great song 😊❤️
@evanscheepers4924
@evanscheepers4924 3 жыл бұрын
Lovit🥊🥊
@calvinkramer4547
@calvinkramer4547 3 жыл бұрын
BeFok!!!
@kobusob
@kobusob 3 жыл бұрын
Yes man! Here we go!
@BaberBoy
@BaberBoy 3 жыл бұрын
Fokken oraait hoor. Excellent song!
@moniquepotgieter4782
@moniquepotgieter4782 3 жыл бұрын
AWESOMENESS!!!!!
@waterbeing3197
@waterbeing3197 2 жыл бұрын
Brilliance!
@Islandsaffa
@Islandsaffa 3 жыл бұрын
Befok Franna!
@jiikeydutoit8232
@jiikeydutoit8232 3 жыл бұрын
EPIC!!! AS ALWAYS.
@scully5809
@scully5809 2 жыл бұрын
Love this song
@gpvdv1987
@gpvdv1987 3 жыл бұрын
Awe bra mal song my nuwe walkout song verseker
@springboknudegirls3518
@springboknudegirls3518 3 жыл бұрын
Vol Krag!
@jogrobler
@jogrobler 3 жыл бұрын
Knap gedaan jong lat!!
@leonardcremer7142
@leonardcremer7142 3 жыл бұрын
Great stuff!
@karinvanzyl5864
@karinvanzyl5864 3 жыл бұрын
Amazing song!!!
@dilanrobins2329
@dilanrobins2329 3 жыл бұрын
Lit!
@GevoelvanVeiligheid
@GevoelvanVeiligheid 3 жыл бұрын
Lekker Franna! Wees eerlik, het jy ook een reg gehad met die naam "Ons het verloor"? Lekker song!
@FedoraNation
@FedoraNation 3 жыл бұрын
Hahaha
@peterscholtz9491
@peterscholtz9491 3 жыл бұрын
Fokken legend
@lohanscheepers9427
@lohanscheepers9427 3 жыл бұрын
befok verby
@owencooper7766
@owencooper7766 3 жыл бұрын
Plein weg, Poes Woes!!!!
@magdatimms9073
@magdatimms9073 3 жыл бұрын
Absoluut great!!!
@dawiekriel2630
@dawiekriel2630 3 жыл бұрын
Epic👊🏻🤟
@dynacorgaming
@dynacorgaming 3 жыл бұрын
Soek nie kak met Bellville nie
@zaandrepearson3782
@zaandrepearson3782 3 жыл бұрын
Love dit!
@ysterperdtert
@ysterperdtert 3 жыл бұрын
Love it!
@slabman3000
@slabman3000 3 жыл бұрын
Mickey O'Neil vibes!
@stoffel89
@stoffel89 3 жыл бұрын
boston se lane
@rize6884
@rize6884 3 жыл бұрын
💣💣💣💣💣💣
@skuinshuilig590
@skuinshuilig590 3 жыл бұрын
Awesome !* en jou tequote nà daai fight: 🤘"Fuck YeAh!!!"🤘
@angienel4374
@angienel4374 3 жыл бұрын
🧨🧨🧨🧨🧨⭐⭐⭐⭐⭐
@tuaneallen8777
@tuaneallen8777 3 жыл бұрын
Opsoek na moeilikheid? 🥺 Moeilikheid soek my...
@alexandercoetzer
@alexandercoetzer 3 жыл бұрын
Fok JA 🤘🏼
@netjiesgolf
@netjiesgolf 3 жыл бұрын
kINDERS liKE die Kak - Jirre WaaR DIE gOEIE oU dAE
@lucswan5775
@lucswan5775 3 жыл бұрын
Kom Kimberley toe Boet! asb
Francois van Coke - Beter Mens (Official)
3:29
Francois Van Coke
Рет қаралды 534 М.
Hey!! Jy moet by jou huis bly!!
4:30
Radioraps
Рет қаралды 199 М.
Je peux le faire
00:13
Daniil le Russe
Рет қаралды 18 МЛН
Or is Harriet Quinn good? #cosplay#joker #Harriet Quinn
00:20
佐助与鸣人
Рет қаралды 53 МЛН
Bend The Impossible Bar Win $1,000
00:57
Stokes Twins
Рет қаралды 47 МЛН
Tussen Stasies (feat. Die Heuwels Fantasties)
3:41
Jack Parow - Topic
Рет қаралды 740 М.
STRAATLIGKINDERS FT. FRANCOIS VAN COKE - DAPPER
3:08
Straatligkinders
Рет қаралды 79 М.
Spoegwolf - Slapende Honde (Official)
4:05
Spoegwolf
Рет қаралды 1,1 МЛН
Francois van Coke - Maak Wakker ft. Elandré (Official)
5:34
Francois Van Coke
Рет қаралды 119 М.
Francois van Coke - Die wêreld is mal (Official)
3:32
Francois Van Coke
Рет қаралды 1,2 МЛН
Francois van Coke -  Behoort aan niemand nie
3:51
Francois Van Coke
Рет қаралды 438 М.
Môregloed
3:41
Van Coke Kartel - Topic
Рет қаралды 127 М.
Je peux le faire
00:13
Daniil le Russe
Рет қаралды 18 МЛН