Francois van Coke & Tasché | As ek weg is (Official music video)

  Рет қаралды 80,567

Francois Van Coke

Francois Van Coke

Жыл бұрын

Ek en Tasché gaan die ene by Francois van Coke & Vriende 2023 in Pretoria & Kaapstad perform.
Pretoria: www.ticketmaster.co.za/event/...
Kaapstad: www.ticketmaster.co.za/event/...
Stream 'As ek weg is' op die streaming service van jou keuse: ffm.to/asekwegis
Video credits:
Lourens van Rensburg - Executive Producer
Jozua Malherbe - Director
Damiane van Reenen - DOP & Editor
Armin van Antwerpen - 2nd Cam Operator
Isabel-Marié Weerheim - Production Manager
Luke van Rensburg - Focus Puller
Bule Ndaba - Loader
Armin van Antwerpen - Grip
Marcel Gouws - Gaffer
Jessica Weyer-Henderson - DT & Art Director
Charnie Piater - MUA
Isabel-Marie Weerheim - Catering and Craft Service
Damiane van Reenen - Editor
Jarryd du Plessis - Final Grade
Song Credits:
Francois van Coke: Vocals
Tasché: Vocals
Richard Onraet: Guitar, bass, piano, vocals & percussion
Anjulie de Vos Nock: Cello
Pierre de la Porte: Drums
Produced by Richard Onraet
Recorded by Richard Onraet at Van Coke Studios
Mixed by Dane Taylor
Mastered by Rogan Kelsey
Written by Francois van Coke, Richard Onraet & Tasché
Special thanks to Gerrit Engelbrecht & Clarisse Coetzee
Lyrics:
‘n wilde wêreld
‘n wilde land
‘n wilde taal wat my wilde vriende praat
hoe kosbaar die lewe
hoe fucked-up die dood
hoe per ongeluk ons gebore word
ek gaan jou mis as ek weg is
en die swembad sal my roep
die voordeur sal homself sluit
jy alleen in die gang
soos die eerste keer
skaam deur die voorportaal
ek gaan jou mis as ek weg is
en die braaiplek sal my onthou
die garage sal self toegaan
die wind word nou aircon
sing as jy nog kan
voor dit te laat is
voel as jy wen
voel as jy verloor
voel tot hul jou stem oor die heelal hoor
speel vir dié wat jou lief
speel vir dié wat haat
speel tot jy nie meer kan praat
saam in die verkeer
saam op hierdie bal
sweef deur die atmosfeer
deur die loop van ‘n geweer
ons hardloop in sirkels rond
hardloop weg
rond en bont
bang, moeg en deurmekaar
wees net goed vir mekaar
voor dit te laat is

Пікірлер: 45
@jodyhendricks275
@jodyhendricks275 Жыл бұрын
I'm in tears, if only we would just appreciate each other
@LadySpeedKonijn
@LadySpeedKonijn Жыл бұрын
I really love this music, i'm from Belgium and have family in South - Afrika ☺️
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
As ek weg is gaan ek nie meer hierna kan luister nie. Hoe sad!!! 😪 ♥️♥️♥️♥️🎶🔥Wat 'n song🥳🎉
@koosvantonder8472
@koosvantonder8472 Жыл бұрын
Ek het 'n gevoel hy gaan groter gaan as "toe vind ek jou"! What a song!!!
@samanthageldenhuys2001
@samanthageldenhuys2001 11 ай бұрын
What a song!!!!! Ekt dit seker 4 keer oor geluister en sommer dit vir my man ook gestuur!!!
@annemariepotgieter8128
@annemariepotgieter8128 2 ай бұрын
Pragtige song die woorde so mooi mense besef nie die lewe is kort nie❤❤
@The_THATMAN
@The_THATMAN Жыл бұрын
Lekka Francois Hy diep🔥🔥🔥 Min sad afrikaanse songs al gehoor so goed soos di❤
@dominicsiyaya6258
@dominicsiyaya6258 Жыл бұрын
I'm loving this song, Tasche, really come trough with the vocals here, let me not even talk about the lyrics, MY DONNER
@janikoekemoer3024
@janikoekemoer3024 Жыл бұрын
WOW!!! Wat 'n diep liedjie!😮 Soos altyd net die beste, baie dankie! ❤😃🤗
@ClarkYmilleR
@ClarkYmilleR 11 ай бұрын
Hello Oom Jan. Loop ons so raak hier op die tube!! Love you
@emilpaul_sa
@emilpaul_sa Жыл бұрын
Hierdie een gaan groot gaan, mark my words. WELL DONE JULLE!🔥👏
@rozarioc5728
@rozarioc5728 9 ай бұрын
Ek gaan jou miss as ek weg is😔. So baie geliefdes nie meer met ons. Fantastiese liedjie. Keep up the good work 🌹.
@ClarkYmilleR
@ClarkYmilleR 11 ай бұрын
Shoe ek is in trane en die het soveel persoonlike mening op die oomblik. ❤
@krismuller5171
@krismuller5171 Жыл бұрын
Unbelievable julle! Altyd so gemaklike voorreg om julle te mag luister en kyk! Baie dankie!❤
@TanyaMichelleHart
@TanyaMichelleHart Жыл бұрын
❤ beautiful
@lovesunstory
@lovesunstory Жыл бұрын
Wow 😢 die song is crazy, dankie julle
@chriscocks3670
@chriscocks3670 Жыл бұрын
Just absolutely melancholically beautiful. Love from Wales
@alanenarne8382
@alanenarne8382 Жыл бұрын
Pragtig, julle. Soos altyd.
@shandi-mhismit5121
@shandi-mhismit5121 Жыл бұрын
Wow julle!!!! Diep!!! Fok diep!!! Mooi!!! Mal oor julle twee saam!!! Net wat nodig is!!!
@pswanepoel1
@pswanepoel1 Жыл бұрын
Amazing.
@karlabirkholtz541
@karlabirkholtz541 Жыл бұрын
❤❤❤❤❤❤❤❤ joh, chills op die Donderdag oggend.🎉
@charlenevanheerden1791
@charlenevanheerden1791 Жыл бұрын
Love it ❤😢 kan nie wag om n show te gaan kyk nie
@vanessadreyer3945
@vanessadreyer3945 Жыл бұрын
Yes, what a tune !
@waldomorris1683
@waldomorris1683 Жыл бұрын
VOKKEN AWSOME!!!!
@DeathCoreBrii
@DeathCoreBrii Жыл бұрын
Mooi julle - welgedaan. Groete Oom Daan.
@jolenecarver8467
@jolenecarver8467 Жыл бұрын
Stunning!!!!!❤
@The_Punisher83
@The_Punisher83 Жыл бұрын
Awesome
@user-ql2qb1ei2o
@user-ql2qb1ei2o Жыл бұрын
Wow! Hierdie song gryp diep en ruk hard. Beautifull
@user-wh5hg7tb6q
@user-wh5hg7tb6q Жыл бұрын
Wow, dit is baie baie mooi
@luzannevandermerwe2136
@luzannevandermerwe2136 Жыл бұрын
❤❤❤❤❤
@germabeukes
@germabeukes Жыл бұрын
Beautiful!!!!!
@jacqueskotze1539
@jacqueskotze1539 Жыл бұрын
Baie mooi song julle twee
@geoffatgandm9983
@geoffatgandm9983 Жыл бұрын
Awesome kwaai!
@stevo9383
@stevo9383 Жыл бұрын
Baie diep Reality. love it
@johnnycrash5372
@johnnycrash5372 Жыл бұрын
Very nice julle! Kom vinnig weer Nam toe❤
@user-qt8fo7yw9g
@user-qt8fo7yw9g 8 ай бұрын
Die stories is my lewe.... frana. Ons moet chat
@henrykerr7121
@henrykerr7121 Жыл бұрын
Raak geskryf. Well done👌🏻
@lunarstarwingz5187
@lunarstarwingz5187 9 ай бұрын
Beautiful❤❤❤❤❤❤
@m.t.1187
@m.t.1187 Жыл бұрын
Die 6K views is alles myne 🎉
@m.t.1187
@m.t.1187 Жыл бұрын
❤❤❤❤
@roan-zainclaassens7569
@roan-zainclaassens7569 10 ай бұрын
Fokt Tasché..!!
@jacqueskleynhans89
@jacqueskleynhans89 10 ай бұрын
LIRIEKE!!! 'N Wilde wêreld 'N Wilde land 'N Wilde taal wat my wilde vriende praat Hoe kosbaar die lewe Hoe fucked-up die dood Hoe per ongeluk ons gebore word Ek gaan jou mis as ek weg is En die swembad sal my roep Die voordeur sal homself sluit Jy alleen in die gang Soos die eerste keer Skaam deur die voorportaal Ek gaan jou mis as ek weg is En die braaiplek sal my onthou Die garage sal self toegaan Die wind word nou aircon Sing as jy nog kan Voor dit te laat is Voel as jy wen Voel as jy verloor Voel tot hul jou stem oor die heelal hoor Speel vir dié wat jou lief Speel vir dié wat haat Speel tot jy nie meer kan praat Ek gaan jou mis as ek weg is En die swembad sal my roep Die voordeur sal homself sluit Jy alleen in die gang Soos die eerste keer Skaam deur die voorportaal Ek gaan jou mis as ek weg is En die braaiplek sal my onthou Die garage sal self toegaan Die wind word nou aircon Sing as jy nog kan Sing as jy nog kan Saam in die verkeer Saam op hierdie bal Sweef deur die atmosfeer Deur die loop van 'n geweer Ons hardloop in sirkels rond Hardloop weg Rond en bont Bang, moeg en deurmekaar Wees net goed vir mekaar Voor dit te laat is Ek gaan jou mis as ek weg is En die swembad sal my roep Die voordeur sal homself sluit Jy alleen in die gang Soos die eerste keer Skaam deur die voorportaal Ek gaan jou mis as ek weg is En die braaiplek sal my onthou Die garage sal self toegaan Die wind word nou aircon Sing as jy nog kan Sing as jy nog kan
@RuanMouton
@RuanMouton Жыл бұрын
julle moet aan hou julle drome beryk dis n posted song
@Niemags
@Niemags Жыл бұрын
Fokken tops julle
@Brutus310
@Brutus310 8 ай бұрын
Francois van Coke - Maak Wakker ft. Elandré (Official)
5:34
Francois Van Coke
Рет қаралды 117 М.
Tasché Burger - ‘Hillbrow’ | Live Shows | The Voice SA | M-Net
3:02
The Voice South Africa
Рет қаралды 280 М.
Slow motion boy #shorts by Tsuriki Show
00:14
Tsuriki Show
Рет қаралды 4,2 МЛН
ЧУТЬ НЕ УТОНУЛ #shorts
00:27
Паша Осадчий
Рет қаралды 6 МЛН
Now THIS is entertainment! 🤣
00:59
America's Got Talent
Рет қаралды 36 МЛН
KINDNESS ALWAYS COME BACK
00:59
dednahype
Рет қаралды 161 МЛН
Vier Seisoene Kind
3:46
Tasché
Рет қаралды 841 М.
Toe vind ek jou - Margot Rothman
3:41
kyknettv
Рет қаралды 559 М.
Warmer voor die Tuimeldroër, Live by Atterbury
1:01:16
Danie Reenwolf du Toit
Рет қаралды 5 М.
Francois van Coke & Zaan Sonnekus | Almal baklei
2:42
Francois Van Coke
Рет қаралды 21 М.
Tasché - Pappa Probleme
3:37
Tasché
Рет қаралды 112 М.
Sakkie & Francois van Coke - Hey jy (Official music video)
3:00
Francois Van Coke
Рет қаралды 68 М.
Francois van Coke | As ek kon (Official)
4:15
Francois Van Coke
Рет қаралды 1,2 МЛН
Spoegwolf - Nuwe Reën (Official)
3:14
Spoegwolf
Рет қаралды 467 М.
Say mo & QAISAR & ESKARA ЖАҢА ХИТ
2:23
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 2,3 МЛН
Stray Kids "Chk Chk Boom" M/V
3:26
JYP Entertainment
Рет қаралды 31 МЛН
Sadraddin - Jauap bar ma? | Official Music Video
2:53
SADRADDIN
Рет қаралды 13 МЛН
Erkesh Khasen -  Bir qyz bar M|V
2:43
Еркеш Хасен
Рет қаралды 597 М.
Malohat
3:35
Xamdam Sobirov - Topic
Рет қаралды 779 М.