Рет қаралды 724
Neels Borstlap
Gedurende Nov 2022 ry ek ek my ouboet Johannes vanaf Reebok in Mosselbaai oor die Robinson en Swartberg pas na die Gamkaskloof of dan "Die Hel" soos dit meer bekend is.