Baie Welkom terug Amelia. Dankie Past Frik en Amelia vir die insiggewende les, sien uit na die ander lesse. Bly Geseend in Yahshua. 🍃Sha🕊️Lom 🍃
@lydsyjlydsyj32793 жыл бұрын
Dankie vir die waarheid. Dankie vir uitstaan vir ABBA. Koningkryk Heerskappy. Hallelu-YAH! God se Shekinah se Glory. Heilige Gees bestraal deur sy kinders om uit te staan. Dankie
@letitiastieler19712 жыл бұрын
Baie dankie pastoor en Amelia.
@jacosmal11022 жыл бұрын
Shalom.
@hesterboucher1803 жыл бұрын
Baie bly om weer Amelia te sien. Baie seën, voorspoed en goeie gesondheid vir julle.
@jacosmal11022 жыл бұрын
Halleluja.
@Livelife.HopeAlways3 жыл бұрын
Dit is so waar. My ouma het teekoppie gelees en jare later bely en net geweier en gese sy doen dit nie meer nie. Dis 'n bloedlyn vloek wat oorgedra is in die familie, saam met dit kom soveel vloeke. Een van die dinge wat gebreek is oor my en my nageslag na belydenis want dit kom van generasies af. Stem ook saam, ons moet Abba soek voor ons iets doen want die gevolge gaan nie weg nie.
@riaswanepoel74223 жыл бұрын
Baie welkom terug Amelia
@sintiejansencanvuuren29972 жыл бұрын
Dis Abba Vader Se heeelikheid
@tinasutton42453 жыл бұрын
Ja, ek hou daar van om na Julle te luister, Julle, praat die waarheid. Dit help baie om die skrifte te lees. Waardeur Julle baie. SHALOM!!
@priszillaharmse62253 жыл бұрын
Absoluut die volle waarheid! Wees geseënd in julle gesalfde bediening. SHALOM Priszilla
@jacobusstefanuspotgieter13323 жыл бұрын
Your word is a lamp to my feet And a light to my path. (Psalms) 119:105 TS2009
@ullaludewig79463 жыл бұрын
Lief julle uit my hart uit.....word gou gesond liefste Amelia🤗❤🌹
@shereenhansen78203 жыл бұрын
Goeie more Frik en Amelia Weideman. Amelia, baie welkom terug by ons😀Frik, baie dankie vir hierdie Woord, op die regte tyd. Mag Abba Vader julle krag en sterkte gee, elkedag❤🙌
@joannvanderberg67973 жыл бұрын
Shalom
@karlsmit28733 жыл бұрын
Dit is iets wat ons almal soms doen sommer om eers te besef ons woorde spreuk lewe en of dood in toekoms in
@JudyPetrou3 жыл бұрын
Dankie vir julle lesse, leer so baie. Gods rykste seëninge oor julle twee.
@jeandavids91573 жыл бұрын
Wow!! Amelia is weer met ons!! Baie dankie ABBA!! Hallelu-YAH!! Sjoe leer weer baie vandag!! Shalomvrede!!
@elizmadekoker1613 жыл бұрын
Goeiemre pastoor Frik..hoe verduidelik k vir iemand,en ìs astrale projeksie verkeerd?..baie dankie dat jy Suid Afrika lleer en onderrig..seën vir jou en jou gesin🤗
@MenorahTabernakel3 жыл бұрын
Jy is welkom om met Past. Frik kontak te maak op 073 459 5158. Groete Menorah Sosiale Media Dep
@joannvanderberg67973 жыл бұрын
Amelia ek is net so bly jy is weer terug. Alle eer aan Abba
@riaswanepoel74223 жыл бұрын
Gelukkig het ek nog nooit na sulke mense gegaan nie. Ek raadpleeg my Vader in die Hemel
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
Suid Afrika, tans, lees Esegiël 22:29.
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
Vele skrifte oor afgodery.
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
Suid Afrika, lees Maleági 2:10, voor 1994.
@jacosmal11022 жыл бұрын
Geen plek vir duiwel nie.
@beany19443 жыл бұрын
Grimering is evil? 🤦♀️🤦♀️🤦♀️🤦♀️🤦♀️🤦♀️🤦♀️🤦♀️🤦♀️🤦♀️🤦♀️. Dit gree my n gly in mense wat absoluut so hoog heiling is dat hulle skynheilig is. Christianity is not a religion but a revelation.
@tinasutton42453 жыл бұрын
Ja, dinge is baie verleidelik, en as jy nie die Scriptures ken nie, kan party mense jou verlei.