Pastoor Raymond dankie vir die mooi verstaanbare uitleg van die bybel jou entoesiaste en nederigheid . Dit kan net kom deur studie van die bybel en jou verhouding met JESUS. Seen vir jou
@JennyEybers Жыл бұрын
Ek het so per abuis op hierdie af gekom. Ek is Baie dankbaar want dit maak alles sin dankie pastor. Dit is ń wonderlike lesings
@elsiecochrane7601 Жыл бұрын
Dankie Pastoor jy verduidellik so goed
@ansiebushby11783 жыл бұрын
Amen dankie. Ek is meer as n oorwinnaar deur Christus wat my krag gee.
@martivandermerwe2593 Жыл бұрын
GELOOF HOOP EN LIEFDE saammet die SWAARD IN MY HAND. Blessings pastoor.
@MarietjieGrobler7 ай бұрын
Dankie vir die wonderlike verstaanbare boodskap Pastoor. Dit is vir my so belangrik om naby Jesus Christus te woon. Baie goed wat op ons pad kom waarteen ons moet veg.
@suzaanbreedt80164 жыл бұрын
Amen. Dankie pastoor.
@marethahermann35743 жыл бұрын
Baie dankie Pastoor Lombard. 🙌🏼🙌🏼
@dienienelpieterse55103 жыл бұрын
AMEN
@louisviljoen28823 жыл бұрын
Ek dien die Here al sedert 1985, en ek het al 100de geestelike boeke gelees, en al baie geestelike videos gekyk, en al baie evangeliese leringe en preke gehoor, maar die grootste kennis van waarheid het ek by Raymond gekry.
@marietaylor566 Жыл бұрын
Amen
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Jip!! Spreek elkeen die waarheid met sy naaste...
@elsiecochrane7601 Жыл бұрын
Pastoor jy is n fantastiese mens om te verduidellik, mag die Here u seen
@theolerou7490 Жыл бұрын
Die gordel ondersteun ook die swaard en die een werk nie voldoende sonder die ander nie want: Die gordel verteenwoordig..... die waarheid. Die swaard verteenwoordig..... die Woord.
@agnescoetzee74484 жыл бұрын
Hoe groot moet my geloof wees, dat ek satan kan weerstaan , sou ek probeer in die naam van Jesus Christus, en ek faal, dan het satan oorwin, en daar is nie plek vir hom in my hart nie..
@RaymondLombardMinistries4 жыл бұрын
Môre Agnes, die duiwel kan nie oorwin nie. Hy is ń reeds verslane vyand. Jesus Christus het reeds die oorwinning behaal. Ons staan vas in die geloof in Jesus Christus, die opgestane Here uit die dood, ons staan in Sy Naam. Geen duiwel en geen bose gees kan teen daardie Naam, die Naam van Jesus van Nasaret staan nie. Sy kruisdood, en gestorte bloed, en opstanding uit die dood, en verheerliking tot aan die regterhand van die troon van God in die hoogste hemel, verseker ons van totale volslae oorwinning in die dag van onheil teen alle bose magte.