Gemini Slider 122 glyhek motor installasie in Vanderbijlpark Gauteng deur Pottie 083 778 2288

  Рет қаралды 36

Centurion Smart Gates

Centurion Smart Gates

Күн бұрын

Hallo en welkom by die vrystelling van ons eerste afrikaanse video.
Die installasie van die Gemini 122 glyhek motor is behartig deur Pottie wat reeds 20 jaar ondervinding het, in die installeering, herstel, onderhoud van all tiepes glyhek motors.
Pottie kan geskakel word by 083 778 2288
Gemini slider glyhek motors is wel bekend in die Pretoria area.
Die rede is dat, DMI Engineering in Silverton Pretoria gelee is en hulle die glyhek motors daar vervaardig.
Die Gemini Slider 122 glyhek motor, is n 12 volt direkte stroom stelsel.
Dus het die hek motor slegs 1x 12 volt 7 ampere battery.
Die 12 volt battery kan opgradeer word noa n 12 ampere battery.
Hierdie Gemini Slider glyhek motor installasie was gedoen in Oktober 2024 deur Pottie in Vanderbijlpark Gauteng.
Die klient het self die motor aangekoop.
Pottie moes die ou Duraslide glyhek motor van DACE verwyder en dan die nuwe hek motor installeer.
Die ou glyhek motor is verwyder en die platform was versterk om die nuwe hek motor te akkommodeer.
Die versterking van die platvorm was gedoen deur 50x5mm plat staal plaat in te sweis.
Die klient se details, was ook op die hek motor uit gebrand, asook haar sel nommer, die motor se reeks nommer, die adres van die klient.
dus, sou die hek motor gesteel word, dan kan n mens die eienaar opspoor.
extra staal stukke was ook in plek gesweis om te keer dat die motor net los geboud en verwyder word.
Dus, kan die motor nie net gou gesteel word nie.
Dis is algemene kennis dat Pottie van Exquisite Security baie meer doen om diefstalle van hek motors te bekamp.
Die Gemini glyhek motor is op die plat form neergesit en in plek geskuif, nadat die staal palisade hek reguit getrap is weens die feit dat dit soos n piesang gebuig was.
die Gemini glyhek motor is daarna behoorlik vas gesweis.
Staal sweis werk is n kuns, wat Pottie jare gelede al bemeester het.
nadat die hek motor in plek gesweis is, het Pottie en Amanda die plastiek Razz Rack in plek gesweis.
Razz Rack word net op baie klein ligte hekke gebruik.
Razz Rack se leeftyd is beperk en word dit egter glad nie aanbeveel om staal glyhekke te automatiseer nie.
Nadat alles in plek gesweis is, is die krag op die power supply gekoppel.
die krag omskakelaar voltage is nagegaan en bevestig dat drade korrek in plek geplaas is.
Die hek motor battery is daarna op gekoppel en die hek se parameters is geleer.
Die hek motor is getoets vir korrekte werking, en eers daarna is die installasie aan die klient verduidelik en oorhandig.
Enige hek motor moet jaarliks gediens word.
Die jaarlikse diens, sal die leeftydperk van die hekmotor verleng na ongeveer 15 jaar.
Die diens van Gemini Slider glyhek motors word ook deur Pottie behartig and all dienste, herstelwerk word op die perseel uitgevoer.
Dit is nie nodig, om die hekmotor na DMI Engineering toe te neem nie.
Dus is die tydperk tussen n nie werkende en werkende hekmotor baie kort, wanneer u vir Pottie van Exquisite Security gebruik.
Gemini glyhek parte is maklik bekombaar en slegs nuwe Gemini hek motor parte word in u hekmotor geplaas.
Dis alombekend dat 95% van alle hekmotors swak installeer word, en dus word die hekmotor leeftyd verkort na ongeveer slegs 7 jaar.
vir meer inligting, loer hier:
www.exquisites...

Пікірлер
Kadyrov Went Against Putin? / Poland Declares War on Russia
11:17
Почему Катар богатый? #shorts
0:45
Послезавтра
Рет қаралды 2 МЛН
Wednesday VS Enid: Who is The Best Mommy? #shorts
0:14
Troom Oki Toki
Рет қаралды 50 МЛН
HOW GOOD WAS PELÉ?
18:28
Gustavo Marques
Рет қаралды 3,7 МЛН
DESAmatic Sliding Gate Motor 800KG
3:18
DESAMATIC
Рет қаралды 145 М.
Mike Bolhuis - Kwêla | Kyknet
10:35
kyknettv
Рет қаралды 69 М.
From Raw Wood to Masterpiece: The Magic of Woodturning
20:40
Wood Craft
Рет қаралды 397 М.
Trump announced the end date of the war / Emergency plane landing
14:05