Na my mening een van die most underrated Afrikaanse kunstenaars. Ongelooflike talent!!
@VukuzenzeleАй бұрын
* mees onderskatte
@albertbarnard63605 жыл бұрын
The best Afrikaans song ever sang and written! Love your Work Gian
@peterjames7773 ай бұрын
Woorde wat mens kan bid.Grootste fan van die man
@jhaylward3 жыл бұрын
Een van die Top Afrikaanse stukke!!! Thanks Gian!
@celestetitus1531 Жыл бұрын
❤I love LOVE love!!!!! 2023 and this is still my Fav song. Bob this at my funeral 💙💙💙💙💙💙💙
@naasduplessis8553 жыл бұрын
Absoluut puik. Een van die beste Afrikaanse liede ooit.
@afribee74633 жыл бұрын
Timeless, brilliant song. My favourite.
@rogerhopley2 жыл бұрын
Die mooiste Afrikaanse Song ooit!!!
@jacquesburger10903 жыл бұрын
eenvoudig sonder enige aansit en drama.een van die beter Afrikaanse songs ooit. In Koos Dup se liga.
@altavosloo94153 жыл бұрын
En daarby 'n top-kaliberstem!
@jacostrydom65657 ай бұрын
Daar is nie woorde vir jou stem jou gees en jou passie waarmee jy dit sing nie....
@peterjames7776 жыл бұрын
Gian Groen is seker een van ons beste skrywers met die mees sielsvolste stem!Ek onthou die eerste keer toe ek die video gesien het,net daar en dan besluit ek wil bekfluit en kitaar jol. Wat n inspirasie. Beste musiekant in Suud Afrika!!!
@Hooghol6 жыл бұрын
Amen Afrikaanse musiek kort meer van hulle...
@zandraherbst70353 жыл бұрын
Lief lief dit Gian ❤️
@GustavTessa6 жыл бұрын
Ek is seker n miljoen jaar agter, vergewe my, maar het díe ongelooflike kunstenaar gisteraand ondek op Zoid Afrika. Dis seker een van die mooiste songs wat ek nog ooit gehoor het! Uitstekend! Thanx
@spiritlight98452 жыл бұрын
AGT, idols, vlieg in jul M#@r!!!! Die talent en gees lied, kan die skape nie "relate" nie. GIAN JY IS FLIPPEN AWESOME.
@mariusmarais83294 жыл бұрын
Dis November 2020, ek ons luister nog na die Awesome Song.... 👌👌
@afribee7463 Жыл бұрын
Dis nou 2023 en steeds bly die kind met die vier seisoene my by!
@williehattingh86414 жыл бұрын
Fantasies mooi die beste wat ek nog gehoor het
@DavidBoulind8 ай бұрын
I love this song❤❤❤❤❤❤❤❤!!!
@JamesBurton-m5m Жыл бұрын
Wow!! Pragtig!! Soveel passie en emosie
@BloksP Жыл бұрын
Mooiste lied ooit
@Spetjie5 жыл бұрын
Baie baie baie mooi stem! Perfekte liedjie. Hou so aan!
@kennyalberts10669 жыл бұрын
gian is n ongelooflike musikant en komponis . ek het al die voorreg gehad om n paar keer saam met hom te speel in nam . great .Kenny
@jennijordaan66532 жыл бұрын
Mal oor hierdie liedjie❤❤❤
@jansevanrensburgmarthinus36374 жыл бұрын
Die song het jy geboorte voor gegee, Jy own dit!!!
@IlanaSaayman5 ай бұрын
❤ waar die winter vure brand..
@blueoelf21803 жыл бұрын
Channels your soul, Legendaries!!!
@benniehansen96522 жыл бұрын
Ons gunsteling song!! Well done, Gian!
@jansevanrensburgmarthinus36374 жыл бұрын
Whaw Gian, dis so diep. Ek hoop jy kry royalties met al die covers!!!
@victorsmit43222 жыл бұрын
Besonders mooi!
@growco4208 ай бұрын
absolute gem
@cobuscrouse80207 жыл бұрын
eenvoud op sy beste. wil net oor en oor luister en saam sing. lief dit!
@dennysmith78622 жыл бұрын
Wonderful composition... Talent verby...
@arnosenekal86963 жыл бұрын
Baie mooi my maat
@pieterhurter79367 жыл бұрын
Gian Groen - Legend!
@mariusmarais97503 ай бұрын
Goenas, jy sing te min!
@EbertSteyn4 жыл бұрын
Jis Gian, hierdie is rerig nice
@aristavanderhoek42086 жыл бұрын
Mooiste mooi emosies word wakker in my!
@jasonwilhelm854 жыл бұрын
Die song lat dink my baie van my oorlede ouma n hul tyd wat lankal verby is.Dis bittersoet
@MrFreddyvdm7 жыл бұрын
Het so ver gegaan om gian self te kontak!!!!
@quintinwallace4511 Жыл бұрын
Lyrics Sy roep my in die rigting van haar hart Waar die winter vure brand En die nagte vir die somer lê en wag Sy giet haar trane in die see Stuur haar woorde met die wind En na die strande van lank vergete smart Vier seisoene kind, met die winter in jou oë Waar het ek jou verloor? Vier seisoene kind Met die liefde in jou palm Kyk jou oseaan is kalm Vier seisoene kind, vier seisoene kind Stuur my nog ′n poskaart met die wind Sy maak vir my 'n painting van die huis As die akkerbome rus En die wolke soos vlamme oor ons wag Sy gee vir my haar soet September geur As die Boland lê en bloei En met die somer wat klop hier aan my deur Vier seisoene kind, met die winter in jou oë Waar het ek jou verloor? Vier seisoene kind, met die liefde in jou palm Kyk jou oseaan is kalm Vier seisoene kind, vier seisoene kind Stuur my nog ′n poskaart met die wind
@nicky907696 жыл бұрын
Brilliance.....say no more
@wesleysmal93 жыл бұрын
Lekker Grabouw!
@eugenemichael98332 жыл бұрын
World Class
@teresiabadenhorst2340 Жыл бұрын
Mooiste woorde... Gee mens iets om oor na te dink.
@mywristuncut2 жыл бұрын
Dis lekker.
@jacobarnard29958 жыл бұрын
fokken beautiful
@rudivanderschyff1621 Жыл бұрын
Amen 🎉
@janviljoen69153 жыл бұрын
Ek het in my eenvoudige lewe nog net twee kunstenaars sien "live" optree. Die een was Gian Groen. Die ander was Bruce Springsteen. Weet iemand wanneer Gian Groen weer optree?
@peterjames7776 жыл бұрын
Gian Groen!Ek is verslaaf aan jou!
@lianaflischman98585 жыл бұрын
Jou gesien optree Saterdag by Kloofendal. Jou stem is wow. Jou cover van Heart of Gold is die beste weergawe nog ooit.
@afribee7463 Жыл бұрын
❤
@costafeltsadas30129 жыл бұрын
vat my terug na ons vakansie in die Kaap en die lekker kuier in Grabouw
@stevenmarx68667 жыл бұрын
Briljant!
@MrFreddyvdm7 жыл бұрын
Ek het 10 jaar vir die version gesoek
@Brenda902103 жыл бұрын
Ja dis baie mooi
@jeanettedejager9178 Жыл бұрын
😊😊
@jacquelynlanghein84396 жыл бұрын
mooi
@johnfleff6 жыл бұрын
Vert nice..."THANKS"......This song/tune can be played in the key of “C” on your harmonica….to follow along with this song.
@christoffelvanzyl44304 жыл бұрын
Jy is die real thing
@herinefourie95106 жыл бұрын
Herine Fourie Hierdie man is briljant!
@peterjames777 Жыл бұрын
Wonder hoe dra hy al daai siel rond.
@polyparts13 жыл бұрын
Ai ai ai ek se eerder niks, mooi song wel
@cornwillmentoor85834 жыл бұрын
Jissie..
@bosvark4x4adventures6 жыл бұрын
wow
@albertdejongh77466 жыл бұрын
Waar kan ek die album koop
@sarelvandenberg58486 жыл бұрын
Eg Afrikaanse Talent..
@richardvanzyl36003 ай бұрын
Ek kan nie ophou luister na die liedjie nie.
@jolenemarais82228 жыл бұрын
Ongelooflik!
@heinrichblauensteiner556 Жыл бұрын
Bly groen
@Wim5744 жыл бұрын
My Kroon, jy la't n Taylor Afrikaans praat!! Seenwense
@lioneltbeukes40105 жыл бұрын
Wat is die naam van die Harmonika waarop hy speel.
@jacquesmoolman52845 жыл бұрын
Sal seker n Hohner wees
@francoisgrobler68485 жыл бұрын
Kan iemand asb vir my sê in watse key die bekfluitjie is :)
@thysnortje14045 жыл бұрын
Dis in C
@ameliahamman13457 жыл бұрын
In watse key speel hy die harmonica in?
@siocnarf11007 жыл бұрын
Lyk soos C
@lioneltbeukes40105 жыл бұрын
In C.Ek is nuuskierig om te weet wat die Harmonika se naam is.Ek speel dit op n Folk Master maar kan nie die klanke kry soos Gian nie.
@marthinlinde45664 жыл бұрын
Dance with me
@barendpotgieter81206 жыл бұрын
jy is nommer een
@martspangenberg6 жыл бұрын
Ek het jou vir die eerste keer gehoor op die Republiek van Zoid Afrika gehoor - bly ek weet nou van jou musiek
@williebotha4883 Жыл бұрын
Ek stem Ane
@janinetaylor6386 жыл бұрын
Hy mag maar
@jan-bernievandermerwe75424 жыл бұрын
Boufort west
@sarelvandenberg58488 жыл бұрын
Ja nee , beter as beter ... talent wat gevoel kan word ..
@GerhardduRaan9 ай бұрын
Afrikaans bo
@jordaanjordaan32856 жыл бұрын
koos kombuis rip off
@corb56546 жыл бұрын
Poepol
@jordaanjordaan32856 жыл бұрын
Lisa se klavier, drol
@yourmomskitchen32364 жыл бұрын
aangesien hy die liedjie in die eerste plek geskryf het, is hy vêr van 'n "rip off" af.