Hi Gisela baie dankie vir n wonderlike program. Dankie ook vir bevestiging van drome . Waardeer jou❤
@MarithaPienaar Жыл бұрын
Dankie Gisela jy verduidelik alles so mooi
@Love-sv7vg Жыл бұрын
Dankie Gisela.. waardeer baieeeeee.. Much love and Blessings to you and your family ❤🙌
@WilmaHaasbroek11 ай бұрын
❤
@helenadw3357 Жыл бұрын
Dankie Gisela..dis so bevestigend..Amen❤
@amandaloftus2617 Жыл бұрын
Dankie Gisela
@yvonnegoosen5797 Жыл бұрын
AMEN! Dankie Gisela. 🙏
@LizaRetief11 ай бұрын
Sjoe awesome
@kotiedavies26076 ай бұрын
Hello Gisela. Ek het my seun verloor hy was 52jaar oud.. Ons het nie vir hom 'n diens gehad nie want famielie baklei te veel onder mekaar. Dit het my so gepla. Hy was 'n groot kind van Jesus. Een aand gee Jesus vie my 'n droom met my seun ook teenwoordig. In die droom het ek 'n diens vir hom gehou.. Hy het so n groot glimlag gehad en ek het geweet dat Jesus het my gehelp om vir my vrede te gee... Groot is God net Hy het geweet hoe om vrede vir my te gee.. Dankie..
@TheresaGerber Жыл бұрын
Kan ek die bose "attract " omdat oor my 2 broers gespreek was toe ons tiener was? Hulle lewens het nooit uitgekom soos vir hulle gesê was nie,maar wel in die wereld nie koninkryk van God nie. Al wat hy vir my daardie dag gesê "vir jou het ek niks
@aanbiddingsentrum Жыл бұрын
Maak jouself met n gebed in Jesus naam los vd vloek wat oor jou gespreek was..en sê dankie Here U het baie om vir my te sê want ek is U kind.