GOD IS BESIG Andries Enslin, 24 Maart 2019

  Рет қаралды 10,897

LewenSentrum

LewenSentrum

Күн бұрын

GOD IS BESIG
SEWE EWIGE WAARHEDE VAN GOD REEKS
SEWE EWIGE WAARHEDE
God is GOED
God is HIER
God is BESIG
God is VRYGEWIG
God is LOJAAL
God is GEDULDIG
God is ............
GOD IS BESIG OM TE WERK
Jesus het Homself verdedig: “My Vader werk reg deur tot nou toe, sabbat of nie. Net so werk Ek ook.” Johannes 5:17 (DB)
Ek is oortuig dat God die goeie werk wat Hy in julle begin het, sal voortsit totdat Hy dit voltooi op die dag wanneer Jesus Christus terugkom. Filippense 1:6 (NLV)
WAARMEE IS GOD BESIG?
Laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde.
AS JY HEILIGHEID HOOR, WAT HOOR JY?
Wettiese godsdiens, vervelige lewe, moeilike beginsels?
As jou sondige natuur jou denke oorheers, lei dit tot die dood. Maar as die Gees jou denke oorheers, beteken dit vir jou ware lewe en vrede. Romeine 8:6 (NLV)
Dit gaan regtig nie in God se koninkryk oor wat ’n mens eet of drink nie. Allermins! Nee, daar waar God heers, is dit die belangrikste dat sondaars op grond van sy ongelooflike goedheid van hulle sondes vrygespreek word. Daar gaan dit oor vrede met God en oor blydskap omdat die Heilige Gees met sy groot krag aanwesig is. Romeine 14:17 (DB)
Dit gaan vinnig wees, eenmalig
Ek is oortuig dat God die goeie werk wat Hy in julle begin het, sal voortsit totdat Hy dit voltooi op die dag wanneer Jesus Christus terugkom. Filippense 1:6 (NLV)
HOE DOEN GOD HIERDIE WERK IN ONS?
Ons kan nou van een saak seker wees: God gebruik elke ding wat in ons lewens gebeur om sy doel te bereik. Vir ons wat vir God liefhet, werk alles tot ons beswil uit. Romeine 8:28 (DB)

Пікірлер
GOD IS HIER - Andries Enslin, 17 Maart  2019
37:20
LewenSentrum
Рет қаралды 21 М.
GOD IS VRYGEWIG - Andries Enslin, 31 Maart  2019
33:58
LewenSentrum
Рет қаралды 8 М.
Я сделала самое маленькое в мире мороженое!
00:43
Human vs Jet Engine
00:19
MrBeast
Рет қаралды 157 МЛН
Сюрприз для Златы на день рождения
00:10
Victoria Portfolio
Рет қаралды 2,7 МЛН
KYK: Xander Bylsma getuig in Stella-moordverhoor
3:30
Netwerk24 Video
Рет қаралды 31 М.
Een Aanraking van die Koning
37:42
Daru De Wet
Рет қаралды 10 М.
Gemaak Vir God | Marius Keyter | 6 Oktober 2024 | AGS Krugersdorp -Noordkampus
23:23
AGS Plek Van Hoop | Krugersdorp-Noordkampus
Рет қаралды 76
GOD IS GEDULDIG - Andries Enslin, 7 April 2019
32:37
LewenSentrum
Рет қаралды 15 М.
God grou vir jou | Andries Vermeulen
1:02:50
Worcester Christen Gemeente
Рет қаралды 141 М.
GAAN EK HEMEL TOE? - Andries Enslin, 27 Januarie 2019
42:36
LewenSentrum
Рет қаралды 50 М.
YAH'shua geopenbaar in SUKKOT - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:18:02
Home Renovation Homicide | Full Episode
40:15
48 Hours
Рет қаралды 1,9 МЛН
GOD WAT GROU - Andries Enslin, 21 April 2019
36:19
LewenSentrum
Рет қаралды 9 М.
GOOI 'N STUK HOUT - Andries Enslin, 19 April 2019
31:57
LewenSentrum
Рет қаралды 7 М.
Я сделала самое маленькое в мире мороженое!
00:43