Рет қаралды 131
Daar kom tye in jou lewe dat jy platgeslaan word. Down en Out. Dis in sulke krisistye dat jy besef...nou het ek hulp nodig. Net 'n wonderwerk kan my red.
Vandag het ek vir jou goeienuus! God kan die onmoontlike moontlik maak! Hy het dit in die verlede gedoen en Hy kan dit ook vir jou doen! Hoe werk dit? Luister hierna... (Eseg.37:1-14) Ds. Willem Louw