Goedheid Van God (Goodness Of God) - Bethel Music (Monya & Shel Cover)

  Рет қаралды 33,360

Monya & Shel

Monya & Shel

Күн бұрын

Ek het U lief
U genade faal my nooit nie
Al my dae is ek veilig in U hand
Van die oomblik wat ek opstaan
Tot ek weer gaan lê
Sal ek sing oor die goedheid van God
My lewe lank is U getrou Heer
My lewe lank is U net so, so goed
Met elke asem wat ek oor het
Sal ek sing oor die goedheid van God
U goedheid dit volg my
Waar ek ook gaan, volg dit my
U goedheid dit volg my
Waar ek ook gaan, volg dit my
Met my lewe Heer aan U oorgegee
My alles net U
U goedheid dit volg my
Waar ek ook gaan, volg dit my

Пікірлер: 35
@eppietimisela7118
@eppietimisela7118 5 ай бұрын
Wonderful voice 👍🏾🙏🏾
@ElizabethKöstens
@ElizabethKöstens Жыл бұрын
So bly jy het die liedjie uiteindelik opgeneem. Ek soek al baie lank na hierdie liedjie van jou. Jy sing dit so so mooi!! 🙏🩷🌸
@MonyaShel
@MonyaShel Жыл бұрын
Baie dankie vir die mooi boodskap!
@renzlin
@renzlin Жыл бұрын
Absolutely beautiful! Woudl love to hear more.
@titusmajor
@titusmajor Жыл бұрын
Love it!!
@honoratowill
@honoratowill 7 ай бұрын
Just beautiful. Congratulations to you both !!!
@aldavanderwesthuizen5658
@aldavanderwesthuizen5658 Жыл бұрын
Beautiful
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 4 ай бұрын
Bitter mooi en baie geseënd!! ❤
@MonyaShel
@MonyaShel 4 ай бұрын
Baie dankie🙏🏼
@jomuller6686
@jomuller6686 9 ай бұрын
Bedankt U wel. Zo schoon.
@angeliqueharbour766
@angeliqueharbour766 Жыл бұрын
Beautiful 😍 ❤️
@IAmThe_RA
@IAmThe_RA 3 ай бұрын
So beautiful ❤
@cheslingabriels9258
@cheslingabriels9258 Жыл бұрын
Ongelooflik mooi! Afrikaans Rocks!
@AmyGroenewald
@AmyGroenewald 5 ай бұрын
AMEN EN AMEN
@johnnypaki9202
@johnnypaki9202 11 ай бұрын
Love it. Very beautiful.
@SolamonBrits-jk2xf
@SolamonBrits-jk2xf 11 ай бұрын
Dankie vir die mooi musiek ❤🙏
@CarnivoreTransformer
@CarnivoreTransformer Жыл бұрын
Lieflik, hart snare roerend. Dankie
@zinhlesim8466
@zinhlesim8466 Жыл бұрын
Doe liedjie is baie mooi en lekker 😊😊😅
@briankelvin9382
@briankelvin9382 Жыл бұрын
Baie mooi
@glyniscoyne2280
@glyniscoyne2280 4 ай бұрын
Why is this so short. Please make it longer. I also sing it in Korean. Thanks for translating!
@Bible740
@Bible740 Жыл бұрын
Julle sing Baie mooi! ❤
@anelvanderberg6565
@anelvanderberg6565 Жыл бұрын
Ongelooflik mooi!
@MonyaShel
@MonyaShel Жыл бұрын
Dankie!🙏
@SylviaDuToit-g1i
@SylviaDuToit-g1i Жыл бұрын
Pragtig!
@sasha-leenelson1382
@sasha-leenelson1382 Жыл бұрын
Hierdie het sopas ons kerk liedjie geword tydens ons seremonie by ons trou einde Julie
@severalsuting2450
@severalsuting2450 Жыл бұрын
ⁱ ᵈᵒⁿ'ᵗ ᵘⁿᵈᵉʳˢᵗᵃⁿᵈ ᵗʰᵉ ˡᵃⁿᵍᵘᵃᵍᵉ ᵇᵘᵗ ⁱ ᵐᵃʸ ˢᵒ ᵇˡᵉˢˢ ❤
@EmileTheart
@EmileTheart Жыл бұрын
Kan julle groot asseblief die lirieke post?
@sheldonvanwyk9152
@sheldonvanwyk9152 Жыл бұрын
Ek het U lief U genade faal my nooit nie Al my dae is ek veilig in U hand Van die oomblik wat ek opstaan Tot ek weer gaan lê Sal ek sing oor die goedheid van God My lewe lank is U getrou Heer My lewe lank is U net so so goed Met elke asem wat ek oor het Sal ek sing oor die goedheid van God U goedheid dit volg my Waar ek ook gaan volg dit my U goedheid dit volg my Waar ek ook gaan volg dit my Met my lewe Heer aan U oorgegee My alles net vir U U goedheid dit volg my Waar ek ook gaan volg dit my
@EmileTheart
@EmileTheart Жыл бұрын
@@sheldonvanwyk9152 Baie dankie.
@TANKofBEAT
@TANKofBEAT 8 ай бұрын
Was ist das für eine Sprache ? Holländisch ? Kann eigentlich doch nicht sein, denn ich verstehe einige Worte 😳
@MonyaShel
@MonyaShel 8 ай бұрын
Its Afrikaans 😊
@TANKofBEAT
@TANKofBEAT 8 ай бұрын
@@MonyaShel thank you so much
@ameliapowerdelvalle9431
@ameliapowerdelvalle9431 Жыл бұрын
Legal Mose Serquez legal Back
@jestanuthername
@jestanuthername Жыл бұрын
Beautiful
Goodness Of God + Spontaneous // We The Kingdom // Take 2
8:07
Worship Together
Рет қаралды 10 МЛН
Wegmaker (Way Maker) - Sinach (Monya & Shel Cover)
2:04
Monya & Shel
Рет қаралды 16 М.
If You Wake Up Between 3AM & 5AM, DO THESE 3 THINGS! | C.S Lewis 2024
19:24
C.S. Lewis Legends
Рет қаралды 1,9 МЛН
Silent Night / Stille Nag (Monya & Shel Cover)
2:02
Monya & Shel
Рет қаралды 1,5 М.
Goedheid Van God (feat. Monya Van Wyk)
4:56
T M O M - The Music Of Mosaïek - Topic
Рет қаралды 12 М.
Demi Lee Moore & Riaan Benadé - There Was Jesus
3:49
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 12 МЛН
What A Beautiful Name - Hillsong Worship (Monya & Shel Cover)
5:18
Monya & Shel
Рет қаралды 2,2 М.
Goodness of God - The Crosby Family (Easter Video 2024)
4:17
The Crosbys
Рет қаралды 6 МЛН
Goodness Of God (LIVE) - Jenn Johnson | VICTORY
5:04
Bethel Music
Рет қаралды 158 МЛН
De goedheid van God - Amanda Lock  | Nederland Zingt
3:58
NederlandZingt (EO)
Рет қаралды 23 М.
Who You Say I Am - Hillsong Worship (Monya & Shel Cover)
4:06