Gr 11 Wiskunde : Trigonometrie - Algemene Oplossing Intro

  Рет қаралды 58,700

HouNetOpSukkel

HouNetOpSukkel

Күн бұрын

Wat is 'n algemene oplossing en wat is die doel daarvan.
Voorbeelde van Tipe 1 : Gewone basiese trig vergelykings.

Пікірлер: 9
@anckedubruyn2177
@anckedubruyn2177 4 жыл бұрын
hierdie videos is ń lewensredder tydens die lockdown.
@carlaroelofse8699
@carlaroelofse8699 5 жыл бұрын
Dankie baie vir jou hulp dit het my regrig gehelp👍
@cobusvisagie605
@cobusvisagie605 7 жыл бұрын
Hi, weet die comment is laat, maar ek wil jou in elk geval net sê. Ek is in Matriek en ek was nog altyd sleg met Trig, maar met die video het jy vir my goed laat verstaan. Ek weet nie of my onderwyser net vir my swak verduidelik nie, maar danksy jou verstaan ek vir die eerste keer die basics van Trig. Baie dankie.
@alexandergraham8092
@alexandergraham8092 2 жыл бұрын
Thanks, Jeff.
@jonathanbrando6564
@jonathanbrando6564 5 жыл бұрын
baie om te vra maar eintlik ook n voorstelling , dankie vir al jou help jyt rerig my eksamen gered (jy hoor dit gereeld ek glo XD) maar baie mense sukkel ook met meer van algebra werk en matriek werk as n heel . My vraag aan jou is as jy nog videos maak en nog op die channel werk dat jy dalk nog matriek werk kan cover vir matrieks in die toekoms veral goed soos statistiek (skelste deel van meetkunde), thnx ve al die help wat jy is almal waardeur jou genuine PS.n engelse vid sal awesome exposure wees vir die channel want alle ander engelse verduideliking vids is sleg geredigeer mad respect vir die help wat jy offer man
@HouNetOpSukkel
@HouNetOpSukkel 5 жыл бұрын
Thanks vir jou feedback! Waardeer dit baie... gaan beslis werk maak daarvan 💪🏼
@manokomorema5795
@manokomorema5795 4 ай бұрын
Dankie oom🙏🏽
@bredell...
@bredell... 3 жыл бұрын
Baie dankie!
@Dingbat60
@Dingbat60 Жыл бұрын
PUIK
Gr 11 Wiskunde - Aard van die Wortels
18:44
HouNetOpSukkel
Рет қаралды 38 М.
Gr 11 Wiskunde : Trigonometrie - Algemene Oplossing Deel 2
32:38
HouNetOpSukkel
Рет қаралды 26 М.
How do Cats Eat Watermelon? 🍉
00:21
One More
Рет қаралды 12 МЛН
哈哈大家为了进去也是想尽办法!#火影忍者 #佐助 #家庭
00:33
Don't look down on anyone#devil  #lilith  #funny  #shorts
00:12
Devil Lilith
Рет қаралды 17 МЛН
Hersiening van Reduksie Formules
12:34
SlimDink
Рет қаралды 249
Gr10 Analitiese Meetkunde Les 1 Formules
11:10
Lekker Wiskunde
Рет қаралды 252
Graad 11 Wiskunde | Trigonometrie (Die Basics)
11:33
Braiden Welthagen
Рет қаралды 5 М.
Gr 12 Wiskunde : Trigonometrie - Identiteite
17:22
HouNetOpSukkel
Рет қаралды 53 М.
Gr 10 Wiskunde : Trigonometrie - Oplos van Driehoeke
36:44
HouNetOpSukkel
Рет қаралды 73 М.
W11.1 Vierkantsvoltooiing
22:23
Stefan Buys
Рет қаралды 3,6 М.
Gr 12 Nas : Meganika - Momentum en Impuls
24:54
HouNetOpSukkel
Рет қаралды 23 М.
Wiskunde - Die gevoel van Waarskynlikheid
38:54
Die Wolkskool
Рет қаралды 12 М.
How do Cats Eat Watermelon? 🍉
00:21
One More
Рет қаралды 12 МЛН