Рет қаралды 15,189
Hermie Nell
Hier wys ons 'n maklike manier vir graad 4 leerling hoe om getalle af te rond. Die beginsel bly dieselfde vir afronding tot die naaste tiene, honderde en duisende.