Dit lyk n rustige dorp. Grond seker nie te duur daar nie.
@friedadutoit5495 ай бұрын
Ek hou van wat ek sien .Dankie
@user-wn8xt4dz9w2 ай бұрын
My tuisdorp. Daar skoolgegaan, aangeneem en deur die week in die koshuis tuisgegaan. My ouers is daar ter ruste gele. Huispryse is billik, maar dit word nie weggegee nie vir onder andere omrede Lambertsbaai naby gelee is. Ek waardeer die blootstelling wat Graafwater langs hierdie weg kry. Nou gaan ek eers 'n traan pik.