NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël

  Рет қаралды 171,521

GrainSA

GrainSA

Күн бұрын

Пікірлер: 107
@elainegerardi6115
@elainegerardi6115 5 күн бұрын
Nataniel you are the best. Your stories are so true Thank you for your insight to this sad situation I love listening to you. You have a special gift
@JohanBesterYourVocalCoach
@JohanBesterYourVocalCoach Жыл бұрын
Incredible.... ek dink nie genoeg mense verstaan werklik die skill wat dit vat om stories só inmekaar te weef en só te vertel nie... Ek is diep dankbaar dat hierdie man en ek op dieselfde tyd in onse mooi land woon
@pietbotha490
@pietbotha490 12 күн бұрын
Hy praat darem suiwer afrikaans. Nie soos ander nie.
@MaggieBurgerSmit
@MaggieBurgerSmit Жыл бұрын
Dankie Nataniël. Jy is die stem wat nodig is. Baie min mense sal besef wat jy regtig hier met ons deel. I get it. 🙏💙 n groot verandering wat elkeen kan maak is om n paar vrugtebome in jou jaart te plant. Vandag nog. N vrugteboom is n belegging. Hoop ek sien Nataniël eendag, erens by n mark in Franschhoek. 🌿💚
@babsoberholzer6
@babsoberholzer6 8 ай бұрын
By
@sandrakaschula6262
@sandrakaschula6262 4 күн бұрын
Brilliant man fantastic singer a south african treasure
@lizettesteyn8735
@lizettesteyn8735 9 ай бұрын
Dit is een van die waarste mooiste stories ooit!
@charmainedevilliers1386
@charmainedevilliers1386 8 ай бұрын
I just love the way in which you describe the raw truth, can laugh and cry and just be still while listening to you, thought provoking, an honour to have insight into the way you see the world.. wise and humble Thank you Nathaniel ❤
@gambit6435
@gambit6435 Ай бұрын
Ek is nou 34 jaar oud en hoe ouer ek word hoe meer mis ek ons ou wereld. Plaas lewe, in die aand buite speel tot die straat ligte aan kom. Nou nog as ek vir my Oupa vra hoe gaan dit dan se hy: "Dit het beter gegaan toe my ouers nog na my gekyk het." En hoe ouer ek word hoe meer waarheid is daar in sy woorde.
@shanabenjamin8945
@shanabenjamin8945 2 жыл бұрын
had respect to all farmers! the amount of work day put in is admirable :)
@mariaantheunissen1860
@mariaantheunissen1860 7 ай бұрын
Joe Nataniël jy is uniek met jou talentvolle manier van vertel.....ek kon dit nog altyd baie geniet. Doen so voort....ons volk het dit nodig.
@troy1709-h5f
@troy1709-h5f 5 күн бұрын
Vra ek eendag vir 'n skatryk rekenmeester terwyl ons verby my komposhoop stap ... 'maak jy kompos?' 'Nee!' se hy. 'Dan gaan jy hel toe!' ... se ek. En hy lag ... en hy lag ... effens skaam!
@Karen-ig6bp
@Karen-ig6bp Жыл бұрын
So lief vir jou en die rou waarheid. 💃💃💐
@MarleneVisser-w5y
@MarleneVisser-w5y 7 ай бұрын
😮zAg Nataniel jy is net n plesier in my lewe ❤❤❤❤❤❤
@Grizzmakes
@Grizzmakes 8 ай бұрын
Sit hier in Engeland, werkloos (tussen jobs) en die storie is inspirerend. Ek probeer juis sin maak uit my ryk lewe. Dankie.
@RinaVanZyl-f9y
@RinaVanZyl-f9y 3 күн бұрын
DANKIE DANKIE vir suiwer Afrikaans op sy beste!!! Rina
@Serenity07-10
@Serenity07-10 12 күн бұрын
Wonderful Nathaniel.. i understand every word and every emotion.. i live in a garden like your Ouma’s.. ❤
@IsabelReichel
@IsabelReichel 11 күн бұрын
Wat n wonderlike persoon met sulke raak vat gesegtis ek kan ure na jou luister jy bly fantasties hou aan met wat jy se ❤
@johannvandermerwe4826
@johannvandermerwe4826 2 жыл бұрын
Beyond brilliance... 👏👏
@isabella.C
@isabella.C 2 жыл бұрын
Brood katedrale - Absoluut fantasties. Ek verslind elke woord want ek stem 100 miljoen % saam. Briljant. NS: Ek kén die storie soos 100 ander van #Nataniël op die punte van my vingers en het al gedroom daarvan. Maar soms loop ek dit wéér raak soos vanaand en ek luister soos 'n honger wolf wat kwyl na die smaakvolle vertelling. Dankie #Nataniël - jý is my suurstof wanneer die wêreld se stof my longe wil laat platval. 🤗
@johandebeer6619
@johandebeer6619 Жыл бұрын
So die waarheid, maar of ons daardie dae weer sal sien weet ek nie maar die hoop beskaam nie
@Grace_x68
@Grace_x68 3 жыл бұрын
Altyd uniek. Beste monoloog kunstenaar
@welmaflint8181
@welmaflint8181 4 күн бұрын
So colorful and thought provoking, thank you Nataniël
@rinabuhrmann7440
@rinabuhrmann7440 Жыл бұрын
Dankie Nataniel. Ek stem saam met jou.
@madzdeklerk8621
@madzdeklerk8621 4 жыл бұрын
Hierdie is awesome!
@jacinta1449
@jacinta1449 6 күн бұрын
Such a pleasure to listen to!❤
@IC-OLD
@IC-OLD 3 жыл бұрын
Fantasties. Dankie 🤗
@susanlubbe4052
@susanlubbe4052 2 жыл бұрын
Ons smag almal na tamaties wat soos tamaties smaak lekker jong vars boontjies, vrugte wat jy toe oë aan die geur herken! Lyk of dit ook vir altyd weg is, soos alles wat vir ons kosbaar is!
@aulNewZealand8612
@aulNewZealand8612 Жыл бұрын
Brilliant. thank you
@annelizebritnor6715
@annelizebritnor6715 6 ай бұрын
Baie dankie Nataniel alles so waar ..daar was net nooit geslag voor ons as kinders nie of Koeie gemelk nie ..maar alles het daai tyd nog lekker gesmaak .Moeder het self gebottel..botter gemaak .Nou praat jy van Kwaliteit is by die agter deur uit Dankie vir die waarheid .waardeer jou opreg ❤❤❤
@shanabenjamin8945
@shanabenjamin8945 2 жыл бұрын
so true!!
@candyv4921
@candyv4921 2 жыл бұрын
Excellent!
@marynasmit7246
@marynasmit7246 11 күн бұрын
Nataniel jy is n besonderse mens. Begaafd en so n plesier om na te luister. Mag jy nog lank Vir Ons die waarheid vertel.
@derikventer5271
@derikventer5271 2 жыл бұрын
Jy is Goud !!! So lekker gelag. Wens jy kan eendag by my kom kuier! Moet nie ophou briljant wees nie!
@rikarossouw1557
@rikarossouw1557 8 күн бұрын
Briljant en waar..Hy is eenvoudig net die beste...looooove hom...
@petribotha2990
@petribotha2990 2 жыл бұрын
Fantasties!!!
@timmoore2826
@timmoore2826 2 жыл бұрын
Nathaniel, I'm English Afrikaans mix from Wellington all.my life . Both sets of grandies from Wellington and Riebeeck Kasteel. All went to local schools. Just want to say you are amazing. Maybe I just need clarification on the bit about the two.white bakkies. Thanks
@leekurt9751
@leekurt9751 Жыл бұрын
Me and you the same! I hope we get to meet in this lifetime!! I love the stories because I grew up very similar although younger...But you make sense! We need lunch and just chatting..
@jpanther7
@jpanther7 2 жыл бұрын
Love you x
@jpanther7
@jpanther7 2 жыл бұрын
Ek woon in België, kom kuier 😁
@francoisdutoit6206
@francoisdutoit6206 3 ай бұрын
Stunning ❤
@safe7392
@safe7392 2 жыл бұрын
bravo
@troy1709-h5f
@troy1709-h5f 5 күн бұрын
Briljant!
@Wild-Man
@Wild-Man Ай бұрын
Wat 'n persoon, Nataniel jy bly die beste in die weste.. 😂😂😂😂😂
@cecilejoubert7933
@cecilejoubert7933 3 жыл бұрын
Ek lief vir Nataniel!
@rinaduplessis2081
@rinaduplessis2081 3 жыл бұрын
Jy is n fantastiese mens
@kpbza
@kpbza 3 жыл бұрын
Dankie. Ek het baie lekker geluister.
@stephanievegter5438
@stephanievegter5438 9 күн бұрын
♥️♥️♥️♥️‼️
@cobusotto3081
@cobusotto3081 3 жыл бұрын
EK hou van die kunstenaar se stories en sy entertainment
@annelivisser7868
@annelivisser7868 5 ай бұрын
Soos goud... dit is jy Nathaniel.
@christajordaan7432
@christajordaan7432 Жыл бұрын
❤liefjou Nataniel... liefjou net... 😊
@christajordaan7432
@christajordaan7432 Жыл бұрын
Ek voel vir jou... was daar.. kannit nie beter sê as in Engels nie... "been there, seen that," did not eat that. Die hele Blignault familie het altyd gekom vir die slagdag van die vark.. 'n halwe konka vol water was bo oor n reuse vuur buite besig om op te warm vir die slagting. Arme Piet Vark was geskiet (genadiglik was dit my gespaar, maar ek het dit GEHOOR). Nou moes ons almal nader staan om die hare af te krap met die warm water... en arme Piet kry nog doods stuiptrekkings. Kyk.. daai tyd het mens n skuins vet klap deur jou smoel gekry as jy net geWAAG het om so n kru en kras woord te gebruik soos "blerrie"... maar ek sê jou nou... ek was lus om "fôk" te sê...😢 Omdat die hele Blignault familie slaapplek moes kry, moes ek in die plafonlose kombuis op "die bank" geslaap het. (Wat vandag die fênsie naam "daybed" het). En WAT??!! Piet word 12 duim van daai donnerse bank af aan die balke opgehang aan sy agterpote, met n reuse erde skottel onder, om uit te bloei. Hy is soooo lank en groot dat sy kop skuins in die skottel op die grond lê, en EK moet daar SLAAP... Fôk sê ek jou!! Tot vandag het ek nog nooit weer vark geëet nie. Ôk nie hoender nie. Die arme hoenderhaan met sy lang spore waarmee hy jou been kon oopkloof as jy sou waag om te naby hom verby te loop.. HY moes ooook geslag word. Half uur se gejaag deur AL die kinders om hom te vang.. word hy vasgepen op die houtstomp waarop HOUT gekap word.. en kap MY MA sy kop af! 😢 Daarom is ek POTE EN AL binne in jou kamp... ek EET NIE VARK EN HOENDER NIE! 😢
@NoleeneKnipe
@NoleeneKnipe Жыл бұрын
Love you❤
@charmaineroux5881
@charmaineroux5881 7 күн бұрын
👏 ... Netso!
@Daniel-zw9pt
@Daniel-zw9pt Жыл бұрын
Bravo 👏
@saffasaffa5084
@saffasaffa5084 3 жыл бұрын
Ek stem saam Nataniel. In Australia is daar soveel goed, lekker kase, vleis, groente, vrugte wat ek nog nooit gesien het in suid afrika. Daars pragtige geboue, parke, restaurante. Dis pragtig en so lekker om alles te sien en te leer van alles.
@ilmafrylinck621
@ilmafrylinck621 3 күн бұрын
UITSTEKEND!!!
@verabooysen-jacobs2926
@verabooysen-jacobs2926 Жыл бұрын
❤❤❤❤
@lizavermaak9260
@lizavermaak9260 7 күн бұрын
Briljant- soos altyd. Ons stoei deesdae so om te oorleef- ons leef nie meer nie. Soveel van ons wat op please grootgeword het, sit nou vasgevang in die stad sonder keuse. Ek sou ook in 'n plattelandse Europese dorpie in rus en vrede wou gaan bly as ek daar kon oorleef. Hierdie land het so ontaard - 'n lewe is niks meer werd nie en jy's nêrens meer veilig nie😢
@ivyswart5978
@ivyswart5978 4 күн бұрын
So eerlik en opreg. ‘N meester met woorde
@ChandreGouws
@ChandreGouws 9 ай бұрын
Ai ek so gelag!
@elizabethcoetzee3728
@elizabethcoetzee3728 Жыл бұрын
Nataniël vir president
@JohnDuPreez-r4z
@JohnDuPreez-r4z 12 күн бұрын
President Van Oranje miskien....alhoewel dink ek die koeksister het meer styl as Natalie. Of is dit Nataniel ??..wat verwag jy van n kultuur wat helde maak van mense soos Steve Hofmeyer,ge korsten,worsie visser,bles bridges ,wouter basson,Eugene terrblanche,magnus Malan,dozey ,Ferdie die stoepkakker,pw Botha ens ens.Braaivleis en boere " Musiek" en jag en verlang na die ou army dae...ja korporaal.. nee korporaal.. korporaal as jy in n slegte bui is kan korporaal my moer...ek gee nie om nie...ek doen dit vir my land.aKorporaal kan ek korporaal se klere streik en jou stewels polish vir jou.??.....shame...
@heidipienaar1892
@heidipienaar1892 5 күн бұрын
Wanneer laas het ek gehoor van Dippity Doo!? 😂😂😂
@sjinzaar
@sjinzaar 3 жыл бұрын
Suid-Afrikaner in Sjina... Hierdie is soos salf op my gekneusde siel
@gambit6435
@gambit6435 Ай бұрын
Is jy 'n voorsiener?
@elbiebasson6968
@elbiebasson6968 6 күн бұрын
Ongelooflike Nataniël. Uniek, Briljant en ek kan altyd lag. Puik 😂😊
@mariannedippenaar8488
@mariannedippenaar8488 2 жыл бұрын
absoluut waar. ja joernaliste en massahisterie en al die goed........ baie goeie vrae Nataniel. Hou aan met praat.
@faith1855
@faith1855 9 күн бұрын
Baie , baie goed gese. Ons kan baie leer by die buiteland. Hoe klein plasies mekaar help en die mooste produte verkoop. En niemand bestel of is inhalig of gin mekaar niks - hulle werk mooi saam en bou iets mooi. In switzerland het ek drie boer ontmoet wat kas saam maak. In Norway het ek gekyk na hulle witer boerdery, van die plasies het nie eers drade en die bokke wy in die berge saam met al die ander boere se bokke. Maar het GPS trekers wat hulle uit ken. Klein comunities wat hulle mense gebruik en saam ites bou.
@EVZYL
@EVZYL 2 жыл бұрын
Ons woon reeds 16 jaar gelukkig in Patagonië, Chile - maar Nataniël bly 'n unieke SA fees! BTW die sig van skape wat gedweë by 'n slagpale in 'n ry staan en wag om geslag te word het my ook jare gelede laat ophou vleis eet. En ek drink soja 'melk,' maar ek eet steeds ons heerlike plaaslike salm.
@elizabethmarx8144
@elizabethmarx8144 3 жыл бұрын
Hilarious!!!
@ronellgerber777
@ronellgerber777 12 күн бұрын
Ek het die tyd. Gewapen met n goeie voertuig, genoeg brandstof, n selfoon met hope lugtyd ry ek die land plat en vind al die versteekte onbekende lekkertes...Viva Suid-Afrika
@ignettemoolman8892
@ignettemoolman8892 2 жыл бұрын
Na die praatjie het ek my 3x1m groentetuintjie opwindend geplant en my kind het die helfte van die grond wat sy self versorg
@marinaotto8929
@marinaotto8929 3 күн бұрын
Ek voel dieselfde as jy oor n lekker aartappel,maar deesdae is die goed wat ons koop smaakloos met harde stukke al is die nou net gekoop en gekook.Wens ons kan net weer lekker aartappels eet
@francoispoolman9853
@francoispoolman9853 Жыл бұрын
Ek hier gebore hier sal ek sterwe hier ook mooi maar ANC REGERING HET ALLES OPGEDONNER😢 GEEN SEKURITEIT OM BUITE TE LEWE MEER NIE😢😂😂😂
@kingalfred3902
@kingalfred3902 9 ай бұрын
Hier is nou ons kans .....stem die duiwels uit ...!!!! in 2024...!!!!!
@PBX2690
@PBX2690 Жыл бұрын
😂❤
@SanetBezuidenhout
@SanetBezuidenhout 14 күн бұрын
Nathaniel jy praat uit my mond. Ek wonder al vir baie jare hoekom die koskas van Afrika nie vars produkte markies in elke dorp het nie. Hoekom kry ek nie winkeltjies waar ek tuisgemaakte kaas kan koop nie. Ek wil die horries kry as ek sien wat daar in Europese lande beskikbaar is en het dit ook beleef in Australië. Hoedspruit het 1 keer 'n maand 'n boeremark, maar die produkte is beperk tot die area en Pretoria se boeremark is te vêr van Frankfort af
@kpbza
@kpbza 3 жыл бұрын
Rugbyspelers 😀. Baie waar.
@gerhardbotha7336
@gerhardbotha7336 6 күн бұрын
Ek weet min van boer af. Het getrek plot toe. Leer so stamp stamp. My groente. My hoenders. My eiers. My beesies. My vrugte. Wat het ek al daai jare in die dorp gesoek? Jy is reg Nataniël - winkelkos is flou. Ons eet of gif of lug, maar ons eet nie kos nie. Landbou en die manier om produkte op jou tafel te kry moet n verandering kry.
@paulbisschoff7092
@paulbisschoff7092 3 жыл бұрын
Waar is die tuis gemaakte resepte, kruie ens.? dis weg! niemand, niemand koop meer direk van boere nie!!! geen winkel koop meer direk van die boer af nie... Hier en daar is daar nog 'n winkeltjie wat 2 maande of minder hou... die boer word gedwing om aan die groot mark te verkoop, daar is geen klein kooperase wat kan bestaan as gevolg van mark verwante of groot besighede nie... Ek het nou die dag 'n oorvloed eiers gehad en moes dit weg gooi want niemand soek eiers in die dorp naby my nie... Nie eers verniet nie!!!? Almal is bederf met SPAR, CHECKERS, PICK 'N PAY ENS, so ons BOERE kan nie minder nie, en anders as om vir die groot mark te boer nie!!!!!!!!!!!!!!!!!
@elizebothma7375
@elizebothma7375 2 ай бұрын
Ha ha! Dippity do! Al vergeet daarvan! Jys kosbaar!
@InspiredSkeptic
@InspiredSkeptic 3 жыл бұрын
Ek waardeer hierdie video so baie - ek is dalk nou 22 met 'n piepklein greintjie lewenservaring, maar daai stories wat hy vertel het le my tog so na aan die hart al het ek dit nog nooit self ervaar nie - miskien tot 'n beperkte mate in soortgelyke konteks. Ek wil so graag in 'n wereld leef - en ek weet ons land sal so wereld op 'n unieke spesiale manier kan bied - waar alles wat mens koop, inneem, hoor, lees, sien op TV en wat aan ons vertel word vanuit 'n menslike, opregte en onbaatsugtige oorsprong oorgedra en ingevoer word; dat mens kan weet dat dit wat mens ervaar en ingevoer word nie die produk van 'n 'worsmasjien' massaproduksie leuen-fabriek afkomstig is nie, waar elke item en voorwerp uniek, spesiaal, tydloos en met liefde asook waardasie en respek vir ons moederaarde, geskep is. As mens daai aartappel se sanderige tog sagte vel voel, en sy vars, vrugbare reuk in mens se agterste breinsel kan ruik, dan ook die liefde en moeite van die boer agter dit kan voel asof dit jou omhels... al is dit op die metaalrakke van 'n robotiese kettingwinkel.
@greenblood5640
@greenblood5640 3 жыл бұрын
Ja Lourens, baie het verlore gegaan in ons moderne lewe. Ongelukkig
@InspiredSkeptic
@InspiredSkeptic 3 жыл бұрын
@@greenblood5640 Dit is bitter waar, maar mens kan selfs nog poos om iets daaraan te doen - ons is eintlik bevoorregd (en ek weet ek gaan nou doemprofete en SA-haters verwakker hier) om 'n land soos ons s'n te he - waar dit makliker is om aan 'n spesifieke gevoel of idee nog lewe te gee - want mense gee mekaar spasie vir ander se idees en style al is dit nog effe beperk. Baie ander lande forseer agter die skerms hul landsburgers om sekere ideologtiee en style aan te neem, asook die res van die wereld - SA het nog nie so erg lokval gelei vir die wereldwye globalisasie nie - soms raak ons obsessief oor 'n nuwe tendens, dan val ons weer terug na ons eie tendense en ontwikkel ons eie style. Selfs die 1980's SA van wat ek kan aflei deur videos, is dat SA se weergawe van daai era haar eie gevoel gehad het, en so met elke liewe era.
@IC-OLD
@IC-OLD 3 жыл бұрын
😂😂😂
@francoispoolman9853
@francoispoolman9853 Жыл бұрын
Unfortuanately ANC GOVERMENT GIVE FARMERS NO SECURITY TO OPEN UP THERE FARMS AND CULTURE TO ALL😢😂
@margiwagner5718
@margiwagner5718 Жыл бұрын
Jy's 'n meerkwaardige mmens Nataniel
@beeldradioproduksies3683
@beeldradioproduksies3683 2 жыл бұрын
#NFL #Taylorswift #SorryBra #Itsforthecountry #News #Mothersday
@peterabrahamse1798
@peterabrahamse1798 Жыл бұрын
7min. Sal dit nooit weer terug kry nie
@gerhardpelser6277
@gerhardpelser6277 2 күн бұрын
Siek oukie die stap net en moennie stop nie
@francoisdutoit6206
@francoisdutoit6206 3 ай бұрын
Liefde❤
@peetblignaut7089
@peetblignaut7089 Жыл бұрын
Dit was iets besonders en ek waardeer en geniet jou stories en verhale baie, dankie. Net een vraag sonder bybedoeling asb? Jy sê jy eet tot vandag toe nie hoender en vleis.nie agv die trauma as kind (wat ek kan verstaan),. maar tog adverteer jy Championship boerewors in Checkers (1 vd kettingwinkels).... hoe dan nou? 🐝
@kingalfred3902
@kingalfred3902 9 ай бұрын
Hy se hy EET nie hoender nie .!!......Dit staan hom vry om dit te adverteer aan mense wat dit wel eet ...!!!.
@naomibotes3143
@naomibotes3143 2 күн бұрын
​@@kingalfred3902 skerp😂😂😂
@johnperez2374
@johnperez2374 Жыл бұрын
En hier kan ons in NZ sit en luister na 'n drama, in Afrikaans, so saam met ons ontbyt. Heerlik gelag.
@mandabotha2975
@mandabotha2975 4 күн бұрын
Baie dankie, altyd kolskoot en nodige punte. Mag ons geseënd wees met mense wat hierdie wêreld bou
@chiobhon
@chiobhon 2 жыл бұрын
Nathaniël my ou..jy sal so lekker eet in die Koninkryk waar ons alles en nog meer sommer self en in oorvloed gaan kweek!
@moniquenel854
@moniquenel854 2 сағат бұрын
Hoor, hoor ! Jy raak n mens diep hier binne . Dankie Vir jou kleurvolle stories.
@christellejacobs7535
@christellejacobs7535 Күн бұрын
Die man kan ‘n boodskap oor dra soos geen ander nie. Ek LOVE hom en wens ek kan meer van hom hoor. ❤
@saffasaffa5084
@saffasaffa5084 3 жыл бұрын
Dit laat my dink aan eerste keer toe ouma skaap geslag het. Was so geskok. 🤔🙄🤫
@Castaca27
@Castaca27 Жыл бұрын
Jy en Radioraps moet collaborate!
@marlenekapp6447
@marlenekapp6447 7 күн бұрын
Kolskoot❤ Dankie Nataniël vir jou stem en deel van jou gedagte- gang.
Best of dave allen
1:36:21
jasethehoo
Рет қаралды 2,3 МЛН
Oscar Cortes ‘out for several weeks’ says Philippe Clement
10:21
The Rangers Review
Рет қаралды 4 М.
SHAPALAQ 6 серия / 3 часть #aminkavitaminka #aminak #aminokka #расулшоу
00:59
Аминка Витаминка
Рет қаралды 1,6 МЛН
Самое неинтересное видео
00:32
Miracle
Рет қаралды 2,9 МЛН
Apple peeling hack @scottsreality
00:37
_vector_
Рет қаралды 132 МЛН
Nataniël - 10 Sept 2018
21:04
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 165 М.
Nataniël (Two stories and a song)
19:40
Next Music Distribution
Рет қаралды 223 М.
Nataniël oor prinse, wense en KitKat
15:09
Aardklop
Рет қаралды 25 М.
CWC 4th Listening Session with Speaker Prof. Dr. Ilia Delio OSF [ENGLISH]
1:52:19
Catholic Women's Council
Рет қаралды 982
Nataniël in die ateljee met DANIE VAN DER MERWE
13:06
Danie van der Merwe
Рет қаралды 15 М.
America's Got Talent 2024: Top 10 BEST Auditions!
56:26
Got Talent Global
Рет қаралды 6 МЛН
Die Nataniël Tafel
8:01
kyknettv
Рет қаралды 26 М.
Vetkoekpaleis, S2, Ep6
26:01
SABC
Рет қаралды 1,7 МЛН
Ballet (Live At Rau Auditorium, 1997)
8:50
Nataniël - Topic
Рет қаралды 10 М.
SHAPALAQ 6 серия / 3 часть #aminkavitaminka #aminak #aminokka #расулшоу
00:59
Аминка Витаминка
Рет қаралды 1,6 МЛН