GROOT Kombuis | Reinate van den Berg-Lord maak vars Mayonnaise | 21 Augustus 2024

  Рет қаралды 332

Die GROOT Ontbyt

Die GROOT Ontbyt

Күн бұрын

In die GROOT Kombuis saam met Reinate van den Berg-Lord maak vars Mayonnaise op Die GROOT Ontbyt, 21 Augustus 2024.
Bestanddele:
• 1 groot eiergeel
• 15 ml Dijon mosterd
• 1,25 ml fyn seesout
• 250 ml sonneblomolie
• 5 ml vars suurlemoensap
Metode:
1. Plaas die eiergeel, Dijon mosterd, en seesout in 'n mengbak. Klits die mengsel goed totdat dit lig en romerig is.
2. Voeg die olie drupsgewys by terwyl jy aanhoudend klits. Dit is belangrik om die olie stadig in te voeg sodat die mengsel emulgeer en dik word.
3. Sodra al die olie ingemeng is, voeg die suurlemoensap by en klits dit weer goed in.
4. Proe die mayonnaise en voeg indien nodig nog sout of suurlemoensap by om die geur aan te pas.
5. Bedek en verkoel die mayonnaise totdat dit gebruik word. Dit kan tot 'n week in die yskas gehou word.
#Mayo
#mayonnaise
#DieGROOTOntbyt

Пікірлер
Lianie May | Haar nuwe liedjie 'Sing Kanarie' | 12 September 2024
12:48
Люблю детей 💕💕💕🥰 #aminkavitaminka #aminokka #miminka #дети
00:24
Аминка Витаминка
Рет қаралды 1,4 МЛН
Touching Act of Kindness Brings Hope to the Homeless #shorts
00:18
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 18 МЛН
Melkkos
7:27
Bertus Basson
Рет қаралды 4,4 М.
Jok op CV stuur jou dalk tronk toe | TJ van der Merwe | 27 Augustus 2024
12:52
Susan Coetzer | Lekkergoed vir die lewe | 15 Augustus 2024
11:48
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 865
Koerantbespreking | Andries Cornelissen - Bulletin |  11 September  2024
20:44
Люблю детей 💕💕💕🥰 #aminkavitaminka #aminokka #miminka #дети
00:24
Аминка Витаминка
Рет қаралды 1,4 МЛН