Thanks for sharing bud. Seems like I'm going to have to charter you to teach me how to catch them from infanta side. I have a good success rate with you so far 3 out of 3..lets make it 4 out of 4 😁😁 Cheers Gavin
@nicholaswilliams10814 ай бұрын
Awesome stuff
@roedsbotha97766 ай бұрын
Jis Gerhard, nice! Ek nou gesubscribe. my 2 jr geneem om die topwater ding uit te figure. Ek darem nou so 30 grunts en stenies by witsand in totaal so gevang. Pienk werk altyd! Dis meeste nog wat ek gesien het in daai baai. Was dit voor die naweek se reen? Cheers Rudi
@gerhardgroenewald16256 ай бұрын
hi rudi...baie dankie dat jy gesubscribe het..die grunters was nou net voor die reen gewees..glo die rivier gaan nou weer taamlik varswater kry en water koud raak..gaan moeilik wees om hulle nou weer te vang..
@roedsbotha97766 ай бұрын
@@gerhardgroenewald1625 cool man, ek was einde maart daar en gesukkel met topwater. Een stenie gekry in 5 dae!
@antonvanwyk53096 ай бұрын
Nice video Gerhard! My lure het n 3hoek agter. Moet ek dit eerder vervang met 2 klein hoekies? Dki!
@gerhardgroenewald16256 ай бұрын
hi anton...jy kan die 3 angel hoeke gebruik voor en agter.maar die jig assist hoeke werk ook
@antonvanwyk53096 ай бұрын
Baie dankie!
@roedsbotha97766 ай бұрын
Jis Anton, vir my persoonlik werk die 2 assist hoeke beter. Mis minder vis so en hulle maak die vis minder seer as die treble.
@gordonsharp67605 ай бұрын
WTF is a Mulloway this is not Aizziz follow your heritage