Getuienis Ongeluk 8 Nov 2014, Beau De Klerk (Die krag van 'n getuienis)

  Рет қаралды 36,453

Wayne Allen

Wayne Allen

Күн бұрын

'n Getuienis van Jesus se liefde vir Sy bruid.
Mark 8:34 - "...wie agter My aan wil kom, moet homself verloën en sy kruis opneem en My volg."
www.inhisfootst...
Spreading the Gospel of Jesus Christ...one step at a time

Пікірлер: 31
@MinckeAfrika
@MinckeAfrika 2 күн бұрын
Jesus is Alive Great is Thy Faithfulness Hallelujah Amen
@LydiaBradwell
@LydiaBradwell 11 ай бұрын
Baie dankie vir hierdie ware getuienis..dankie Here al die eer en lof kom die Here toe AMEN ❤
@sarieswanepoel
@sarieswanepoel Жыл бұрын
Wonderlike getuienis....Hoe groot is ons God.....Dankie dat jy dit gedeel het...
@deonlombard7671
@deonlombard7671 9 ай бұрын
Het nou na hierdie boodskap geluister. Dit het diep getref. Hoe groot is ons God. Dankie vir jou getuienis en mag God altyd by julle wees. 🙏🙏🙏❤️❤️❤️
@hennie77777
@hennie77777 Жыл бұрын
Wonderlik julle! Die God wat Ons dien, is darem GROOT!
@michellechristoffel1190
@michellechristoffel1190 4 жыл бұрын
Amen Alle eer aan ons Hemelse Vader
@idastoop7219
@idastoop7219 3 жыл бұрын
Sjoe! Ons eer ons Hemelse Vader. So dankbaar vir julle.
@ElladuPreez
@ElladuPreez Жыл бұрын
Amen ..wat n kragtige getuienis
@liambarnabas4352
@liambarnabas4352 2 жыл бұрын
Die getuienis het my weer laat besef om Hom opreg te dien Daar is niks wat met vergelyk kan word God is Great
@ruthbester1375
@ruthbester1375 Жыл бұрын
Thank you so much for the testimony. It truly touched my heart and rejuvenated my spirit and faith in Jesus Christ. Hallelujah 🙌
@lewevirjesus6146
@lewevirjesus6146 7 жыл бұрын
Baie dankie Beau vir u getuienis!!! U getuienis het my laat besef Ons dien 'n GROOT GOD!!!
@schouliecampher3136
@schouliecampher3136 6 жыл бұрын
Beau, dankie vir jou boodskap. Ek is deur diepe waters en God se boodskap voordat die ramp my getref het, kom ook uit Josua 1 vers 9. "Wees nie bevrees nie, ek is met jou" Sjoelie Garsfontein
@schouliecampher3136
@schouliecampher3136 6 жыл бұрын
Linda Snyman
@lounaparrish3786
@lounaparrish3786 2 жыл бұрын
BAIE DANKIE vir die Pragtige bemoediginde pos vd Oorwinning in julle lewens en die pad waar deur julle geloop het is net alles God se Handewerk. Baie liefde dankies en Groetnis uit Myersville Maryland VSA.
@irenebronkhorst7447
@irenebronkhorst7447 3 жыл бұрын
Ek wil baie baie dankie sê vir hierdie wonderlike getuienis wat geplaas is en ook vir my so geïnspireer het!! Weereens baie dankie ! Groete Irene Heidelberg.
@petragodfrey1730
@petragodfrey1730 3 жыл бұрын
Ons God is ons Vader en ons Heiland, Hy is Alpha en Omega, dank die Here jou gesin is gered en vir jou getuienis , dit is n woord van God wat ek moes hê. Baie dankie.
@joeyheunes7778
@joeyheunes7778 2 жыл бұрын
Wonderlik Jesus
@muggieburger4748
@muggieburger4748 4 жыл бұрын
Wat n wonderlike getuienis!
@melicialissa8127
@melicialissa8127 2 жыл бұрын
Wow🙏god is good, all the time
@joeyheunes7778
@joeyheunes7778 2 жыл бұрын
Wonderlik danki Jesus
@DavidWilliams-tf1tp
@DavidWilliams-tf1tp 3 жыл бұрын
AMEN alle eer aan Jesus
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo Жыл бұрын
Amen ....
@Babsie-jq2qd
@Babsie-jq2qd 3 ай бұрын
@jsteyn5071 ek voel maar net nav wat met Job gebeur het: GOD het dit toegelaat sodat Job ook kon sê in Job 42: 5 volgens hoorsê het ek van U gehoor maar nou het my oog U gesien." Ons as kids van God Hom in alles eer al verstaan ons nie,ons hoop op Hom soos Job self gesê het Job 13.15. Laat ons nie n ander se getuienis afkraak nie en met liefde sê dankie vir so n getuienis wat tot eer van God strek. God se gedagtes en weë ver bo wat ons bid of dink. ❤❤❤
@jsteyn5071
@jsteyn5071 4 жыл бұрын
Nee pel my Jesus wat ek dien bewerk nie n motorongeluk .sodat ek ek beter bekering of getuienis kan he nie. Paulus se sy brief bedroef nie sy kind se stukende gesig nie . Man die ongeluk het gebeur wat iemand het nie die padreels nagekom nie Punt Hys mal as jy dink God bewerk n evil ding soos n ongeluk . Ja Jesus het jou mense gehelp maar NIE ongeluk bewerk stelig nie .Ons lewe op n aarde wat in wie se mag is? Dis reg die duiwel sin
@Hammangene
@Hammangene 4 жыл бұрын
for I will show him how much he must suffer for My name’s sake.” - Acts 9:16 But the Lord was pleased To crush Him, putting Him to grief; If He would render Himself as a guilt offering, He will see His offspring, He will prolong His days, And the good pleasure of the Lord will prosper in His hand. - Isaiah 53:10 And inasmuch as it is appointed for men to die once and after this comes judgment, - Hebrews 9:27 Beloved, do not be surprised at the fiery ordeal among you, which comes upon you for your testing, as though some strange thing were happening to you; but to the degree that you share the sufferings of Christ, keep on rejoicing, so that also at the revelation of His glory you may rejoice with exultation. - 1 Peter 4:12-13 Die Here laat dit toe, wat Hy eerder 'bewerkstellig' is kosbare juwele van geloof in ons in die midde van sulke storms. Blessings
@BloodBoughtMinistries
@BloodBoughtMinistries 2 жыл бұрын
@@Hammangene daai text verse het te doen met vervolging en lyding vir die geloof. God gebruik wel dit wat gebeur in ons lewe vir Sy wil.
@ferdiemeyer5282
@ferdiemeyer5282 2 жыл бұрын
Dankie vir getuienis my lewe is verander van die getuienis
@HS-ml8dx
@HS-ml8dx 2 жыл бұрын
@@Hammangene Jy verstaan dat Isaiah 53:10 van ons Messias (Jesus Christus) praat, ne? Dis 'n professie wat vervul is.
@Hammangene
@Hammangene 2 жыл бұрын
@@HS-ml8dx Acts 14:22 strengthening the souls of the disciples and encouraging them to continue in the faith. “We must endure many hardships to enter the kingdom of God,” they said.
Gered uit die dodesel   Neville Petersen
48:50
Kruiskyk
Рет қаралды 315 М.
Wat is 'n gemeente? - Beau De Klerk
52:05
Wayne Allen
Рет қаралды 185
Minecraft Creeper Family is back! #minecraft #funny #memes
00:26
Фейковый воришка 😂
00:51
КАРЕНА МАКАРЕНА
Рет қаралды 7 МЛН
Fake watermelon by Secret Vlog
00:16
Secret Vlog
Рет қаралды 16 МЛН
GTA 5 vs GTA San Andreas Doctors🥼🚑
00:57
Xzit Thamer
Рет қаралды 32 МЛН
Vrou staan kinders en man af aan die dood!
36:26
Die Getuienis
Рет қаралды 63 М.
GETUIENIS I Tweede Kanse I BURRE BURGER
32:16
Radio Tygerberg
Рет қаралды 9 М.
Is jy in 'n donker gat? - Beau De Klerk
1:11:02
Wayne Allen
Рет қаралды 434
Waar pas jy in op die spektrum van die reënboog?
23:51
Die Getuienis
Рет қаралды 4,2 М.
Bendelid no.26 - Ontmoeting in die Tronk
31:26
Die Getuienis
Рет қаралды 98 М.
Francois Engelbrecht - Die krag van jou gedagtes
26:08
Kruiskyk
Рет қаралды 8 М.
Skei jou man! GOD sê: “WAG”
25:59
Die Getuienis
Рет қаралды 58 М.
Lester Allies in gesprek met James Davids Deel 02
25:45
Kruiskyk
Рет қаралды 2,6 М.
Pinkster Koortjies-Sus. Angie Getuienis
35:37
⛪️Pinkster Koortjies⛪️
Рет қаралды 46 М.
James Davids - Die dag wanneer jou berou te laat is
25:36
Kruiskyk
Рет қаралды 108 М.
Minecraft Creeper Family is back! #minecraft #funny #memes
00:26